Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki-Biki Gasteverblyf

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gertzen S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Puik. Ja, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Gasheer/gasvrou vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ekonomies en gasvry. Wonderlike skoon gasvrye behuising in die hartjie van Centurion. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Baie dankie Jaco, jy is baie welkom by Biki Biki Gasteverblyf. Dit is vir ons 'n groot kompliment as gaste weer en weer terug kom.

Melissa W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dadelik welkom gevoel. Ek het baie lekker gebly. Dadelik welkom gevoel, mooi skoon en veilig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Vriendelike gemaklike verblyf. Baie dankie. Absoluut net fantasies gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeline V
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Amazing and very relaxing. Mal oor Amanda. So vriendelik. Dit is lekker rustig en sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
1.8
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Aangenaam. Amanda was wonderlik gewees, alles was gereed vir ons aankoms en die load shedding het ons glad nie gepla nie oor Biki-Biki inverter het daarvoor. Baie netjies en baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Baie dankie dit was n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer. Biki Biki groete Amanda

Elsie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie rustig. Dit was heerlik om hier te oornag. Baie vriendelike diens, netjies en smaakvol. Sal verseker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Baie dankie vir jou vriendelike woorde ons verwelkom jou graag terug. Biki Biki groete Amanda

Daleen J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Puik. Skoon, uitstekend en baie vriendelik. Ons was goed ontvang. Met my man wat in ICU in die hospitaal was, was ons gasvrou simpatiek en vriendelik en het 'n ekstra myl gegaan. Ons sal beslis Biki Biki vir enigeen aanbeveel. Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R650 R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2424dcda17f8414b94e88ab3dbdf2f4c27c6bcffd4376ee11d0eb823952e855c0df96a4b57fe4affec6ed6cb35217dcdc1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R358 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.857540504887 28.134762161875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang