Big Tree B&B en Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Karin G - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Chané L - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
Hallo Chane
Baie dankie vir die terugvoering word baie waardeer. So bly jy het ook verwys dat ons foto's op ons website is waar en eg.
Hoop ons sien jul weer.
Big Tree groete
Cheneen M - Okt 2023
Algehele gradering
A beautiful, clean and friendly oasis tucked away in a safe environment.
Lees meerMagda W - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Sammy V - Jan 2022
Algehele gradering
Incredible service from booking to arrival. Accommodating staff and beautifully neat and clean facilities.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
Hello Samantha,
Thank you so much for your stay at Big Tree. We value each guest and booking especially when they reply to say that Big Tree created a memorable stay.
Love from the Big Tree team.
Henriette B - Okt 2022
Algehele gradering
Het van die privaatheid gehou, maar 'n paar opgraderings sal 'n aanwins wees.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
Hallo Hendriette, dankie vir die terugvoer. Ons voorsien wel aandetes maar na die Covid-19 pandemie is dit slegs op versoek wat vooraf gereel moet word. Ek vermoed dat in die bespreking wat gekanselleer en herbespreek is, inligting aan jou verloor het om dit te kommunikeer. Ek sal opvolg met die gastehuis. Ja, ons stem saam dat opgraderings is altyd iets wat jy wil doen en hoop dat die gastehuis bedryf sal optel sodat ons weer genoeg fondse kan verkry om om opgradering plan verder te kan implementeer. Groete Big Tree Span
Sharon J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Nobuhle C - Mrt 2020
Algehele gradering
Rooms are not properly cleaned. The mats next to the bed are not clean. There were ants in the bathroom. The TV wasn't working.
Corrie J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Johann C - Aug 2019
Algehele gradering
Was 'n verrassing.
Annelize P - Mrt 2019
Algehele gradering
Tuin was pragtig met 'n heerlike ontbyt.
Johan K - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie personeel en ontbyt, ligging is bo-gemiddeld, infrastruktuur (waterdruk) het teleurgestel.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
Hallo,
Baie dankie vir die terugvoer. Die waterdruk was agv 'n water probleem waaraan hul gewerk het en vergeet het om die hoëdruk kraan weer oop te draai. Ons het dit egter nou inplek om seker te maak nadat kontrakteurs gewerk het die hoë druk kraan self te gaan oop draai.
Hoop die res van die verblyf ervaring was soos jy verwag het.
Groete,
Big Tree
Paul M - Aug 2019
Algehele gradering
Vir die area waarin dit is, is dit van die beste.
Carla D - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en puik diens.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
Thank you so much for staying with us. It was an absolute pleasure for hosting you here. We value your support.
Regards,
Big Tree Staff
Carla F - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike, gemiddelde verblyf.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
Beste Carla,
Baie dankie vir die terugvoer, dit is die enigste manier hoe ons ons diens kan verbeter.
Ek sal werk maak van die probleem met die waaier.
Omdat ons op 'n kleinhoewe is, het ons 'n mooi groot tuin maar dit bring ook sy uitdagings soos muise saam. Ons het nou Rentokill vir die laaste 3 maande om dit onder beheer te kry op die perseel self, maar sal hulle vra om ook in die dakke 'n plan te maak. Dankie dat jy dit onder my aandag bring.
Groete,
Sonja @ Big Tree
Jonathan L - Mei 2016
Algehele gradering
Great location, great staff!
Francois D - Okt 2015
Algehele gradering
Home away from home.
Big Tree B&B en Gastehuis se terugvoer
We really appreciate your staying with us. Thank you, hope to see you again.
Regards,
Big Tree Staff
Le-keesha M - Nov 2015
Algehele gradering
Great stay!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang