Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Tree B&B en Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Karin G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang. Die personeel se diens was onverbeterlik. Hulle het in alle opsigte die ekstra myl geloop. Die fasiliteite is baie goed ingerig en ons het ons kuier daar baie geniet. Ons sal vir seker weer daar oornag as die geleentheid hom weer voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike verblyf. Ons het baie lekker by Big Tree B&B gebly. Dit lyk presies soos op die foto's. Baie vriendelike diens. Hulle het ook 'n kragopwekker beskikbaar vir kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Big Tree B&B en Gastehuis
Hallo Chane Baie dankie vir die terugvoering word baie waardeer. So bly jy het ook verwys dat ons foto's op ons website is waar en eg. Hoop ons sien jul weer. Big Tree groete

Cheneen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

A beautiful, clean and friendly oasis tucked away in a safe environment. Beds were comfortable. The bed linen and towels were fresh and clean. All the appliances worked. The bathrooms are spotless. Rooms are serviced every day, even on a Sunday! The staff are welcoming and bend over backwards to assist. Please note that only a bar fridge is available. If you stay more than 2 days, you will need a cooler box and refresh your ice to keep items frozen/cold. The only negative issue I would share is that with a family of three, we needed more than half a roll of toilet paper between us for 5 days. I would suggest that staff leave a few rolls in the bathroom for clients who are staying long and have 3 people in the room. However, I must point out that I forgot to ask staff to replenish and bought my own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2023

Aangename verblyf! Big Tree Bed and Breakfast word aanbeveel, ontvangs vriendelik en behulpsaam. Kyk asb. na die TV!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sammy V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Incredible service from booking to arrival. Accommodating staff and beautifully neat and clean facilities. We loved our stay at Big Tree B&B. Did not originally organize to have breakfast, but the manager and staff immediately made a plan to accommodate us with a wonderful breakfast. Staff were very welcoming and facilities were more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Big Tree B&B en Gastehuis
Hello Samantha, Thank you so much for your stay at Big Tree. We value each guest and booking especially when they reply to say that Big Tree created a memorable stay. Love from the Big Tree team.

Henriette B
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Okt 2022

Het van die privaatheid gehou, maar 'n paar opgraderings sal 'n aanwins wees. Aandete sal 'n aanwins wees, aangesien restaurante ver is, en dit nie veilig is om in die aand te ry in die omgewing nie. Generator op die perseel vir loadshedding is 'n aanwins!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Sonja
Big Tree B&B en Gastehuis
Hallo Hendriette, dankie vir die terugvoer. Ons voorsien wel aandetes maar na die Covid-19 pandemie is dit slegs op versoek wat vooraf gereel moet word. Ek vermoed dat in die bespreking wat gekanselleer en herbespreek is, inligting aan jou verloor het om dit te kommunikeer. Ek sal opvolg met die gastehuis. Ja, ons stem saam dat opgraderings is altyd iets wat jy wil doen en hoop dat die gastehuis bedryf sal optel sodat ons weer genoeg fondse kan verkry om om opgradering plan verder te kan implementeer. Groete Big Tree Span

Sharon J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Baie aangenaam en rustig. Pragtige plek om bietjie weg te breek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Rooms are not properly cleaned. The mats next to the bed are not clean. There were ants in the bathroom. The TV wasn't working. Reception staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie baie lekker. Die plek was baie netjies en die mense vriendelik al ons versoeke is tegemoetgekom met 'n glimlag, die gronde was skoon en netjies. dit was 'n plesier om daar te bly dit het nie gevoel asof ons in die stad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2019

Was 'n verrassing. Pragtige tuine, mooi versorg, heerlike ontbyt en baie vriendelike diens het gesorg vir 'n genoeglike verblyf-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51135a5d33b59461fe7f49b113d8a085c5e383a2ba3a175d745994e740f17ed31021e79e81bdaec94aca74b643f1c667be49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 42 Allan Road Glen Austin 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.98131091235 28.155165450401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang