Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Plek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rolandi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Biki plek is baie lekker. Biki plek was baie lekker gewees! Die kamer was pragtig opgestel en selfs mooier as die foto's. Die swembadjie was baie lekker vir 'n warm dag in Kimberley en die parkering is baie veilig opgestel. Die ligging van die huis is baie goed en sentraal genoeg aan alles. Die diens was ook baie goed gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop dit was die eerste van vele kuiers!

Reinhart R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie mooi. Kamer baie gemaklik en skoon. Splash pool was lewensredder na lang rit. Positiewe kritiek: plaas asb. seep en shampoo in die stort. TV nie user friendly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Beste Reinhart, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Baie dankie vir die moeite daarmee. Nota 1: Die TV is 'n "smart TV". Jy sleutel jou eie registrasie-kodes in en het dan toegang tot enige platform waarop jy 'n "account" het. Nota 2: Ons verkies om ons eko-voetspoor so groen as moontlik te hou. Daarom skakel ons die hoeveelheid afval in die vorm van half-gebruikte seep en leë shampoo-botteltjies heeltemal uit. Dus dan ook die rede waarom al ons eenhede self-help is. Kom kuier gerus weer.

Anke A
1 nag
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie ordentlik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Dit was 'n plesier om jul te ontvang. Ons waardeer jul resensie!

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gemaklik en lekker gewoon! Baie lekker gewoon. Dankbaar vir die swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Beste Pieter, waardeer julle besoek aan ons warm stad. Baie dankie vir julle terugvoer - hoop om julle weer te sien!

Byron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was heerlik. Ja, dit was baie heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie dankie, Byron... ons waardeer julle positiewe terugvoer. 'n Mooi Kersfees vanaf Biki Plek!

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitmuntend. Home away from home, sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Nogmaals baie dankie vir jul besoek! Ons sien uit na jul volgende kuier.

Paul M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Het al gehad wat ons benodig het. Skoon en netjies. Sal Biki plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Beste Paul Ons waardeer jou besoek... en baie dankie vir die mooi resensie. Groetnis tot volgende keer!

Lena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Al voorheen hier oornag. Baie rustig! Baie skoon en netjies! Al voorheen hier oornag. Baie rustig! Baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Beste Lena Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Sal 'n voorreg wees om julle weer by ons te huisves. Lekker dag.

Bryan B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

A great stay. The hosts were hospitable from start to finish, and the room was well facilitated with self-catering necessities as well as filtered water. You do need to provide your own body soap, etc., but everything else is provided. Definitely worth staying here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Dear Bryan, your feedback is highly appreciated. We wish you safe travels through South Africa and hope to see you return to Kimberley one day!

Anthonia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pleasant. Our stay at Biki plek was pleasant. We had a very warm welcome; our host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
We highly appreciate your positive feedback and hope to see you again real soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee8b1a03094ccb8b06ca3298d1b85fd7392ce4b65ca3c89e6047b722526732deb2f0c8e210f99a67556791bddba0c13e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 3 Solomon Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.752309942057 24.778764612658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang