Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Lagoon Studios

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chasmanthe-singel 3, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big Bay Lagoon Studios bied selfsorgverblyf in Langebaan, wat spog met blou water en onoortreflike natuurskoon. Hierdie ateljees is binne maklike bereik van die strand, Langebaan-strandmeer en restaurante langs die oewer.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 moderne ateljeewoonstelle wat elk 2 gaste kan akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die 2 ateljees beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n lieflike gedeelde tuinarea, wat ideaal is vir 'n ontspanne piekniek en braai. Elke woonstel het toegang tot veilige parkeerplek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elouise V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. We had a very nice weekend. We wanted peace and quiet and that is what we got. Very nice set up - the place has what you ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marietha H
Saam met lewensmaat
5.0
Great bederf kuier. Baie gasvrye eienaar, eiendom goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly en sal defs terug wees.
Jun 2024
Bella H
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, clean, modern. The host was very accommodating. She let us book in a bit earlier, which helped a lot with time management. Ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, ruim, skoon & netjies. Baie dankie. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom kuier.
Mrt 2024
Carla W
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful stay, friendly and helpful staff. We definitely look forward. We had a wonderful stay, friendly and helpful staff. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chasmanthe-singel 3, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Lagoon Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chasmanthe-singel 3, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f569cc0f54f2864b03f534cbe4d040669c2f0a80f11686f15e54fd16ccf85622c05c330f36c39afdb2e66e5bd02334c24d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Chasmanthe Close Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.101498451385 18.045879646033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang