Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

@Bignonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bignonia-straat 8, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Bignonia bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Durbanville en is ideaal vir 'n paartjie.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix in die slaapkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.

Buite is daar 'n privaat tuin en gaste kan 'n entjie na 2 damme met wandelpaaie stap.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Brand W
Saam met lewensmaat
5.0
Klas, stylvol, vriendelike diens - puik! Baie aangenaam - absoluut niks om oor te kla nie! Ons sal weer daar kom bly.
Jan 2025
Fina T
Saam met lewensmaat
5.0
Business. Very neat and you have your privacy. Neighbourhood peaceful and safe!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Salomè B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en fantasties! Ons het heerlik gebly, pragtige plekkie, lekker privaat. Anneke was vreeslik vriendelik en fantastiese gasheer. Voorste...
Sien meer
Jan 2025
Reynel V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2024
Braam K
Saam met lewensmaat
5.0
Net reg! Netjies, skoon en absolute waarde vir geld.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Bignonia-straat 8, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @Bignonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bignonia-straat 8, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac2b8fa3dfd2f66303a34994dbfb85061ed7b71091099805471b902e1c09800aef130618107a7a428896ebd72affcdf6e9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 8 Bignonia Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.848501896454 18.656828976123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789