Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Plek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Biki Plek
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lena D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena D

Al voorheen hier oornag. Baie rustig! Baie skoon en netjies!

Al voorheen hier oornag. Baie rustig! Baie skoon en netjies!

Biki Plek se terugvoer

Beste Lena

Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Sal 'n voorreg wees om julle weer by ons te huisves.

Lekker dag.

Biki Plek
Bryan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan B

A great stay.

The hosts were hospitable from start to finish, and the room was well facilitated with self-catering necessities as well as filtered water. You do need to provide your own body soap, etc., but everything else is provided. Definitely worth staying here!

Biki Plek se terugvoer

Dear Bryan, your feedback is highly appreciated. We wish you safe travels through South Africa and hope to see you return to Kimberley one day!

Biki Plek
Anthonia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonia B

Pleasant.

Our stay at Biki plek was pleasant. We had a very warm welcome; our host was very friendly.

Biki Plek se terugvoer

We highly appreciate your positive feedback and hope to see you again real soon!

Biki Plek
Mahomed K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K

Very comfortable for an overnight stay.

Very neat, clean and comfortable. A warm and friendly welcome from the host.

Biki Plek se terugvoer

Dear Mahomed, we always appreciate it when a guest takes some time to sit down and write a review. Thank you for your time!

Biki Plek
Dean J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean J

Relaxing and comfortable stay in beautiful garden & room.

Our only complaint is that as we arrived early evening, we didn't have enough time to enjoy the beautiful outdoor space! The room was as advertised - neat, clean and very comfortable. Check-in was fast, welcoming and friendly. The room has everything one needs for a great stay over and various restaurants are literally 2 minutes away if needed. We will definitely stay over on future trips.

Biki Plek se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review, Dean Jones. We would love to have you back - this time, hopefully, for an extra night to do all the exploring you missed out on!

Biki Plek
Ronnie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

A place to revisit.

Loved it. Had water while the town had no water and the hospitality was 5-star. Lovely setting and extremely quiet and safe. Great and friendly hosts.

Biki Plek se terugvoer

Dear Ronnie, we enjoyed having you at Biki Plek. A big thank you for the positive feedback!

Biki Plek
Guy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy D

An ideal stop over centrally located and well suited to quick and easy travel.

Superb. An awesome little venue with great hosts and practicality for the weary traveler.

Biki Plek se terugvoer

Dear Guy, thank you for such a pleasant review. Looking forward to your next visit.

Biki Plek
Manie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M

Baie aangenaam.

Baie dankie, dit is 'n mooi skoon, netjiese plek en die eienaar is baie gasvry en behulpsaam. Met waardering.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie hiervoor, Manie! Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

Biki Plek
Anel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Vriendelik, netjies skoon en stil area.

Vriendelike diens uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig sou kry! Daar is geen beurtkrag nie, so dit was beslis 'n bonus. Die swembad was heerlik na 'n lang dag langs die sportvelde. Sal beslis weer tuisgaan by Biki Plek.

Biki Plek se terugvoer

Beste Anel
Waardeer jou resensie. Kimberley het nog baie om te bied - kom kuier gerus gou weer!

Biki Plek
Amelia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Baie netjiese ruim skoon plek.

Netjies, ruim, skoon, mooi dekor, lekker beddegoed. Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf in die kombuis. Groot houer water. Lugreëling wat heerlik was op 'n snikhete dag. Gasvrou kommunikeer vroegtydig oor aankoms. Swembad om in af te koel. Parkeer agter 'n sekuriteitshek. Baie stil. Naby restaurante.

Biki Plek se terugvoer

Beste Amelia, ons waardeer die mooi opsomming wat jy van Biki Plek gemaak het. Kom kuier sommer gou weer!

Biki Plek
Reinette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Fantasties.

Wat 'n ongelooflike mooi plek. Netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, Reinette, ons kyk uit na jou volgende besoek!

Biki Plek
Thomas Meades C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Meades C

Aangename oorslaap naby plekke van belang en skoon, netjies, vriendelikheid.

Was 'n aangename verblyf. Baie skoon en netjies en die gasheer is baie verwelkomend en behulpsaam. Lekker gebly en geslaap en sal gerus weer daar bly wanneer ons in Kimberley is.

Biki Plek se terugvoer

Dankie, Jeanine... En dit was verseker ook vir ons aangenaam om julle te ontvang. Groetnis tot volgende keer!

Biki Plek
Albrecht T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albrecht T

Rustig, skoon, netjies en privaat.

My eerste keuse vir verblyf in KBY.

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer jou resensie, Albrecht.

PS - Dit is presies die vier woorde wat vir ons belangrik is!

Biki Plek
Nicky S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S

Will definitely be back.

Delightful hosts; excellent, clean, tastefully decorated accommodation; a tranquil garden in a beautifully quiet neighborhood. Cannot recommend it highly enough.

Biki Plek se terugvoer

Dear Nicky, it was a pleasure having such delightful guests as you. You are always welcome at Biki Plek!

Biki Plek
Gerrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Relaxing.

Wonderful stay. Nice and quiet neighborhood close to all attractions, malls, and restaurants. Will definitely be staying there again.

Biki Plek se terugvoer

Thank you for your visit, Gerrie. We really enjoyed having you!

Biki Plek
Renate K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate K

Stunning place that adds a personal touch. Very clean, neat and quiet.

Beautiful place. The little pool was amazing for a quick cool off after the long drive. Hosts were really friendly and welcoming.

Biki Plek se terugvoer

We enjoyed having you, Renate. And it is always lovely to receive positive feedback. Thank you!

Biki Plek
Mia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Lekker, skoon, lekker bed.

Baie lekker gebly! Dankie!

Biki Plek se terugvoer

Ons het altyd waardering vir gaste wat moeite doen om vir ons 'n resensie te skryf. Baie dankie!

Biki Plek
Bertie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie T

Gerieflik, netheid met alles wat nodig is.

Altyd netjies en goed toegerus vir enige sakereisiger.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer. Tot volgende keer.

Biki Plek
Mpho M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Very romantic.

My husband and I loved it. Just what we need for our Valentine weekend away.

Biki Plek se terugvoer

Thank you for visiting us!

Biki Plek
Jan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Baie gerieflik, goed ingerig en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer julle besoek aan Biki Plek. Kom kuier gerus weer wanneer julle deur Kimberley ry!

Biki Plek
Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V

Pynlik netjies voldoen aan al mens se verwagtinge.

Uitstekend in elke opsig. Hartlik ontvang deur gasheer. Alles in plek, pynlik netjies voorsien aan al mens se behoeftes!

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons sien mekaar weer binnekort. Seënwense vanaf BikiPlek.

Biki Plek
Colleen A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A

Very comfortable in a beautiful, safe, secure setting.

Welcoming host, great accommodation, beautiful surrounds.

Biki Plek se terugvoer

It was a pleasure having you, Colleen! Thank you so much for the kind review; we highly appreciate it.

Biki Plek
Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gemaklik, skoon.

Ek was baie gelukkig met my bespreking. Ek het nie onveilig gevoel nie en my kamer was mooi, netjies en skoon. Sal weer bespreek as ek weer in die area is.

Biki Plek se terugvoer

Groot waardering vir jou resensie, baie dankie!

Biki Plek
Shaakir A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakir A

Very nice.

Yes, will return soon.

Biki Plek se terugvoer

Many thanks for your visit and kind rating.

Biki Plek
Johan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Fantasies baie skoon. Baie stil. Goeie gasvryheid.

Ons was vreeslik beïndruk met die tuin en die netheid daarvan. Die verwelkoming en gasvryheid was asemrowend. Baie beïndruk met die kostes in vergelyking met wat jy kry. Die kamer was vreeslik skoon, asook die beddegoed. Ons het vreeslik lekker geslaap en die buurt is baie stil. Baie dankies - baie beïndruk en sal enige tyd weer daar oornag.

Biki Plek se terugvoer

Groot waardering vir jul resensie, Johan. Natuurlik is julle welkom om weer te kom kuier. Ons sien daarna uit.

Biki Plek
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Adeline C

Pragtig, netjies en veilig in 'n stil area. Ons is vriendelik ontvang en het die kuier baie geniet.

Tydens ons kuier het Kimberley geen water gehad nie. Gelukkig het Biki Plek hulle eie watertoevoer wat 'n pluspunt was.

Biki Plek se terugvoer

Beste Paul en Adeline, dit is altyd lekker om 'n sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie daarvoor!

Biki Plek
Susan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Perfekte oornag plekkie.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie is so mooi, netjies en skoon! Sal definitief weer daar oorslaap as ons deur Kimberley ry.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Groot waardering vir jul mooi resensie!

Biki Plek
Veronica K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K

This is the nicest accomodation we have stayed in in SA.

Biki Plek is so well appointed with quality furnishings and everything a traveller could wish for. Our hosts were more than helpful and kind to us. We would definitely return should we be in Kimberley. I would highly recommend Bike Plek.

Biki Plek se terugvoer

Our greatest gratitude for your kind review. All the best from Kimberley till we meet again.

Biki Plek
Marius N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Heerlik gerus en baie netjies, baie dankie. Sal weer daar oorslaap.

Naby aan winkels en restaurante.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Ons waardeer jul resensie.

Biki Plek
Jan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Uitstekend.

Baie netjiese, goed toegeruste eenheid met veilige parkering.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, dit was goed om jou weer hier te ontvang.

Biki Plek
Lize W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W

Veilig, skoon, pragtige plek.

Veilige parkering, baie netjies en skoon. Niks waaroor ons kan kla nie, hulle het aan alles gedink. Alles soos op foto.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie aan julle. Kom maak gerus weer 'n draai as julle deur Kimberley ry.

Biki Plek
Pieter D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie tevrede.

Baie netjies en skoon.

Biki Plek se terugvoer

Nogmaals baie dankie vir jou besoek en positiewe terugvoering.

Biki Plek
Bertie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie T

Bekostigbare, netjiese oornag geriewe met alles wat jy nodig het.

Baie netjies en rustig. Ideaal vir die sakereisiger wat rustigheid soek. Die kamer was gerieflik en skoon en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Sal vir seker weer daar oornag.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, Bertie! Ons wag vir jou volgende besoek.

Biki Plek
Waylene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene B

Fantasties.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Veilige gebied en parkering. Rustige area vir rus en ontspanning.

Biki Plek se terugvoer

Julle is gewaardeerde gaste van ons en ons geniet jul besoeke. Baie dankie vir die resensie.

Biki Plek
Elma D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Ons is vriendelik ontvang. Rustige oornagplekkie.

Ons het ook inligting ontvang oor interessante plekke om te besoek.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie dat julle Biki Plek besoek het, ons waardeer jul ondersteuning!

Biki Plek
Dawid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Pragtige, netjiese plek.

Sal weer daar oornag. Pragtig, netjies en veilig, lekker stil area. Aangename en vriendelike gasvrou.

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoering. Sien uit na jou volgende besoek.

Biki Plek
Sandra C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Netjies, alles wat nodig is.

Naby dorp en loop afstand na eetplekke.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir julle inloer. Groete vanuit Kimberley.

Biki Plek
Brenda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S

Friendly hosts and really felt safe.

As the property has a borehole the effect of the water shedding is not felt.

Biki Plek se terugvoer

Thank you for choosing us every time. Yes, no water-shedding and no load-shedding either. Definitely a bonus.

Biki Plek
Christo P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Heerlik, veilig.

Veilige oornagplek, skoon en netjies.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek!

Biki Plek
Naomi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi S

Vreedsaam.

Baie lekker en skoon.

Biki Plek se terugvoer

Dankie vir jou besoek, Naomi.

Biki Plek
Teboho K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Teboho K

Was most good.

The was a shortage of warm water throughout.

Biki Plek se terugvoer

Good day, our apologies if your water wasn't in order. Unfortunately, it is impossible to fix a problem if you are not aware of it. Kindly remember that there are always managers on the premises who tend to these kinds of problems the moment you report them. Hope you have a better experience next time.

Biki Plek
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Fantasties.

Vriendelik en netjies.

Biki Plek se terugvoer

Groot waardering. Baie dankie.

Biki Plek
Francois B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Hartlik verwelkom en veilig.

Ons was ontvang deur die eienaar met aankoms. Vriendelik en het ons kuier so vergemaklik. Lieflike plek, veilig en naby alles. Sal beslis weer daar stop.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie. Ons het dit geniet om julle hier te ontvang en sien uit na julle volgende kuier.

Biki Plek
Dean F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean F

Clean, safe and quiet.

This was my second booking. It didn't disappoint. We had a great night's rest and were heartily welcomed even after the stated book in hours. Accommodation is clean and well-rounded. Will definitely return again.

Biki Plek se terugvoer

Thank you so much, Dean.
Always a pleasure having you.

Biki Plek
Ronell C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C

Heerlik.

Vriendelik ontvang. Kamer is baie ruim. Netjies en skoon. Kombuisie het alles wat nodig is. Sal definitief weer daar oorbly.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier en die wonderlike resensie! Ons sien julle hopelik weer binnekort.

Biki Plek
Harmen P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harmen P

Baie netjiese plek. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Baie netjiese plek. Naby aan eetplekke, veilige parkering.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons oorgestop het. Sien hopelik gou weer.
Ons waardeer jou resensie.

Biki Plek
Danelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle D

Dankie vir 'n vriendelike verwelkoming en goeie diens.

Die kamer was skoon en netjies. Baie oulike plek.

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer jou resensie. Moenie by ons verbyry as jy weer in die omgewing is nie - sal jou graag wil ontmoet!

Biki Plek
Dave D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Lovely, welcoming hosts with good advice for our trip.

A toaster would be a great addition to the room.

Biki Plek se terugvoer

Many thanks for your review. We really enjoyed sharing our mutual interest with you.

Biki Plek
Doreen A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Wonderlike, privaat eenheid.

Pragtig gemeubileer, heerlike gemaklike bed, blinkskoon, privaat, vriendelike gashere. Nou amptelik my gunstelingbestemming in Kimberley. Ek het twee nagte oorgebly, en kon nog baie langer gebly het!

Biki Plek se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jou te ontvang, Doreen. Ons wag vir jou volgende kuier!

Biki Plek
Deon B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

'n Aangename verassing, 5-ster is die enigste manier om die plekkie te beskryf!

Baie stylvol, modern, skoon en gerieflik met WiFi en baie goeie sekuriteit, sal weer daar wil bly!

Biki Plek se terugvoer

Dis vir ons baie lekker as ons gaste hul verblyf by Biki Plek geniet. Kom kuier gerus weer.

Biki Plek
Rob B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B

Quiet and relaxed.

Perfect to relax after a busy week.

Biki Plek se terugvoer

Many thanks, exactly what we aim for.

Biki Plek
Lize-mari G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari G

Kamer was netjies en ek is vriendelik ontvang.

Baie beïndruk met die diens.

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer jul positiewe terugvoer, baie dankie.

Biki Plek
Bennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Puik waarde.

Vriendelike ontvangs, kamer perfek met yskas mikrogolfoond Eetgerei. Pragtige houtvloere en lugreëling vir somer. Sentraal geleë maar stil omgewing.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.

Biki Plek
Danelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B

Baie netjies en stylvol.

Ek sal beslis weer hier bly! Waarde vir geld en vriendelike gasheer. Veilig en aandag was gegee aan die klein detail!

Biki Plek se terugvoer

Dis vir ons lekker as ons gaste dit by ons geniet. Jy is meer as welkom om ons weer te besoek.

Biki Plek
Suset D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suset D

Veilig, privaat, goed toegerus, vriendelike ontvangs.

Met ons aankoms het eienaar se man ons in die straat ontvang om te vir seker ons is veilig. Biki plek het regtig alles wat jy nodig het. Jy kan heerlik buite ontspan na 'n langpad. Jou voetuig word veilig en naby parkeer so oplaai en aflaai is baie gerieflik. Ek sal Biki plek beslis aanbeveel.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul gunstige resensie. Groot waardering vanaf ons kant!

Biki Plek
Dean F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean F

Skoon, veilig en netjies.

Ons aand by Bike Plek was nes dit adverteer is. Verblyf is skoon en ruim genoeg. Parkering ook baie veilig en eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Biki Plek se terugvoer

Dit was 'n plesier om jul te ontvang. Baie dankie vir jul positiewe gradering - ons waardeer!

Biki Plek
Elbie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie V

Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou.

Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Baie lekker gekuier.

Biki Plek se terugvoer

Van ons kant af baie dankie dat jy by ons oorgeslaap het. Kom stop gerus volgende keer weer by Biki Plek!

Biki Plek
Ruan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan K

Baie netjies en skoon. Ek kon eers baie later daar aankom as wat ek beplan het en Gert was baie vriendelik en het moeite gedoen om my laat te ontvang. Sal verseker Biki Plek aanbeveel.

Sien sterre.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie! Hoop ons sien jou binnekort weer.

Biki Plek
Zanel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel V

Oulike mense, lekker verblyf!

Sien sterre.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie. Ons geniet dit as julle by ons kom kuier! Groetnis tot volgende keer.

Biki Plek
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Vriendelik. Netjies. Skoon. Gerieflik.

Dankie vir 'n lekker oorslaapplekkie. Daar is 'n boomtak wat op die dak krap as die wind waai, dit kan sekerlik maklik reggestel word. Dit is die ideale plek vir reisigers en ek sal dit aanbeveel.

Biki Plek se terugvoer

Die tak is geknip - julle kan sommer gou weer kom kuier!

Biki Plek
Annalise B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise B

Pragtig, skoon en netjies.

Gert en Mandi is vriendelike mense. Biki Plek is so rustige plek, sal mense aanbeveel. Lekker gerus. Biki Plek sien ons weer binnekort in Maart. Dankie Gert en Mandi vir so wonderlike diens. Julle verdien 'n 5-ster.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike woorde. Ons geniet dit as ons gaste terugkom!

Biki Plek
Sharon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Wow! Wow ! Excellent and pleasant !

Our hosts, Madelein and Gert welcomed us warmly. She took us on a walk at a private game reserve in the morning and that evening the couple took us to see the sun set. We enjoyed the evening with them and learned so much from them. The room was very clean and comfortable and was serviced daily. Accommodation is close to malls and ideal for our morning walks. I would recommend Biki Plek to family and friends. a home away from home.

Biki Plek se terugvoer

Dear Sharon,
It was a privilege and pleasure to have met such a vibrant couple, ready and willing to explore what Kimberley could offer.
We enjoyed having you at our place and we are already looking forward to your next visit.
All the best from Biki Plek.

Biki Plek
Keamogetse L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keamogetse L

Perfect.

Definitely coming back. We enjoyed our stay, even wished we could have stayed longer. The hospitality was very good. Everything was perfect.

Biki Plek se terugvoer

Thank you so much. Hopefully we will see you again soon and then you can definitely stay longer!

Biki Plek
Egbert V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V

Baie mooi en gemaklik.

Mooi kamer met baie karakter. Mooi moderne en netjiese badkamer.

Biki Plek se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te ontvang!

Biki Plek
Andries D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Baie netjies en veilig.

Was baie vriendelik ontvang en die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek asook die moeite om terugvoer te gee.

Groete tot volgende keer.

Biki Plek
Hanlea V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlea V

Lekker rustige atmosfeer en perfek vir ons sportnaweek.

Pragtige akkommodasie met gasvrye gashere. Hoop om weer daar te kom kuier.

Biki Plek se terugvoer

Was lekker om jou te ontmoet. Baie welkom om weer te kom kuier!

Biki Plek
Adele V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie met als wat jy nodig het.

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer jul resensie, baie dankie.

Biki Plek
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John G

Baie aangenaam.

Die inklok was glad en die gasvrou het opgevolg of ek tevrede is.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie dat jy van ons gebruik gemaak het. Groete tot volgende keer.

Biki Plek
Margie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie C

Lekker oornagplek, dalk net te klein vir langer.

Lekker eetplekke binne stapafstand.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie.
Die eenheid waarin julle gebly het, word tans opgegradeer na 'n groter eenheid.
Kom kuier geus weer en bly 'n bietjie langer oor in groter gerief.

Biki Plek
Tanya M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya M

Goed.

Verblyf was lekker. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is ongelukkig takke wat heelaand op die sinkdak raas. Oorweeg dalk om 'n houertjie vars melk in die yskas te sit vir koffie (persoonlike keuse). Baie dankie vir die gasvryheid.

Biki Plek se terugvoer

Dankie vir jul besoek.

Biki Plek
Ankie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie D

Vriendelike ontvangs, behulpsame gasheer en -vrou!

Aangesien ons met ons karavaan deurgekom het, was dit ideaal dat daar 'n ruim parkeerplek in die stegie reg by ons verblyf was. Sekuriteit is baie goed.

Biki Plek se terugvoer

Ons is bly julle vakansie het veilig verloop. Kom kuier gerus weer.

Biki Plek
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie netjies en mooi.

Baie netjies en mooi, gerieflik geslaap.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek. Groete tot volgende keer.

Biki Plek
Sandra M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Die plek is baie netjies, ons het baie lekker geslaap.

Die plek is baie netjies, ons het baie lekker.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie! Groete tot volgende keer.

Biki Plek
Andries D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Aangenaam.

Vriendelike gasheer en veilige verblyf.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie! Beste wense vir 2022!

Biki Plek
Carlo S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S

Awesome plekkie.

Lekker vir 'n vinnige wegbreek.

Biki Plek se terugvoer

Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier asb weer.

Biki Plek
Ronel A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A

Heerlike rusplek na 'n lang dag op die pad.

Die kamer was silwerskoon en vars. Komplimentêre water in yskas was welkom in die hitte. Naby restaurante geleë.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir hierdie. Hoop jy maak sommer gou weer 'n draai by Biki Plek.

Biki Plek
Luzelle G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle G

Baie vriendelike eienaars.

Plekkie is baie netjies, sal beslis weer daar oornag. Het die aand baie geniet.

Biki Plek se terugvoer

Groot waardering vir jul positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer as jul in Kimberley is.

Biki Plek
Jan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Aangenaam verras, puik.

Ons was baie aangenaam verras met die eenheid, die foto's doen dit nie geregtigheid nie. Hoë kwaliteit meubels. Skoonheidsgraad is die van 'n 4 ster-plek. Madi en Gert is besondese eienaars - goeie kommunikasie van hulle. Baie behulpsaam met ons toer, selfs nadat ons weg is.

Biki Plek se terugvoer

Dit was 'n plesier om kontak te hou, het amper gevoel asof ons saam toer.

Baie dankie vir jul lekker terugvoer.

Biki Plek
Philip O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Baie netjies en baie veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer het alles gehad wat nodig was vir ons oornagverblyf tussen Potchefstroom en die Kaap. Beslis waarde vir geld.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie. Nou weet jul waar om oor te bly op die lang pad.

Biki Plek
Doreen A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Pragtige, knus kothuisie

Baie netjiese meubels, heerlike bed en linne, veilige parkeerplek, vriendelike eienaars. Sal definitief weer kom. Ideaal vir een persoon (langer tydperk) of paartjie (vir 'n aand of twee).

Biki Plek se terugvoer

Baie, baie dankie dat jy tyd afgestaan het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit regtig en hoop ons sien jou weer binnekort.

Gert & Madi
Biki Plek

Biki Plek
Christo D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Absoluut perfek in alle opsigte!

Netjies, modern, privaat en baie goed ingerig! Baie veilige onderdak parkering met eie ingang. Die bed slaap heerlik! Gert en Madi is 'n fantastiese gasheer en gasvrou! Baie dankie en wel gedaan!

Biki Plek se terugvoer

Beste Christo
Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit maak ons harte lekker warm as ons weet ons gaste het hulle tyd by ons geniet!
Gert&Madi@BikiPlek

Biki Plek
Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Biki baie lekker!

Ons het baie welkom gevoel en was baie beïndruk met die verblyfarea. 'n Paar areas was bietjie vuil van stof, maar verder was alles baie mooi skoon en baie netjies.

Biki Plek se terugvoer

Dankie. Ja-nee, Kimberley het vir maande elke dag wind van vroeg tot laat gehad, die stofduiwels was maar besig. Gelukkig het dit uitgeloop op goeie reën.

Biki Plek
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.

Alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagplek.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, Jan. Ongelukkig waai die wind ons plek elke dag vol stof, maar ons sien uit na die reën wat kom.

Groetnis

Biki Plek
Ruth P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P

Snoesig en 'n heerlike plek. Als wat nodig is vir 'n gemaklike kuier.

Als gehad wat nodig was vir 'n alleenreisiger. Was baie vriendelik ontvang en ek het heerlik gerus vir die volgende dag se reis. Dit was baie veilig en lekker stil. Ek beveel dit definitief aan!

Biki Plek se terugvoer

Ons waardeer dit so, baie dankie.

Biki Plek
Brenda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S

Felt very secure and the place was neat as a pin. Received a warm welcome.

It was a one night stay but the host made sure we understood how everything worked. I would just recommend some hanging space and shelves for longer stays. Also a small desk to work on.

Biki Plek se terugvoer

Highly appreciated.

Biki Plek
Gerhard S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Dit was baie lekker en ontspannend.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en 'n mens se voertuig het veilige parkering. Ek het baie lekker daar gebly.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, ons het dit geniet om jul hier te ontvang!

Biki Plek
Vanelee V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanelee V

Dit was 'n gerieflike, lekker rustige kuier.

Alhoewel die naweek baie besig was, sodra jy instap by die kamer is als so rustig en gerieflik. Ons verblyf was regtig baie mooi. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.

Biki Plek
Hennie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie netjies en gerieflik.

Dit is 'n baie netjiese plek. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles wat mens nodig het is daar.

Biki Plek se terugvoer

Dit was 'n plesier om jul te ontmoet!

Biki Plek
Frans L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Nuut, skoon en gawe mense.

Die plekkie is eintlik perfek. Ek sou net die eienaars voorstel om die sinkplaat afdak bo oor die huis en parkering met iets te bedek. Die boom bessies sowel as duiwe maak 'n hengse lawaai. Sonder die nodige insolasie sukkel mens om te slaap met hierdie geraas.

Biki Plek se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie - ons waardeer die terugvoer.

Biki Plek
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee8b1a03094ccb8b06ca3298d1b85fd7392ce4b65ca3c89e6047b722526732deb2f0c8e210f99a67556791bddba0c13e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 3 Solomon Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.752309942057 24.778764612658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang