Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Sky Ranch

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike verblyf. Wonderlike verblyf. Die kos, die kamers, die perde, die sjokoladekoek. Alles perfek. En ons honde was ook welkom. Ons kon vir niks meer vra nie. Dankie aan Jerome en al die personeel. Ons slaap weer by julle oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Een van die beste besluite wat ek geneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely stay with excellent hosting, delicious food on a beautiful farm. Lovely overnight stay on our way home from the Cape. Beautiful farm and excellent hosting! Delicious meals and so great that we could have dinner as well as breakfast. The room was comfortable, and the duvet was perfect for winter. We would have preferred a shower to a bath, but we booked late and all the rooms with showers were taken - so book early if you want a shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Big Sky Ranch
Dear Jack, We are very glad you enjoyed your stay with us. Thank you very much for your beautiful comments.

Dassen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Brilliant. Brilliant setting. Great accommodation. The food was awesome. Catherine and her staff were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We love staying at Big Sky Ranch. Wonderful stay over between Pretoria and Mossel Bay. Friendly staff, beautiful setting, and pet friendly. Big Sky Ranch has become one of our favourite stops when travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal verseker weer daar oorbly, pragtig skoon, kos heerlik, privaat, sielerus. Heerlik gekuier en gerus - alles mooi skoon, kos heerlik - Gasvryheid uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

It's classy with excellent service and the best Karoo experience. We had a superb overnight stop here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Big Sky Ranch was die toppunt van ons vakansie. Kon dit nie beter afsluit nie. Big Sky Ranch was definitief die beste manier om ons fantastiese vakansie af te sluit. Mooi, professioneel en beste waarde vir geld is soos die Engelse gesegde "an understatement". Dit is 'n moet as jy Kaapstad toe reis. Dankie aan die gasvryheid en behandeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend en het weer bespreek vir 2 dae oorslaap. Op pad terug sal ons weer daar oorslaap en die plek van nader beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauro M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

From booking to arrival we felt very welcome. The food was amazing in a home-cooked style which is always appreciated. The honesty bar is a really nice touch and there are a wide variety of options available. The surroundings and tranquility make this place more than a stop-over point for travellers. I would definitely stay longer than 1 night and enjoy the silence and peace of nature. Truly a 5-star experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Sky Ranch, Langs die R58, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2e06e22aa75bd9e9912af448502b18157eb1732e16050860b591532800f6a3156f4b2cbf177354a27ef3b0620634a1834f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Big Sky Ranch Off the R58 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.65113837591 25.331794364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang