Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki-Biki Gasteverblyf

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Biki-Biki Gasteverblyf
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gertzen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertzen S

Puik.

Ja, vriendelik ontvang.

Adriaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Uitstekend.

Gasheer/gasvrou vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies en skoon.

Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Ekonomies en gasvry.

Wonderlike skoon gasvrye behuising in die hartjie van Centurion. Hoogs aanbeveelbaar.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie Jaco, jy is baie welkom by Biki Biki Gasteverblyf. Dit is vir ons 'n groot kompliment as gaste weer en weer terug kom.

Biki-Biki Gasteverblyf
Melissa W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W

Dadelik welkom gevoel.

Ek het baie lekker gebly. Dadelik welkom gevoel, mooi skoon en veilig gewees.

Ria K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Vriendelike gemaklike verblyf. Baie dankie.

Absoluut net fantasies gewees.

Angeline V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Angeline V

Amazing and very relaxing.

Mal oor Amanda. So vriendelik. Dit is lekker rustig en sal definitief weer hier oorbly.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Michelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Aangenaam.

Amanda was wonderlik gewees, alles was gereed vir ons aankoms en die load shedding het ons glad nie gepla nie oor Biki-Biki inverter het daarvoor. Baie netjies en baie rustig!

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie dit was n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Biki Biki groete
Amanda

Biki-Biki Gasteverblyf
Elsie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Baie rustig.

Dit was heerlik om hier te oornag. Baie vriendelike diens, netjies en smaakvol. Sal verseker weer hier oornag.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde ons verwelkom jou graag terug.
Biki Biki groete
Amanda

Biki-Biki Gasteverblyf
Daleen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J

Puik. Skoon, uitstekend en baie vriendelik.

Ons was goed ontvang. Met my man wat in ICU in die hospitaal was, was ons gasvrou simpatiek en vriendelik en het 'n ekstra myl gegaan. Ons sal beslis Biki Biki vir enigeen aanbeveel. Hulle sien ons beslis weer.

Petrus K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Goed

Lekker gebly, netjies.

Retha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Gasvryheid. Rustigheid. Goeie diens.

Ons het by Biki bietjie oorgebly vir 'n troue. Ons was uiters verras toe ons nie geaffekteer is deur beurtkrag nie. Daar is sonkrag geinstalleer en ons kon normaal voortgaan en het toegang tot WiFi gehad. Baie goeie ervaring.

Annalien B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien B

Die verblyf het aan my vereistes voldoen.

Waarde vir geld. Gasvrou was behulpsaam. Gasvrou het verseker ek weet wanneer is dit beurtkrag.

Gerhard M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Die verblyf was baie netjies en ingerig mense vriendelik en baie veilig. Het baie lekker geslaap.

Verblyf was baie lekker, was vriendelik verwelkom met aankoms en kamer baie netjies en goed ingerig met alles wat jy nodig het. Badkamer en toilet baie netjies en jou motor staan veilig onder 'n afdak. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie Gerhard. Kom gerus weer.

Biki-Biki Gasteverblyf
Chantal L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Baie lekker plekkie om te bly.

Amanda was baie gasvry en gesorg dat alles reg is. Sal haar plekkie definitief aanbeveel.

Bridgette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette V

It was amazing.

Amazing hosts, amazing atmosphere, they go over and above to please. I would def recommend this place to other people.

Thea N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N

Heerlike verblyf!

Amanda was 'n baie gawe gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Die kamer is gerieflik en ruim. Ons het heerlik geslaap en sal ons graag weer in die toekoms by Biki-Biki tuis gaan. 5 sterre verdien julle beslis.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoer. Biki Biki verwelkom julle graag terug.

Biki-Biki Gasteverblyf
Hardus P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus P

Hierdie is vir my verblyf wanneer ek in die Pretoria ongewing werk.

Die eenheid hier is altyd netjies, skoon en veilig. Ek kan Biki-Biki Gasteverblyf met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Hardus J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus J

Sien sterre.

Baie vriendlike ontvangs, goeie kommunikasie. Baie netjies.

Miemie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie V

Baie rustig, skoon en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie was baie netjies.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie Muldi, dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie dat julle sulke bedagsame gaste was. Kom gerus weer. Biki-Biki groete, Amanda.

Biki-Biki Gasteverblyf
Brian F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F

Was baie rustig.

Sal net aanraai dat daar meer verskeidenheid oggendetes sal wees, maar was awesome.

Pierre D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Gemaklike, netjiese en rustige verblyf.

Sal dit absoluut weer gebruik in toekoms. Vriendelik ontvangs, en aangename gasheer en gasvrou. Kamer en badkamer goed ingerig met als wat nodig is.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Dankie Pierre ons verwelkom jou graag terug.
Biki-Biki Groete

Biki-Biki Gasteverblyf
Shann B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shann B

Comfortable and convenient.

A pleasant overnight stay.

Lewis D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewis D

Aangename verblyf in Gauteng!

Goeie ligging, bekostigebare, netjiese verblyf en geriewe. Goeie sekuriteit. Vyf sterre!

Prudence G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence G

Awesome.

Awesome to stay at the Biki-Biki Gasteverblyf.

Steve B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Uitstekend tuiste! Het verblyf baie geniet. Baie rustige omgewing.

Alles was baie mooi skoon en netjies! Vriendelike eienaar. Kan Biki-Biki Gasteverblyf sonder enige huiwering aanbeveel.

Tiaan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie netjies.

Uitstekende waarde vir geld!

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie kom gerus weer.

Biki-Biki Gasteverblyf
Marinda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Rustig en netjies.

Ek het hier oorgebly om eksamen te skryf. Daar is geen steurings nie.

Hardus P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus P

Kursusverblyf.

Het verblyf gebruik tydens kursus. Stil genoeg sodat ek my voorbereiding gemaklik kon doen sonder enige steurnis.

Erna L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Ons het dit baie geniet. Dis lekker stil en maklik om daarheen te navigeer.

Sien sterre.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie Marinda dit was 'n groot plesier om jou te huisves. Kom gerus weer.

Biki-Biki Gasteverblyf
Theunis B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B

Aangenaam en baie vriendelike mense.

Gasvrou is baie behulpsaam en is besorg oor die mense se welstand. Kamer aangenaam toegerus met koffie ens., maar ongelukkig geen TV in 2 van die 3 budget kamers.

Mariette L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Dit was heerlik om daar te bly.

Amanda het uit haar pad gegaan om my tegemoet te kom op baie kort kennisgewing en sy moet 'n 100 sterre kry!

Jimmy R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy R

Excellent and friendly service.

See stars.

Andre B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie mooi, skoon en veilig!

Amanda en Lourens was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by hulle bly.

Carien S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Uitstekende verblyf!

Rus-n-Biki het alle verwagtinge oortref! Skoon, netjies en ruim. Gerieflike groot stort. Amanda is vriendelik en gaan uit haar pad om goeie diens te lewer! Baie dankie.

Calla M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M

Netjiese vertrek met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het goeie instruksies ontvang voor ons aankoms en die kamer was netjies en skoon.

Rejean H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rejean H

Rustig.

Amanda het my baie vriendelik ontvang. Hulle is mense-mense. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Mooi, netjies en veilig. Het baie lekker geslaap daar. Dankie Amanda!

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie Rejean, dit was heerlik om jou te leer ken. Dankie vir jou goeie verwysing vir Rus n Biki.

Biki-Biki Gasteverblyf
Willie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Baie lekker gewees.

Baie mooi omgewing en goeie diens.

Ian S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Rustig, gemaklik, gerieflik - dit voel nie of jy in 'n stad is nie.

Amanda het ons van die eerste oomblik af tuis laat voel, soos familie wat kom kuier. Die suite was skitterskoon en toegerus met alles wat ons benodig het vir ons verblyf. Die rede vir ons verblyf was nie aangenaam nie, en Amanda en haar man het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gemaklik en gerieflik moontlik te maak. Die verblyf is baie veilig en ons motor het ook veilig in die skadu onder 'n afdak gestaan. Ons sal definitief weer, indien ons in daardie omgewing moet oorbly, van hulle gebruik maak. Baie dankie Amanda en Lourens vir 'n aangename verblyf-ervaring in moeilike omstandighede.

Sophia E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia E

Gemaklik en modern.

Dit was 'n lekker rustige ervaring, waar mens gemaklik kan rus.

Pieter D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf!

Vriendelik ontvang, veilige parkering, netjiese slaapkamer en 'n lekker groot stort!

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie Pieter dit was 'n groot plesier om jou te ontvangs. Ons verwelkom jou enige tyd terug.

Biki-Biki Gasteverblyf
Wynand S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Alles wat ek nodig gehad het.

Amanda is baie vriendelik. Heerlike tyd gehad.

Biki-Biki Gasteverblyf se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Wynand, ons verwelkom jou enige tyd terug. Rus n Biki groete.

Amanda

Biki-Biki Gasteverblyf
Annatjie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

'n Gerieflike plek met baie behulpsame gasvrou.

Die blyplek voldoen aan al die nodige behoeftes. Is geleë op 'n plek met maklike toegang tot die snelweg. Gasvrou gaan uit haar pad om in gaste se behoeftes te voorsien. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Corne W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

Skoon en netjies.

Baie skoon en pragtige kamers, aan te beveel aan enige iemand. Sal weer van hul gebruik maak.

Reinhardt D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt D

Als wat ek nodig gehad het.

Baie goeie waarde vir die prys.

Andre M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Waarde vir geld.

Amanda was baie gasvry en vriendelik, het sommer dadelik tuis gevoel.

Miki M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miki M

Excellent.

Very nice and cosy. Room was very clean and spacious. Great value for money and very friendly.

Lorraine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Enjoyed privacy. Parking and convenience.

See stars.

Vanaf R650
R650 R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2424dcda17f8414b94e88ab3dbdf2f4c27c6bcffd4376ee11d0eb823952e855c0df96a4b57fe4affec6ed6cb35217dcdc1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R358 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.857540504887 28.134762161875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang