Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Tree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netjies en skoon. Aangename gasvrou. Rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie!

Wimpie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Asemrowend, fantasmagories. Wat 'n ongelooflike warm ontvangs. Dankie vir jou bedagsaamheid en gewilligheid om ons te akkommodeer met al ons ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Groot plesier Wimpie, so bly julle het dit geniet!

Jana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike netjiese verblyf. Baie tevrede met die diens en verblyf. Sal definitief volgende keer eerste hier vra vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Aangenaam en rustig. Dit was mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie Corrine, waardeer die terugvoer!

Bernard O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Gerieflik en veilig. Eienaar Mariaan en haar span is absoluut sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie Bernard.

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie lekker, oulik en warm. Met reëlings en aankoms voel mens dadelik tuis en gemaklik, baie lieflike plekkie, sal beslis weer daar oorbly baie dankie. Belingrikste van als, dit was in my taal, hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie Riaan, ons waardeer die terugvoer!

Chiree C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Lieflike ervaring met 'n heerlike atmosfeer. Baie vriendelike en behulpsame bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Goeie diens. Alles perfek soos geboek. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie Marco! Ons waardeer die terugvoer.

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Alles reg en op hulle plek. Ons het lekker geslaap en gebly reg deur die reën-naweek. Plek was skoon en gediens en ons kon heerlik op die groot stoep sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Carel de Wetstraat, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOTNkMjEzLTM1ZGQtNDE3Zi1iZGUxLTNmYTNmYzgxZmFmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Carel de Wet Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.628102952261 27.787578105927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang