Big Tree House Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 56, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Big Tree House Lodge is naby Knysna se middedorp en het 'n pragtige uitsig op die Knysnakoppe en oor die strandmeer. Big Tree House is tussen hoë bome en in 'n lowerryke tuin. Dis die ideale bestemming vir diegene wat Knysna wil verken.
Verblyf word in 4 selfsorgeenhede wat via houtpaadjies deur die tropiese tuin bereik word, aangebied. Die eenhede is The Big Tree House, Lagoon Cottage, Sunbird Cottage en Protea Cottage. Die eenhede het elkeen 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n privaat dek met braaigeriewe.
Die Waterfront met winkels, restaurante en vermaak is net 'n entjie se ry van die verblyf af. Daar is ook gholfbane, veilige swemplek, watersportgeleenthede en lang strande in die omgewing. Sweefski en rekspring is iets vir die avontuurlustige gaste in die omgewing.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Glenn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Milkwood-rylaan 56, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Tree House Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 56, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap