Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Oak Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Big Oak Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ian F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F

Rustige naweek wegbreek met 'n lekker kaggelvuur.

Dit was verskriklik lekker. Het dit baie geniet.

Big Oak Cottages se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het dit geniet by ons.

Groete

Big Oak Cottages
Jason C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason C

Romantic, comfortable, cosy, clean.

See stars.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Big Oak Cottages
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Awesome.

We had a fabulous stay.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback, Louise. I'm glad you enjoyed your stay.

Kind regards

Big Oak Cottages
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anika S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika S

Private and cozy cabin in a great central location.

Stunning cabin in a great location. Very spacious. Also feels safe and private. Two disappointing things to point out: 1) Kitchen utilities - we like to make our own food when on holiday, and the knives were blunt, so we struggled to cut our fruits and vegetables. There were also no steak knives to eat our meat with. 2) Bathroom towels feel old and worn (rough texture). Other than that, we had a lovely time and will definitely return. Can highly recommend.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback, Anika. We're glad you enjoyed your stay. We apologise for any inconvenience caused during your stay. I will pass on your feedback to the venue manager.

Big Oak Cottages
Dewald R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald R

Luxury with a touch of away from the city hustle.

For a serene breakaway that seamlessly blends tranquility, fly fishing, and a touch of creative inspiration, look no further than Big Oak Cottages in Dullstroom. Nestled in a peaceful setting, this retreat offers a perfect escape from the hustle and bustle. The modern accommodations are thoughtfully designed, providing a comfortable and stylish space to unwind. The allure of the fireplace adds a cozy touch, making it an absolute must for winter getaways. Whether you're an avid angler or simply seeking a quiet retreat to ignite your creativity, Big Oak Cottages is the ideal destination. The ambiance and amenities make it a standout choice, earning our enthusiastic recommendation. .

Big Oak Cottages se terugvoer

Good day,

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay.

Kind regards,
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Christali B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christali B

Baie lekker en koud!

Aanbeveel slegs in die somer, baie koue plek in die winter. Geen warm kombers, klein kaggelvuur. Kommunikeer asb. ook in detail met personeel oor skoonmaakdienste, anders kom jy 3 uur daar en die kaggel is nog vuil en die plek ruik soos rook.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Christali. Ons waardeer jou eerlike opmerkings en is jammer om te hoor dat jou ervaring nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.

Ons neem kennis van jou voorstelle oor die koue wintermaande en sal verseker kyk daarna.

Verder sal ons kommunikasie met ons personeel verbeter om seker te maak dat die skoonmaakdienste betyds en volledig uitgevoer word.

Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom en jou 'n beter ervaring te bied.

Big Oak Cottages
Leo B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo B

Indrukwekkend.

Heerlike plekkie met 'n lekker buite area en gesellige verblyf.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Leo Bosch. Bly julle het dit geniet.

Groete
Big Oaks

Big Oak Cottages
Jaco S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Bitter netjies en skoon, gerieflik en goed geleë.

Kan aanbeveel vir enige iemand wat 'n naweek of selfs langer tyd wil spandeer in die Dullstroom-omgewing.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering , Bly julle het dit geniet.

Groete
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Amanda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie lekker dankie.

Baie lekker dankie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Big Oak Cottages
Louis E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

Very private and intimate place perfect for couples that want a quiet stay.

Very nice place to stay.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay.

Big Oak Cottages
Jenneken S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenneken S

Tweede besoek aan Big Oak Cottages.

Altyd 'n vreugde om by Big Oak tuis te gaan. Die plekkies is so goed beplan en als wat mens nodig het is byderhand. Sal nooit by 'n ander plek tuisgaan nie! Die solar krag is 'n bykomende bonus!

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet. Groete

Big Oak Cottages
Minette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette K

Fantastiese plek vir 'n lekker wegbreek.

Ek en my vrou het ons verblyf by Big Oak Cottages baie geniet en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Die ligging is baie goed, naby genoeg aan die hoofstraat maar gee ook terselftertyd die gevoel van rustigheid in die natuur. Die plek is baie netjies en die plek word elke dag mooi skoon gemaak. Ons het die verwelkomings drankie en kaggel in koue Dullstroom baie geniet!

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Big Oak Cottages
Leon C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Baie netjies.

Alles wat jy nodig het.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Groete

Big Oak Cottages
Nothnagel W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothnagel W

Soos gewoonlik, uitstekend.

Ek sal elke keer wat ek in Dullstroom bly graag by Big Oak Tree wil bly. Baie dankie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie, Ons sien julle gou weer.

Groete
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Stephan O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan O

Regtig baie goed uitgelê met al die nodige toebehore met kaggel en supergroot stort!

Baie goeie sekuriteitsmeganismes in plek met inkom en uitgaan met kodes. Baie netjies met hout, blits en vuurhoutjies vir die kaggel. Goed geleë, weg van die geraas van die hoofpad wat deur die dorp loop.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Bly julle het dit geniet.
Groete

Big Oak Cottages
Anneri V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V

Amazing!

Absolutely amazing from start to end! The cottage is spacious, has everything you need, and is just stunningly beautiful! We will definitely be back!

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback. See you soon. Kind Regards

Big Oak Cottages
Jonanda O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonanda O

Rustig en ontspannend.

Mooi natuurskoon, eenheid netjies en gerieflik, vriendelike personeel. Baie lekker naweek geniet.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.

Big Oak Cottages
Karlien F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien F

Heerlike stil en rustige verblyf.

Big Oak Cottages is netjies en skoon en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad. Die alternatief vir load shedding was wonderlik, ons het die heeltyd krag gehad, dankie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle gou weer. Groete

Big Oak Cottages
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker stil en rustig.

Ongelooflik pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Big Oak Cottages
Erika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M

Pragtige cottage, skoon met die mooiste stort ever.

Soveel rustigheid, die plek is pragtig skoon en die tuin netjies. Was great om nie die sleutels iewers hoef te gaan optel nie en net 'n kode te kry voor die tyd. Sal beslis weer by Big Oak book.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Sien julle gou weer.

Big Oak Cottages
Nothnagel W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothnagel W

Uitstekend. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Dit was seker van ons beste naweke weg. Die verblyf is uitstekend en goed toegerus en alles is in 'n werkende toestand. Ons het ook glad nie loadshedding gehad nie wat in vandag se dae 'n groot pluspunt is.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dannkie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Big Oak Cottages
Robyn V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

Peaceful and beautiful.

Our stay at Big Oak Cottages was right underneath the big oak. The tree is majestic, and the gardens are wonderful too. The room was beautifully and thoughtfully furnished, with small treats and surprises at each turn. All in all, it was a marvellous place to stay and will return when we visit Dullstroom again.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback. Can't wait to have you guys back.

Big Oak Cottages
Andre L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Puik verblyf in alle opsigte.

Skoon, netjies en ruim sal beslis weer hier kom bly!

Big Oak Cottages se terugvoer

Daniek vir die terugvoering, Hoop om julle gou weer te sien.

Big Oak Cottages
Johann V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Netjies, skoon en ons het tuis gevoel.

Baie dankie. Die plekkie is baie mooi en die stort is asemrowend.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Big Oak Cottages
Natasja D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

Absoluut amazing!

Was 2 jaar terug daar en dit is nog nét so mooi en netjies. Só lekker stil, ag nee, dit was net absoluut fantasties, alles! Baie, baie dankie!

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Groete

Big Oak Cottages
Ian F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F

Dit was verskriklik lekker.

Die naweek was een vir die boeke gewees. Die plekkie was mooi skoon en het meer as genoeg kaggelhout gehad vir die koue wintersdae. Ek sal Big Oak Cottages regtig aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.

Big Oak Cottages
Quintus K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus K

Dit was uitstekend.

Gaan vir seker binnekort weer besoek. Die huis is fantasties, veral nommer 4 met die vuurmaakplek buite. Die badkamer en veral die stort is luuks en groot. Vir seker een van die beste blyplekke in Dullstroom.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Big Oak Cottages
Laura B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Charming spot with great hospitality.

We love the look and feel of this pretty spot. Comfortable and perfect for a romantic getaway. Shannon and Matthew were so patient with our changes of plan, and very responsive when we needed assistance with the safe. Thanks for a lovely weekend - we'll be back!

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback, Glad you enjoyed the stay.
Kind Regards
Big Oaks

Big Oak Cottages
Annamarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

In alle opsigte 'n juweel in Dullstroom!

Die privaatheid van eenheid 4 was vir my uitstaande aspek sowel as die lekker groot stoep en aparte buiteboma. Pragtige afwerking met yslike stort en mooi badkamer. Baie stil omgewing maar lekker stapafstand van die dorp af. Sal DV beslis weer daar wil oorbly en kan met geruste hart aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Big Oak Cottages
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker.

Te kort gewees a.g.v. mediese redes.

Big Oak Cottages se terugvoer

Bly julle het dit geniet, Ons kan kyk om volgende keer beter tarief te gee.

Big Oak Cottages
Shirley L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley L

Dit was awesome.

Ons besef Dullstroom is koud, maar selfs met die kaggel was die bed baie koud.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk hoe ons die kamer warmer kan maak.

Big Oak Cottages
Albertus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Baie netjies, ruim.

Dit was net 'n plesier om daar te bly, dubbel volume binnekant met 'n heerlike kaggel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Groete
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Debi V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi V

Beautiful cottages, big oak trees and perfect location to walk to the village. Clean and pretty would definitely stay here again.

Loved our weekend in Dullstroom. Pretty quaint little town.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay with us.

Kind Regards,

Big Oak Cottages
Marnelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle V

Rustige, stil deel van die dorp. Het batterye gelaai in die pragtige omgewing en uitstekende akkomodasie.

Pragtige huisies, kwaliteit afwerking. Het baie lekker gebly. Definitief my keuse van akkomodasie as ek weer Dullstroom gaan besoek.

Big Oak Cottages se terugvoer

Bly julle het dit geniet, Hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.

Groete

Big Oak Cottages
Hanre E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanre E

Wonderlike plek om te bly

Ons het ons tyd by Big Oak baie geniet. Dit is baie netjies en skoon en die kussings en beddens is baie gemaklik. Die badkamer is ’n groot bederf en die daaglikse diens van die eenhede is ’n wonderlike "value-add". Ons sal definitief terug wees.

Big Oak Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.
Sien julle gou weer.

Groete

Big Oak Cottages
Karien M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Vreeslik smaakvol en netjies!

Pragtige plek. Baie netjies en skoon. Ons het niks gekort nie. Sal dit 100% aanbeveel en beslis weer daar gaan oornag! Baie dankie!

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.
Groete

Big Oak Cottages
Harry K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry K

Fantasties, skoon en netjies.

Sal baie beslis dit aanbeveel vir enige iemand. Dit was heerlik. Sal beslis weer gaan.

Gert E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Privaat, skoon en baie sentraal geleë.

Ongelooflik mooi en sentraal. Ons kon loop na alles in die dorp. Big Oak Cottages is ook baie veilig en stil (daar is net 4 kothuise op die massiewe erf). Die kothuis self is sprankelskoon met 'n gemaklike bed, kaggel en pragbadkamer. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar tuisgaan en beveel dit ten sterkste aan.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Ivan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V

Aangename ervaring.

Kombuis kan bietjie beter toegerus wees soos byvoorbeeld 'n droograk in die kombuis. Anders 'n lekker plek om te bly en kan aanbeveel word.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, ons sal daarna kyk. Jammer vir die ongerief.
Groete

Big Oak Cottages
Henk D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D

Sal verseker weer daar bly as ons kuier in Dullstroom.

Kaggel baie lekker. Binne loop-afstand van heelwat plekke. Netheid en skoon is 100%.

Big Oak Cottages se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, Hoop om julle sommer gou weer by ons te sien. Groete

Big Oak Cottages
Chris G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Exquisite accommodation- attractively finished with everything you need. Private and secluded.

Very pleasant and top class accommodation. Simple access arrangements not involving any collection of keys etc. Beautiful treed surroundings. Quiet location on edge of town yet close to all town center.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback, Hope to see you again at Big Oak Cottages.
Kind Regards

Big Oak Cottages
Caty N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caty N

Pragtige verblyf, fantastiese ligging.

Big Oak Cottages is pragtige kliphuise met groot stoepe, 'n lieflike ingeboude braai en baie ruim leefarea en badkamer. Die ligging is fantasties en daar kan oral heen geloop word. Die eenhede is netjies en baie privaat. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Rita L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L

Uiters netjies en skoon, baie mooi.

Big Oak Cottage is baie netjies en skoon. Sal met gerief vir enige iemand aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Susann S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Daar is werklik niks om oor te kla nie.

Alles was wonderlik - sal die plek beslis aanbeveel - hetsy as oornagverblyf om of sommer lekker lank daar te kuier.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Big Oak Cottages
Reinhardt H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H

Fantasties.

Hoef niks meer te se behalwe dat ons baie tevrede was en enige tyd weer daar sal gaan oorbly.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Big Oak Cottages
Mark L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Value for money for sure. What great cottages they are and the bathroom was awesome

Our only grudge matter was the small bar fridge on offer in kitchen. If one is in transit to another destination then a bigger fridge freezer would have helped us greatly

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback.
Kind Regards

Big Oak Cottages
Elmarie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Ongelooflike rustige ervaring. Word verseker aanbeveel.

Baie dankie vir die puik en flink diens. Alles was perfek, ons kuier gou weer!!

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien

Big Oak Cottages
Juanita B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

‘n Weggesteekte juweel.

Alles was absoluut perfek van aankoms tot ons huis toe moes gaan. Die eenheid was uitmuntend skoon, alles perfek op hulle plek. Die skoonmaakdienste was baie profesioneel en het ons geensins aangejaag nie. Die kamer was silwerskoon gemaak, vuurherd skoon en hout opgetop. Ons sal definitief weer gaan!

Big Oak Cottages se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet by ons, sien julle gou weer.

Groete

Big Oak Cottages
Albert R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Fantastiese verblyf!

Alles onberispelik netjies en goed versorg. Julle mag trots wees op jul plek!

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Bog Oak Cottages

Big Oak Cottages
Dailena P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dailena P

Aangenaam verras: netjies en rustig met privaatheid in goed versorgde tuin.

Twee aangrensende eenhede gehuur vir 3 familielede. Super-skoon en netjies, perfekte uitleg met groot bederf-badkamer. Stoepkuiers met voldoende privaatheid in rustige ,stil tuin. Baie goed geleë. Sal beslis weer daar oorbly.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Petro V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Wonderlike en rustige naweek.

Ons het ’n rustige wegbreek nodig gehad en dis presies wat ons gekry het. Dis ’n pragtige skoon plekkie wat baie sentraal is. Moet net bysê dat die uitleg en materiaal wat gebruik is vir hierdie luukse plekkie ons verstom het, ons was mal oor elke detail.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Tanja C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Pragtig,skoon en netjies. Heerlik gebly sal beslis weer daar bespreek.

Baie dankie vir die netjiese ,skoon en prgtige blyplek. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you for the feedback. We hope to see you soon.

Big Oak Cottages
Elize F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F

Skoon, netjies en veilig - het tuis gevoel. Sal beslis weer gebruik.

Uitstekende akkommodasie, skoon, netjies en stil. Voel asof jy ver weg van enige lawaai is maar net 'n stappie oral heen. Sal beslis weer daar bly.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie vir die goeie terugvoering, sien julle gou weer.

Groete,
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Adri B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

Wegbreek vir ’n 70ste verjaarsdagviering.

’n Baie lekker, rustige kuier in ’n pragtige kothuis. Pragtig ingerig wat mens regtig laat spesiaal voel. Die tuin is goed vir die oog.

Big Oak Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien hier by ons.
Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie skoon, baie netjies, baie stil en stunning plek!

Sien sterre.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Big Oaks

Big Oak Cottages
Piet K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Big Oak Dullstroom die beste ooit.

Ons verblyf by Big Oak Dullstroom was die beste wat ons nog ooit gehad het. Netjies, ruim, baie goeie handdoeke en beddegoed, ordentlike kussings en goeie meubels. Baie ruim stort. Rustige stil veilige omgewing en baie privaat. Ons het 'n heerlike bottel wyn van die eienaar, Matthew, vir ons huweliksherdenking gekry. Geen sleutels, net hek- en kamerkodes onthou. Baie dankie. Keep it up!

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Big Oaks

Big Oak Cottages
Michiel Heyns D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Heyns D

Uit die park geslaan.

Ons het 'n hele ruk gesukkel om 'n plek te kry waarvan ons hou. Tyd het min geraak en het toe met die beste opsie gegaan wat beskikbaar was. Ek het genoem dat die foto's nie realisties lyk nie en tien teen een net 'n ontwerp was. Ek was baie skepties oor die plekkie. Ons is Vrydagaand net na 19:00 in Dullstroom, ons ontvangs by Big Oak Cottages was persoonlik en aangenaam! Die eenheid waar in ons gewoon het, het ons altwee uit die park geslaan. Die plekkie is werklik stunning, skoon, mooi na gekyk, nuut. Ek het dit reeds vir al ons vriende en familie aanbeveel. Big Oak Cottages sal ons vir seker weer sien. Glo my as ek se jy gaan vir seker meer waarde kry as wat jy moet vir jou geld wat jy spandeer het.

Big Oak Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien :-)

Groete,
Big Oak Cottages

Big Oak Cottages
Sonja D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Mees fantastiese plek vir 'n naweekwegbreek! Hoogs aan te beveel!

Rustige omgewing met baie voëls en 'n bome. Geen sleutel om oor bekommerd te wees nie, slegs 'n kode om te onthou. Heerlik plek om af te skakel na die besige lewe van die stad. Hierdie was ons eerste besoek aand Big Oak Cottages en dit sal beslis nie die laaste een wees nie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet :-) Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Big Oaks

Big Oak Cottages
Karen J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Lovely accommodation, walking distance from everything.

We loved our stay at Big Oak Cottages.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf, stapafstand van alles af.

Ons was mal oor Big Oak Cottages.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Big Oak Cottages se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed the stay.

Big Oak Cottages
Natasha B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Pragtig, netjies en skoon.

Goed geleë, stil en baie mooi plekkie. Ons het die kaggel baie geniet. Die sleutelvrye sisteem om ingang na huis te kry is goeie idee.

Big Oak Cottages se terugvoer

Goeie Dag,

Baie Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Melissa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Rustig, salig en cosy!

Wat 'n ongelooflike plek! Ons sal definitief weer 'n draai daar maak. Skoon, netjies, warm gevoel. Ons het so tuis gevoel, baie dankie!

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Groete,
Wilmari

Big Oak Cottages
Nols M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols M

Gemaklik, skoon en netjies sal weer Big Oak besoek.

Big Oak was vir my die perfekte bestemming vir die naweek die kaggel in die vertrek het die naweek gemaak teen die koue aande. Sal Big Oak Cottages vir enige iemand voorstel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Goeie Dag,

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Erika O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika O

Verblyf was amazing.

Ons het die verblyf baie geniet, perfect romantic getaway! Sal vir seker weer kom. Niks om oor te kla nie! Die kaggel en complimentary sherry.

Big Oak Cottages se terugvoer

Biae Dankie, bly julle het dit geniet.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Las V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Las V

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtig. Netjies en skoon. Waarde vir geld. Word sterk aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie,
Hoop om julle gou weer te sien.

Big Oak Cottages
Ilse V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Baie mooi argitektuur en interieur-ontwerp, en netjies.

Het reeds Big Oaks aan familie en vriende aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle ook weer gou by ons te sien.
Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Engela D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Uitstekend.

Netjiese verblyf toegerus met alles net nog meer. Sal beslis weer hierna toe kom.

Big Oak Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Sien julle gou weer.

Big Oak Cottages
Thuanitha P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P

Absoluut wonderlik!

Die huisie het my asem weggeslaan. Pragtig, kwaliteit linne en beddegoed, blink en skoon. Kombuis ten volle toegerus. Die lieflike bad was 'n behoorlike bederf! Dit was koud in die aand, maar die kaggel heerlik warm en gesellig.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie vir die goeie resensie :-)

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Wilmari

Big Oak Cottages
Breganza J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J

Modern, skoon, volledig toegerus en naby die dorp se aantreklikhede.

Wat 'n plesier om hier te bly! Ons was rêrig aangenaam verras. Lekker privaat en gerieflik!

Natasha S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Fantasties!

Ons het as a familie Big Oaks besoek, ons sal definitief weer gaan en die plek vir enige iemand aanbeveel. Dis pragtig, skoon, rustig, netjies en modern. Dis goed geleë en naby aan als.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Bly julle het dit geniet.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Reinhard M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M

Mooi en rustige plek.

Big Oak is stylvol en ideaal ingerig. Ons het baie lekker in die rustigheid gebly. Sal dit beslis kan aanbeveel.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Marius C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Fantasties, baie mooi plek om te bly.

Baie mooi plek om te bly, lekker rustige atmosfeer.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie,

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Elize P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Uitnodigend, rustig, kommervry, van hoogstaande gehalte.

Skoon, vriendelik, hulpvaardig, hoë gehalte, persoonlike hand is van groot waarde.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Big Oak Cottages
Francois B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie netjiese, met alles wat 'n mens nodig het.

Netjies en modern. Love die feit dat die kaggel gereed is met hout en is ingerig met alles wat nodig is. Heerlik privaat and naby alle besienswaardighede. Waardeer dat daar 'n skoonmaakdiens is. Veilig met die kodes by die hek en in die kamer. Sal beslis aanbeveel. Een kragprop het nie gewerk nie en dit voel vreemd dat daar geen persoonlike ontvangs is nie. Alle details is voor die tyd goed gekommunikeer, so dit was nie 'n probleem nie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, ons sal kyk na die kragprop. Hoop om julle gou weer te sien.

Big Oak Cottages
Francois C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Uitstekend.

Baie goeie ligging. Skoon en netjies.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien

Big Oak Cottages
Marinus V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus V

Netjies, rustig, stylvol.

Ons het ons verblyf vir die 2 aande by Big Oak Cottages terdeë geniet. Die moderne afwerking was netjies en skoon en die houtkaggel het gesorg vir snoesige aande. Ons sal verseker weer daar bly met ons volgende besoek aan Dullstroom.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, ons hoop om jule gou weer te sien in Dullstroom.

Big Oak Cottages
Monika W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika W

Uit die boonste rakke

Wat 'n fantastiese plekkie! Ons was spyt dit was net een aand. Alles was perfek en hulle het aan alles gedink. Gerieflik, mooi en skoon. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Hannes W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W

Baie netjies en werklik die moeite en geld werd. Sal weer gaan.

Eenheid was netjies en skoon, baie goed toegerus, veilig, netjies.

Big Oak Cottages se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien. :-)
Groete,
Wilmari

Big Oak Cottages
Heleen B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Pragtige netjiese en rustige verblyf.

Heerlike naweek wegbreekverblyf met alles wat 'n mens kan benodig. Sal beslis weer gaan.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Wilmari

Big Oak Cottages
Bazil A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bazil A

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie ligging.

Big Oak Cottages se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Big Oak Cottages
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagleslaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlUJ3KXCkqaKlRh07kY42hJ0EWAoorJLByuwxyVu4zgmnDigvR5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Eagles Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420038 30.10902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang