Big Tree House Lodge
Beskrywing
Die kothuis het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea lei na 'n groot dek met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en op die Knysnakoppe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea lei na 'n groot privaat dek met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en op die Knysnakoppe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Big Tree House is 'n huis met slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers met 'n uitsig oor die strandmeer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien en gereeld vervang. Die huis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Franse deure lei na 'n groot dek waar gaste lekker kan kuier en skemerkelkies geniet terwyl hulle die sonsondergang oor Knysna aanskou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 56, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang