Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikers Soul Resort

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bikers Soul Resort is 'n gastehuis wat sentraal in Somerset-Wes geleë is en gerieflike en gehalteverblyf bied. Gaste wat hier bly het ook maklike toegang tot Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 5 verskillende eenhede aangebied. Daar is 3 dubbelkamers waarvan 2 koninggrootte-beddens het en die ander 'n koningingrootte-bed het. Daar is ook 'n gesinskamer en 'n selfsorgwoonstel. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n rusbank, platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi is beskikbaar en die kombuis is volledig toegerus.

Gaste kan ontbyt vooraf en teen 'n addisionele koste versoek en in die eetarea geniet, en die braaigeriewe en sitplek op die gemeenskaplike soep benut. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en sauna. Kinders kan op die speelgrond speel en daar is 3 Harley Davidson-motorfietse wat gaste kan huur. Veilige parkeepplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bikers Soul Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5d4d51b3a0113c3e7bea6212b28a9764d9e3387687399c73a88cd5ce31b6d89c654dbdbc5a5fea8004eff2457c06da0d257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Firmount Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0671214 18.8434745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang