Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Tuskers Bush Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

BEVERLEY Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 136 resensies vir Big Tuskers Bush Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Philip V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Outstanding, well run and clean.

Presently surprised with the camp. Service from Grace was fantastic. We loved every minute of our stay. We will definitely go back again and again. We love the place.

Herman P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Alles was heerlik.

Alles was skoon, netjies en georganiseerd. Sal dit beslis aanbeveel.

Success B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Success B

I received the rest I needed.

Big Tuskers Bush is a beautiful place, quiet, and you always have a peace of mind.

Ameer A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameer A

Good.

Peaceful, quiet, and relaxing.

Lynette M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Sal volgende keer langer bly.

Het baie lekker oornag by Big Tuskers Bush Camp.

Big Tuskers Bush Camp se terugvoer

Jy is welkom. Groete, Big Tuskers Bushcamp.

Big Tuskers Bush Camp
Charne G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne G

Heerlik verby.

Ons sal beslis terug gaan.

Cathy G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy G

Rustig en heerlik.

Die verblyf is absoluut fantasties. Die hele omgewing is baie gemaklik met alle toerusting wat nodig is beskikbaar.

Sarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B

Heerlik gerus. Sal definitief weer by jul wil tuisgaan.

Deur die eienaar verwelkom. Wou selfs help met bagasie indra. Dadelik welkom gevoel.

Raheemah A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raheemah A

Great accommodation and wonderful customer service!

Great stay. Accommodation was clean and the host went above and beyond to make sure all of our needs were met.

Desiree N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Genotvol.

Baie dankie aan Big Tuskers Bush Camp waar ek en my moeder vir 'n paar nagte oornag het. Die akkommodasie is skoon en netjies. Die toesighouer was altyd beskikbaar om te help en baie vriendelik. Die swembad is lekker verfrissend.

George M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Baie lekker wegbreek bestemming sal dit definitief weer gebruik.

Wow, wat 'n wonderlike plek, ek en my vrou het ons 25ste huweliksherdenking gevier en was baie bederf, die opsigter het selfs gehelp om ons bagasie uit te dra. Vyfster diens, baie dankie.

Karen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Fantastic, hot, and comfortable.

Our stay was fantastic.

Karien B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Baie lekker.

Baie vriendelik en gerieflik, sal fantasties werk vir 'n groep vriende!

Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

In die natuur om vrede te vind en jou te herlaai!

Baie lekker gebly en alles wat jy nodig het, is en was beskikbaar. Die eienaar en sy vrou is vriendelik en gasvry. Beveel die plek aan om te bly.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elsie Jacoba G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Jacoba G

Heerlike verblyf, ideaal vir familie of vriende, met die 4 chalets.

Heerlik gebly! Die kombuis was baie gerieflik om te gebruik. So ook die koffie stasie en yskas in die chalet. Alles netjies en skoon.

Sandra W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Wonderlike plek om te bly.

Heerlik gebly! Die gasvrou baie hulpvaardig en swembad 'n lafenis.

Big Tuskers Bush Camp se terugvoer

Thank you.

Big Tuskers Bush Camp
Estelle N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N

Ongemaklik warm gewees!

Plek is skoon en netjies. Onderhoud is egter nodig. Ons geiser het glad nie gewerk nie, die wasbak was verstop en die lugversorger het water gelekt in ons huisie. Daar moet ook 'n plan wees vir "loadshedding" - dit is baie warm! Om net 'n liggie te gee is nie genoeg nie. Ons sal nie weer daar gaan bly as daar nie 'n plan B vir "loadshedding" is nie - dis eenvoudig net te warm om sonder 'n waaier of lugversorger te moet klaarkom.

Theo V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Rustig en stil.

Ons bly altyd lekker by Big Tuskers.

Sarie F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie F

Dit was 'n heerlike vakansie. Sal aanbeveel dat hul net WiFi kry.

Ons het baie, baie lekker gebly, dankie.

Deonita O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonita O

Vir net oorslaap, was ons baie tevrede. Dankie.

Ongelukkig het ons laat in die aand daar aangekom, maar dit was netjies en alles was op sy plek vir 'n oornagverblyf.

Coen G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen G

Die natuur en wild was 'n belewenis.

Het dit baie geniet.

Flip J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip J

Fantasties.

Bly altyd lekker daar met baie mak diere wat uit jou hand eet.

Hennie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Heerlik in die bos, baie netjies.

Baie mooi, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Gerieflik geleë.

Isak R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Sal weer daar bly. Baie rustig en mooi. Diere was 'n plesier.

Dit is 'n lekker plekkie om te oornag of 'n paar dae te bly. Die gemeenskaplike kombuis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die beheerder, wat baie vriendelik en behulpsaam is, het ons goed gehelp. Baie diere wat daar rondloop, was besonder.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Morne T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne T

Heerlike gemaklike verblyf.

Lieflike plekkie en sal hulle weer gebruik en kan aanbeveel. Lekker gekuier, braai en swem. Kamer baie netjies en aircon werk in die hitte, so tel definitief punte.

Ethel L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel L

It's such a beautiful quiet space.

A beautiful area with game throughout the day.

Katherine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine S

We love bush holidays! Great, quiet venue.

Stella was, as in previous years, a lovely 'host'. The room and kitchen amenities have everything you need for that 'home away from home' feeling. Animals visiting the lodge always create that feeling of being in the bush.

Susan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Baie lekker.

Vriendelik, netjies, mooi, gerieflik, skoon en heerlik rustig.

André J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André J

Dit was 'n baie mooi oornagstop, baie netjies en die waarde vir jou geld is definitief die moeite werd. Ek sal dit aanbeveel vir ander mense! Baie dankie!

Uitstekend, netjies en baie mooi!

Judy P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Net een aand daar oorgeslaap.

Net een aand daar oorgeslaap, maar sal beslis 'n week of 2 daar sal wil spandeer. Fantastiese plek en vreeslik mooi.

George C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

As jy wil wegkom van die stadsgejaag is dit die plek om te wees.

Puik. As gevolg van die baie reën moet jy stadig ry op die paaie.

Roidah R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roidah R

Nice place and cool, no noise, we enjoyed seeing the animals.

I would like to come again, it is a nice place, we really enjoyed it as couples.

Karen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Pragtige plek, so lekker in die bos.

Ons het heerlik gebly. Stella is awesome. Beddens slaap so lekker. Swembad is lekker groot. Alles was great.

Big Tuskers Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Karen ons bly julle het dit geniet.

Big Tuskers Bush Camp
Mia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia S

Relaxing. Calming.

The host is most helpful and so friendly. It is very neat and spacious.

Big Tuskers Bush Camp se terugvoer

Thank you, Mia Sweeney. I'm glad you enjoyed it.

Big Tuskers Bush Camp
Robin L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin L

Was 'n groot plesier om hier oor te bly, baie diere - veral vroeg in die oggend. Alles was netjies gehou, en die kombuis goed ge-stock met alles wat met nodig het.

Daar is 'n opsie van twee braaiplekke, swembad was mooi skoon en baie bome vir skadu om die vuurmaakplek. Die dame wat ons ingeboek het was vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly. Goed geprys.

Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was baie lekker en rustig. Baie mooi en skoon.

Baie lekker rustig. Skoon. Vriendelik. Sal weer gaan.

Brendon O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon O

Baie skoon en lekker privaat.

Sal regtig weer gaan kuier, mense is vreeslik vriendelik. Lekker in die bos en geen huise om jou nie. Baie wild wat kom kuier het by ons.

Johan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Stella het ons hartlik ontvang.

Die plek is in 'n natuurpark - diere loop rustig tussen huise.

Pieter S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Wonderlike gasdiens.

Plek was skoon, elke huisie het privaatheid met die bos rondom die plekke vir goeie atmosfeer.

Johan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie lekker kuier.

Ontvangs was baie viendelik en behulpsaam. Awesome diens.

Tanya B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

A wonderful experience.

Very hospitable. It was a great experience, in a clean and cozy chalet. The chalets are wheelchair friendly. We saw kudus, bushbabies, bushbuck, mongoose, and many more from our porch. We will definitely be back.

Alex S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S

Vriendelik, hulpvaardig en regte bos-gevoel.

Stella was altyd beskikbaar om te help waar sy kon.

George C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Alles in plek en beslis waarde vir geld.

Jy voel soos familie as jy daar weggaan. Jy voel jy wil weer spoedig terug gaan daarheen.

Koos K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Definitief waarde vir geld en diens was puik.

Die plek was netjies, die ligging is puik en die diens van Stellah was wonderlik. Sal Big Tuskers Bush Camp beslis aanbeveel vir lekker rus in die hart van die bos.

Ernie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie S

Baie lekker plek om te ontspan.

Mense is vriendelik, plek is baie netjies, en baie diere te sien. Kamers is toegerus met aircons en 'n swambad om af te koel. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Diana S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Oulike plekkie in hartjie van Marloth.

Die eienaar het ons hartlik verwelkom en rondegewys. Die chalet was knus toegerus met slaapplek vir 3 volwassenes met lugversorging en 'n waaier. Koffiestasie in die kamer is volledig toegerus, en skoon handdoeke is voorsien. Stort en ablusie geriewe is rolstoelvriendelik. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met als en nog wat, van airfryer tot drukkoker. Swembad en braai-area is ook rolstoelvriendelik. Beslis 'n terugkom werd.

Chris A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Ontspannend en rustig.

Geen klagtes. Baie warm. Loadshedding.

Carike M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Gerieflik.

Ons is goed verwelkom deur Stella en die huisie was perfek.

Hilda D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D

Heerlike bedjies met alles wat jy nodig het.

Cosy en na aan die natuur. Heerlik saam met die rooibokkies en vlakvarke gekuier en toe kom loer 'n kudu ook in.

Marian M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M

Uitstekende akkommodasie.

Net mooi alles beskikbaar. Kamers ruim, netjies. Kombuis het meer ware om te gebruik as my eie huis s'n. Nog nooit so ten volle toegeruste kombuis vir gaste ervaar nie. Die plaveisel tussen gastehuis en kombuis is prakties en ideaal, veral sou dit reën. Daar is ook orals 'n noodknoppie aangebring vir gebruik wanneer gevaar dalk dreig, onthou jy is in die bos en daar is wilde diere. Sal beslis weer daar oornag, net 3 km van die Marlothpark-hek af.

Theo V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Regtig lekker. Rustig gebly.

Dit was nou lafenis vir die siel. Dit was so stil, net wat ons nodig gehad het.

Anuskha B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuskha B

Great place to stay.

You will find everything you need in place and lovely rooms.

Marlize N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize N

Wonderlik!

Vriendelike diens en pragtige kamers.

Eloise J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise J

Lekker rustig.

Baie vriendelike verwelkoming en die personeel is baie behulpsaam.

Issabel C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issabel C

Absoluut heerlik gebly, sal beslis weer terug gaan.

Baie vriendelik ontvang, personeellid regtig hulpvaardig en vriendelik, ons het baie lekker geslaap & gebly. Die plek is ideaal vir gesinne, vriende en familie kuiers, ons sal baie graag 'n familiekuier daar wil inwerk.

Elsie Magdalena Johanna D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Magdalena Johanna D

Awesome verby.

Dit was ons eerste oornagbesoek aan Marloth Park. Die eienaar was vriendelik en baie gasvry. Die stilte van die natuur was net wat enige siel nodig het. Dat daar 100% vir 'n gestremde voorsiening gemaak is, is 'n groot bonus. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Adele B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Mini-wildtuin net buite die wildtuin! Naby aan die Krokedilbrug-hek!

Ons sal definitief weer terug wees met nog meer familielede. Ons moet veral daardie swembad kom benut! Dis silwerskoon en pragtig! Die diere kom groet graag deur die dag en die nagapies wat in die dak bly op die stoep het ons elke aand vermaak! Drie eenhede was vol en ons het lekker saam gekuier in die aande om die vuur, dit was gesellig en gemaklik! Stella is 'n juweel, sy ken die omgewing en diere en is nooit in de pad nie. As jy sien was sy daar en alles is netjies en skoon. Baie dankie vir die wonderlike lang naweek! Sien julle definitief na die winter!

Martin E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Excellent

The host Stella is amazing in the way she made us feel welcome and assisted us in everything. The place is so neat and clean and the bush atmosphere is wonderful.

Tassie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tassie S

Ons het heerlik gekuier, en dit baie geniet, veral die diere wat kom groet het.

Ons het die nagapies baie geniet, soggens en saans. Ons het vir die voëls ook saad ingegooi, maar hulle het nie veel kom eet nie. Die vlakvarke, bosbokke, koedoes, duikertjies en selfs 'n likkewaan het gereeld kom kuier.

Dave V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave V

Baie lekker, sal weer gaan.

Baie skoon, veilig en domestic was baie goed en gaaf.

Morne G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne G

Very pleasant.

Very nice accommodation and very well equipped kitchen, there is no need for any extra crockery, appliances or utensils. Everything you will need it there. The swimming pool is very nicely situated under some trees which makes swimming during the day very nice but the water never heats up so it can be a bit cool for night time swimming.

Marika L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marika L

Heerlike Bosveld-ervaring.

Skoon, netjies en goed toegerus. 'n Plek waar jy in 'n groep kan saamkuier om die vuur, die bosveldstilte kan geniet, maar tog ook jou eie privaatheid kan geniet aangesien elkeen sy afsonderlike kamer en badkamer het. Beslis 'n aanbeveling!

Martin C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Very pleasant stay. Loved the game walking around the place.

Stella was fantastic making sure everyone and everything was in top order. The only problem I have was with the bed was not comfortable and ended up with a sore back. No oven in the kitchen so you can only braai.

Dalene L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Fantasties.

Vriendelik en hulpvaardig.

Immanda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanda L

Wonderlike wegbreek in verblyf met baie atmosfeer!

Dit was ons derde keer in Marloth en beslis die beste waarde vir geld van die drie kere. Die chalets het baie atmosfeer en die gemeenskaplike kombuis is baie goed toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang deur Stella. Big Tuskers Camp is beslis my voorkeur opsie vir die toekoms. Ons sal graag wil terugkeer saam 'n groep vriende.

Xanthe M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanthe M

Baie lekker blyplek.

Ons het baie lekker gebly, ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n groot groep wat saam wil kuier.

Petro H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H

Mooi ingerig en skoon

As jy nie al die eenhede saam huur nie , maak seker daar is nie vreemdeling in die ander eenheid op dieselfde tyd nie. Gemeenskaplike spasie kan ongemaklik raak.

Surita K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita K

Fantasties.

Baie vriendelik ontvang deur Stella. Alles is netjies en silwerskoon. Baie baie lekker gebly. Ons gaan beslis weer.

Tiaan J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan J

Baie lekker en netjies.

Dit is rustig en lekker swembad met netjiese kamers en die kombuis is volledig. Sal weer gaan.

Shalani J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shalani J

Net 'n paar goed wat dit nie so lekker gemaak het nie.

Met die aankoms, was die swembad baie vuil en het die werker dit eers op ons 2de dag uitgesorteer. Die yskas het glad nie gevries nie en die beligting binne die chalet was bitter swak. Verder het ons dit baie geniet.

Big Tuskers Bush Camp se terugvoer

Good afternoon Shalani,

We are terribly sorry that the pool was not in its normal state but we had a terrible storm the evening before your arrival. The storm washed the mud from the surrounding area into the pool. One cannot pump this mud out of the pool. The rain continued for a day or so. We had to empty the pool by hand to remove the mud and someone had to be employed to do so, only then could we fill the pool with clean water and continue the filtration. Please if there is anything not working such as the freezer, we advise guests to bring this to the attention of the manager immediately. If we are not aware of the problem we cannot fix it. Our manager, Stella is on her yearly vacation in February so we had a person replacement in and she had difficulty in running the place as efficiently as Stella does, we do apologies. We are aware that the lighting in the chalets are not as bright as the kitchen. But unfortunately, thatch does reduce the light and Stella would have suggested to remove the lampshade which will give you a lot more light.

Thanking you for pointing out the problems, we appreciate that.

Regards,
Beverley and Stella

Big Tuskers Bush Camp
Desire G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire G

Beste plek om te bly in Marlothpark.

Elke gesin het sy eie privaatheid, eie badkamer en elke kamer het aircon. Netjies en baie skoon. Personeel op perseel baie behulpsaam en vriendelik.

Willie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Beste plek!

Baie lekker plek en baie skoon.

Oli O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oli O

Uitmuntend!

Baie dankie dat julle uit julle pad gegaan het en julle persoonlike woning vir ons met 4 kleinkinders aangebied het. Wat 'n onvergeetlike ervaring vir stadskinders om diere so naby te beleef ondervindinge en ervarings en interaksies met diere wat hulle nooit sal vergeet.

Jana G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Wonderlik.

Dit is 'n baie oulike plekkie wat baie netjies is en rustig. Het baie lekker gekuier. Sal definitief weer gaan.

Renaldo N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo N

Dit was 'n heerlike ervaring - kon nie vir beter vra nie!

Ek is baie gelukkig met Big Tuskers - dit was die tweede keer wat ons daar bly en sal definitief weer terugkom!

Jacoline J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline J

Fantastic affordable service.

What an amazing stay we had at Big Tuskers. From arrival to departure. Stella is absolute excellent. We definitely will be back.

Petro O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Fantasties!

Die rustigheid was net wat ons nodig gehad het. Die rondawel en gesamentlike kombuis baie goed ingerig. Ons ontvangs en diens daar voortreflik!

Truia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B

Baie netjies en rustig.

Te bang om goeie resensie te gee, netnou kry ons nie weer plek nie. Beverly is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly. Plek is netjies en veilig en naby Krokedilbrug-hek.

Vivienne B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne B

Stellah is a remarkable asset to this site,making one’s visit an absolute pleasure.

I would book this site again.

Helena C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Ek sal vir enigiemand Big Tuskers Bush Camp aanbeveel.

Die chalets is baie netjies, skoon en gemaklik en die gemeenskaplike kombuis het alles en meer wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Thomas P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P

Wonderlike plekkie. Hoogs aanbeveelbaar!

Ek kan Big Tuskers Bush Camp met 'n ope hart aanbeveel. Baie netjiese chalet met 'n ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis. Jy hoef regtig niks saam te bring nie - net jou cooler-boks! Stella was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Manie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Baie lekker gebly, Stella is baie goed met haar werk en help baie waar sy kan.

Die veiligheid is maar dieselfde by enige plek, mens is nooit regtig veilig nie, daar is paniekknoppies en Stella is op en wakker. Sal beslis terugkom vir langer.

Ria K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria K

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Alhoewel ek man alleen tuis gegaan het, was dit gerieflik en alles in plek. Sal definitief weer hier tuis gaan. Die diere in die kamp is 'n bonus.

Carin K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K

Aangenaam verras.

Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons nog in Marloth gebly het. Stella was 'n ster, baie vriendelik en behulpsaam. Al klagte: Ons kon nie langer bly!

George C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George C

Waarde vir geld.

Skoon en die feit dat soveel verskillende diere daarheen kom maak dit 'n ongelooflike ervaring.

Daan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daan V

Goeie verblyf, maar swak parkering en omdraaigeriewe.

Die dame wat na die plek kyk doen baie goeie werk om jou tuis te laat voel. Die parkering en omdraai van jou voertuig is swak. Sukkel om voertuig om te draai as daar meer as een voertuig is. Die verwydering van een sekelbosstam kan alles verbeter.

George C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George C

Uitstekende waarde vir geld. U sal baie verloor deur nie the gaan nie.

Die diere kom na jou toe.

Cecile S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S

Baie aangenaam.

Die chalet is klein, maar baie oulik ingerig met alles wat mens nodig het. Ons was die enigste gaste daar en het die swembad baie geniet.

Zelma V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma V

Aangename verblyf.

Baie geniet, skoon kamers, sakpas, goed geleë. Die gemeenskaplike kombuis en geriewe was netjies en goed opgepas. Kan aanbeveel vir enige gesin en of paartjie wat hou van kamp en ander mense ontmoet.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dalene L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Awesomeness and friendly people.

Every day the room has been serviced and clean bedding were changed after the third night, friendly staff.

Albie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie V

Dit was regtig lekker om daar te oornag.

Dit was 'n skielike besluit om deur te gaan. My kinders was daar en dit was my skoonseun se verjaarsdag gewees. Ons het verblyf by Big Tuskers gekry. Oulike plekkie. Naby die hoofstraat en winkels. Die eenhede is goed toegerus. Gesamentlike kombuis as groep mense daar bly. Heel gemaklik vir familie. 4 eenhede met groot kombuis. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Definitief die geld werd.

Renè M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè M

Baie mooi en netjies. In die bos. Baie rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit was rustig in die bos, maar het al die geriewe wat nodig is. Ek sal graag weer wil gaan met my gesin sodat mens die hele kamp kan gebruik.

Elize O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Very nice!

Very friendly welcome from the caretaker! Clean and neat inside the chalets. Animals came and visited us! What an experience! It was very nice staying there, and we go again soon, very soon! Lovely place to stay. See you soon!

Vincent N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent N

Ongelooflik lekker, veral met die swembad.

Dit was een van die lekkerste plekke wat ek al in gebly het binne in Marloth Park. Die eenheid was baie netjies binnekant, alle noodsaaklike items was beskikbaar en mens hoef amper niks in te pak om saam te vat nie alles is klaar daar. Die swembad is net een extra wat die plek bo die res laat uitstaan. Die hulp van die dame wat na die plek omsien is nog 'n rede hoekom dit 'n ongelooflike ervaring was. Beste van alles was die nagapies wat kom kuier het. 10 sterre vir julle.

Anelize H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize H

Dit was pragtig en rustig.

Dankie aan Big Tuskers Bush Camp. Dit was waarlik 'n verrassing om so 'n mooi plekkie te kon besoek vir so 'n wonderlike prys. Ons gesin het dit werklik geniet. En die dat die diere in die kamp inkom was die hoogtepunt vir ons kinders. Ons sal beslis weer 'n draai maak en vriende en familie saambring.

Ian N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N

Fantastic.

The whole experience was excellent. Having 9 adults and 1 toddler Stella and the Olbers made our stay great. Having young adolescents with us, there were no complaints about noise, etc. Stella was awesome and very hospitable. She made sure the camp was spotless. All in all a terrific 11 days that flew by too quickly but will definitely be back.

Leigh-anne W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh-anne W

Fantastic and comfortable, but upset about no hot water.

The place was amazing, clean and comfortable, however we had no hot water on the second night and the number supplied for problems went straight to voicemail. I sent a message to the number and have not yet had a reply. We had spent the entire day in the car in the park and had an 11 hour trip home the next day, yet could not shower so were very unhappy.

Dewald M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Heerlik ontspanne.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die ontvangsdame. Die kamer is gerieflik ingerig en alles baie netjies en skoon. Die kombuis was altyd baie netjies en skoon, asook die braai-areas.

Leandre C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre C

Was heerlik!

Met aankoms is die dame vreeslik behulpsaam gewees. Goeie gesindheid en baie vriendelik. Ons was alleen by die kamp so heerlik en rustig gewees. Baie diere gesien en baie heerlik gerus.

Corrie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Corrie S

Absoluut puik verblyf!

Was slegs een nag, maar die fasiliteite was puik. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Sal baie beslis weer van die verlyf gebruik maak. Baie dankie ook vir die vriendelike verwelkoming met ons aankoms.

Pine P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Fantasties.

Ek sal weer en weer daarheen gaan.

Liezl-mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl-mari E

Ervaar die bos tot sy volle.

Big Tuskers Bush Camp is 'n perfekte plek om te oornag as jy die wildtuin wil besoek of net die rustigheid van die bosveld wil ervaar.

Fanus J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus J

A great alternative to KNP rest camps.

Thank you for the opportunity to stay at your wonderful place. We last visited the KNP in 1988 and this was a first in 29 years to visit the Kruger Park but we could not find any place in the park to stay. Then someone mention Marloth Park as it is so conveniently close to the southern gates of the park and you can really see a lot making use of the day visit programs. And so we found Big Tuskers Bush Camp and enjoyed it so much that we want to bring the whole family for a weekend in the future. Thank you to Stella who welcomed us and looked after us - she is a huge asset to your operation. We enjoyed the drive along the river bank of the Crocodile river (the one fence of Marloth). The facilities were more than what we expected and we can see your personal touch everywhere.

Karen M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Amazing place.

Our stay at Big Tuskers was lovely. The rooms are stunning with air-conditioning as well as ceiling fans and decorated beautifully. The mosquito nets over the beds as well as being practical made the rooms very pretty. The communal kitchen is well equipped with everything you need.

Anthony F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F

Quiet and relaxing.

Recommended for a well deserved rest.

Frikkie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Dit was vir ons 10/10.

Ons het dit baie geniet sal dit vir enige een aanbeveel. Stella was baie behulpsaam en vriendelik.

Yvonne V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Ons het dit verskriklik geniet.

Dit is die eerste keer wat ons Marloth Park besoek het en waarlik ek was verstom om die pragtige plek te sien. Die wild, die stilte en die pragtige voël gesang elke oggend. Ek moet eerlik wees ek wou nie terugkeer huis toe.

Piet En Elize G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Piet En Elize G

Piekfyn.

Uiters gerieflike, skoon en smaakvolle eenhede in 'n geselige uitleg met baie geriewe. Sien ons vir seker weer, en sal beslis weer van LekkeSlaap gebruik maak vir 100% diens.

Johan F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Lekker rustig in die natuur.

Het baie lekker gebly. Sal graag weer kom, verblyf laat jou sommer gou op jou gemaak voel. Kleinding het dit baie geniet, veral met die diere wat kom kuier het.

Mabel Charlotte V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mabel Charlotte V

Gemaklik en netjies.

Stellah is baie oulik en vriendelik. Kamer was skoon en het 'n klein kombuisie en yskas in jou kamer wat 'n bonus is veral as jy nie wil gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis nie. Baie stil en netjies, slegs stort in badkamer so ons bietjie gesukkel om ons dogtertjie te bad. Swembad is oop, ouers met klein kindertjies moet daarop let.

Christina B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christina B

Was okay.

Was okay maar toe ons daar aankom was die plek nie skoon nie moes eers wag dat hulle dit skoongemaak het, die swembad was baie vuil en ons moes in koue water stort want die gasbottel was leeg!

Big Tuskers Bush Camp se terugvoer

Thank you for your review.

Unfortunately, our normal manager was on leave and we had employed someone to do her work. This will not happen again as this person neglected to do anything that was required of him. I sent a gentleman around to check and he was horrified to find out the situation, so we immediately employed a lady to come and clean. We do not live there all the time and will make sure in the future that we will be there during our Managers annual leave.

Thanking you and profound apologies to the persons concerned.
Beverley

Big Tuskers Bush Camp
Ben V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Rustig.

Warm maar baie rustig. Mense is regtig vriendelik en jy voel asof jy hulle al jare ken.

Helena L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Excellent accommodation and wonderful atmosphere.

Our stay at Big Tuskers was a real surprise! We were welcomed by Stella, the caretaker at Big Tuskers. She is very friendly, helpful and always on duty. The rooms were very comfortable and fully equipped and thoroughly cleaned every day. It is a very safe establishment and I will definitely return in future. R233 p/person is great value for your money! A stay at Big Tuskers is what a holiday should feel like! Thank you Stella and Beverly!

Helena L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Very impressive and we will return anytime as you get more than your money's worth!

It was a wonderful experience sitting next to a blazing fire at night, watching the warthogs and kudu drinking water less than two meters away from your chair. Stella, the very helpful and friendly lady looking after Big Tuskers, makes sure that everything is clean and in order. I seldom felt so relaxed, at home and safe at a holiday destination and will definitely return for another visit.

Anita P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Luukse verblyf in 'n rustige omgewing.

Big Tuskers is baie netjiese, luukse verblyf vir groot gesinne naby die Krugerwildtuin. Die kombuis is goed toegerus om kosmaak soveel makliker te maak. Ons het dit baie geniet en die kinders was mal oor die diere wat daar rond loop.

Chris G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Heerlik en ontspannend.

Sal weer van Big Tuskers gebruik maak. Dis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek.

Mejean D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mejean D

Dit was heerlik en Stellah is baie behulpsaam en vriendelik.

Die veblyf was definitief waarde vir geld. Baie mooi wild gesien. Heerlik gebraai en geswem. Kombuisgeriewe was in baie goeie toestand en Stellah was uitstekend. Sy is 'n ster. Baie dankie vir die lekke verblyf.

Susan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Susan S

Nie waarde vir geld nie.

Ongeskikte kliëntediens. Maak fout met bespreking en laat my dubbel betaal. As ek opvolg is dit my skuld en word sleg behandel. Die chalet is bitter klein en jy loop teen alles vas. Drie mense in een chalet werk nie. Daar is nie plek om jou bagasie neer te sit nie. Met die gevolg jy loop en stamp nog meer jouself. Ons het nie juis wild gesien nie, maar wel 'n paar keer "kleinwild". Ons gebruik 'n gemeenskaplike kombuis waarin ons elke dag muise gekry het. Werkoppervlak vol muis-mis. Wat beteken elke keer as jy iets wil gebruik moet jy dit eers was. Ons was voorheen by Marloth gewees en het dit verskriklik geniet. Maar die ervaring by die blyplek het die wonderlike ervaring sleg gemaak. Die dame wil ons 'n gratis naweek vir twee gee. My vraag is hoekom teruggaan na 'n plek waar jy sleg behandel is. Ongelukkig sal ek glad nie die plek aanbeveel nie. Was my ouers se eerste keer gewees. En hulle was geskok toe ons daar stop en eerlike ding moet ek 'n vrywaringsvorm teken. Dan word daar gesê van al die skelms en slange. My moeder wou nie eers buite sit en braai nie oor sy te bang was. Ek sal teruggaan Marloth toe maar my ouers sal nie weer gaan nie a.g.v. die ervaring wat hulle beleef het.

Gerrit B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Pragtig, gerieflik en ontspanne.

Dit is veelsydige akkommodasie vir gesinne en besigheidsmanne. Gerieflik toegerus en stil en rustig in die bosse. Heerlik om hier te kuier.

Lizelle C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C

Gerieflik!

Baie netjiese plek en baie goeie diens. Het welkom gevoel en dit was baie gerieflik. Alles wat jy nodig het, word verskaf.

Bertus E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus E

Skoon en netjies.

Stella was vriendelik en hulpvaardig.

Lebohang S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang S

Bush life in a homely way.

Very hospitable. Setlla is a great host.

Marietjie R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Pragtige eenhede vir twee tot drie persone met gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is.

Hierdie plekkie is 'n ware lushof! Ek sal Big Tuskers bush Camp aan enigiemand aanbeveel. Die plekkies is netjies en skoon en die opsigter se diens is puik. Dit is geleë in 'n stil area en baie veilig. Ek is baie ingenome met die plekkie.

Mariana K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

Dit is wonderlik om so tussen die diere te bly!

'n Wonderlike belewenis. Sal definitief weer daar gaan kuier!

Lesley Y - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley Y

Lovely and convenient for trips into the Kruger National Park.

We found Big Tuskers Bush Camp to be very convenient for our stay in Marloth Park. We attended a wedding on the Saturday night and headed off bright and early on Sunday morning for the Kruger National Park. Crocodile Bridge gate is literally 10 minutes away so it was absolutely perfect. Stella was the perfect host and our little bungalow had everything we needed. Would certainly recommend it.

Patrys F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys F

Die boslewe is wonderlik!

Die plek is maar meer vir familie, omrede daar 'n gesamentlike kombuis is met vier eenhede. Dit sal die ideale plek wees vir verjaarsdae en enige byeenkomste.

Dewald M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Kamer was netjies en skoon asook kombuis en baie goed toegerus met alles wat jy ooit kan benodig.

Lieflike verblyf en het ook die vlakvarke geniet!

Calla V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Calla V

Ons het regtig baie lekker gebly.

Die lugversorging was manna uit die hemel toe die grade vir twee dae verby die veertig getrek het.

Lizette B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Uitstekkend! Die aparte huisies gee privaatheid en die kombuis is uitstekend ingerig.

Uitstekende aanbeveling, maar eintlik wil ek niemand vertel nie, want dan kry ek dalk nie weer plek nie.

Steph D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steph D

Absoluut ontspannend!

Ons is 21 September 2013 getroud en het ons honeymoon baie geniet by Big Tuskers. Ons negejarige seuntjie dink ook dit was 'n baie lekker honeymoon! Stellah was altyd vriendelik en behulpsaam. Gaan definitief weer soontoe ...

Denise N - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N

Pleasantly supprised

Julie the manager is extremely pleasant and helpfullnHave not stayed in a camp before so cannot compare,but found it comfortable and was pleasantly supprised.

Diana C - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana C

Very enjoyable

We really enjoyed our stay at Big Tuskers and will definitely like to go back at some point in the future.

Bianca L - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca L

The place is great!

We had a great stay! Will be back there soon!

Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokweg 3710, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OTM4MTg1LTI1ZWMtNDAxMy1iMmY0LWYxOThhMDk5NmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R420 per nag (plek vir 3) 136 5 1 5 3710 Ribbok Road Marloth Park 2153 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.346566666667 31.8019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang