Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Oak Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige naweek wegbreek met 'n lekker kaggelvuur. Dit was verskriklik lekker. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Ons is bly om te hoor julle het dit geniet by ons. Groete

Jason C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Romantic, comfortable, cosy, clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Dankie vir die terugvoering.

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. We had a fabulous stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Thank you for the feedback, Louise. I'm glad you enjoyed your stay. Kind regards

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Private and cozy cabin in a great central location. Stunning cabin in a great location. Very spacious. Also feels safe and private. Two disappointing things to point out: 1) Kitchen utilities - we like to make our own food when on holiday, and the knives were blunt, so we struggled to cut our fruits and vegetables. There were also no steak knives to eat our meat with. 2) Bathroom towels feel old and worn (rough texture). Other than that, we had a lovely time and will definitely return. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Thank you for the feedback, Anika. We're glad you enjoyed your stay. We apologise for any inconvenience caused during your stay. I will pass on your feedback to the venue manager.

Dewald R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Luxury with a touch of away from the city hustle. For a serene breakaway that seamlessly blends tranquility, fly fishing, and a touch of creative inspiration, look no further than Big Oak Cottages in Dullstroom. Nestled in a peaceful setting, this retreat offers a perfect escape from the hustle and bustle. The modern accommodations are thoughtfully designed, providing a comfortable and stylish space to unwind. The allure of the fireplace adds a cozy touch, making it an absolute must for winter getaways. Whether you're an avid angler or simply seeking a quiet retreat to ignite your creativity, Big Oak Cottages is the ideal destination. The ambiance and amenities make it a standout choice, earning our enthusiastic recommendation. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Good day, Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay. Kind regards, Big Oak Cottages

Jacobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

We had a wonderful stay. The unit was great! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christali B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Baie lekker en koud! Aanbeveel slegs in die somer, baie koue plek in die winter. Geen warm kombers, klein kaggelvuur. Kommunikeer asb. ook in detail met personeel oor skoonmaakdienste, anders kom jy 3 uur daar en die kaggel is nog vuil en die plek ruik soos rook.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Baie dankie vir jou terugvoer, Christali. Ons waardeer jou eerlike opmerkings en is jammer om te hoor dat jou ervaring nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons neem kennis van jou voorstelle oor die koue wintermaande en sal verseker kyk daarna. Verder sal ons kommunikasie met ons personeel verbeter om seker te maak dat die skoonmaakdienste betyds en volledig uitgevoer word. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom en jou 'n beter ervaring te bied.

Leo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Indrukwekkend. Heerlike plekkie met 'n lekker buite area en gesellige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Dankie vir die terugvoer, Leo Bosch. Bly julle het dit geniet. Groete Big Oaks

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Bitter netjies en skoon, gerieflik en goed geleë. Kan aanbeveel vir enige iemand wat 'n naweek of selfs langer tyd wil spandeer in die Dullstroom-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Big Oak Cottages
Dankie vir die terugvoering , Bly julle het dit geniet. Groete Big Oak Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 437

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagleslaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlUJ3KXCkqaKlRh07kY42hJ0EWAoorJLByuwxyVu4zgmnDigvR5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Eagles Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420038 30.10902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang