Big Fish Seaside Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
JAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tian O - Des 2023
Algehele gradering
Besonders lekker geslaap en baie lekker gebly.
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
Thank you so much Tiaan,
You must have a super year.
My best,
Jan
Melinda M - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
More Melinda, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Julle het die huis so skoon gelos en julle was my beste gaste ooit. Baie dankie weereens vir die ondersteuning. Groete, Jan Griesel Big Fish Seaside Cottage
Riaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Die cottage het al ons verwagtinge oortref en was uitstekend!
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
More Riaan,
Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hé,
Julle het die huis so skoon gelos en julle was my beste gaste ooit.
Baie dankie weereens vir die ondersteuning,
Groete
Jan Griesel
Big Fish Seaside Cottage
Elsabe J - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Sal beslis die plek aanbeveel.
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
Baie dankie Elsabe,
Julle is altyd baie welkom,
Groete
Jan
Martin D - Jan 2022
Algehele gradering
Safe area and house set-up is awesome.
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
Thank you so much for the review, you are most welcome to return for a visit and thank you for keeping the house so very neat and clean.
Darryl G - Nov 2021
Algehele gradering
The place is awesome. Stay was awesome, place very neat, up to mark, no single fault, value for money. Hats off to the owner. I will definitely go back next year.
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
I am so glad that you had a great stay at Big Fish Seaside Cottage.
You were the perfect guest and left the place very neat.
Thank you once again and you are most welcome to return in the future.
Ferdie M - Okt 2021
Algehele gradering
Brilliant experience, personal attention by owner.
Big Fish Seaside Cottage se terugvoer
Thank you so much for the review, you are most welcome to return for a visit and thank you for keeping the house so very neat.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cardiff-laan 847, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang