Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bigfoot 248 Mabalingwe

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bigfoot 248 Mabalingwe is 'n selfsorghuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dié vakansiehuis is volledig ingerig en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes.

Al die slaapkamers en leefareas het lugversorging. Die eerste slaapkamer wat 'n solderkamer is, het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Twee van die slaapkamers het TV's met sekere DStv-kanale en skuifdeure na 'n stoep.

Die badkamer het 'n stort en/of 'n bad. Die kombuisie met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank toegerus.

Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en bied toegang tot 'n onderdakstoep. Die perseel het ook 'n boma met 'n vuurput en braaigeriewe en daar is 'n swembad wat net vir gaste se gebruik is.

Die landgoed bied wildritte mits vooraf gereël word, 'n groot groot kuierarea by die hoofswembad met 'n kroeg en restaurant, 'n putt-putt-baan, muurbalbaan, tennisbaan, skaak en 'n drankwinkel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Heather W
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely long weekend. We had a lovely long weekend at Bigfoot. Great location as the house is within walking distance to the recreation ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Carla W
Saam met vriende
5.0
Restful, wildlife around the house. Ideal for three single people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Elizna R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike bosveld wegbreek. Pragtige huis, baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Mooi, netjies en skoon. Ons het dit baie geniet. Die kinders he...
Sien meer
Nov 2024
Antoinette V
Gesin met tieners
5.0
My nuwe gunsteling. Ek sal oor en oor weer teruggaan en beslis die verblyf aanraai.
Nov 2024
Johannes Christoffel D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker gerus. Baie lekker gebly en baie skoon gewees.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bigfoot 248 Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67619e897907d6c9b29668f04a7e861722b410b9ab66dbc85490e87e320ae3300b7e8695a4814366f2b5b9166cc17bc8de45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 114 5 1 5 Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822120043018 28.061906476268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang