Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikers Soul Resort

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bikers Soul Resort is 'n sentraal geleë gastehuis in Somerset-Wes wat poog om gaste 'n kwaliteit ervaring en gerieflike oornagverblyf te bied. Dit gee gaste maklike toegang tot die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 5 verskillende eenhede gebied. Daar is 3 dubbelkamers, 2 is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 1 kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 gesinskamer en 1 selfsorgwoonstel. Al die eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het al die kamers ook 'n rusbank, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die selfsorgwoonstel het 'n volledig toegeruste kombuis.

Daar is 'n eetkamer waar gaste ontbyt kan geniet wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is en die gedeelde patio het braaigeriewe en buitemeubels. Gaste kan in die gedeelde swembad afkoel of in die sauna ontspan. Daar is 'n speelgrond vir kinders sowel as 3 Harley-Davidson-motorfietse wat beskikbaar is om te huur. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Bikers Soul Resort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bikers Soul Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5d4d51b3a0113c3e7bea6212b28a9764d9e3387687399c73a88cd5ce31b6d89c654dbdbc5a5fea8004eff2457c06da0d257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Firmount Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0671214 18.8434745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang