Biki Plek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lena D - Sep 2024
Algehele gradering
Al voorheen hier oornag. Baie rustig! Baie skoon en netjies!
Biki Plek se terugvoer
Beste Lena
Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Sal 'n voorreg wees om julle weer by ons te huisves.
Lekker dag.
Bryan B - Jun 2024
Algehele gradering
A great stay.
Biki Plek se terugvoer
Dear Bryan, your feedback is highly appreciated. We wish you safe travels through South Africa and hope to see you return to Kimberley one day!
Anthonia B - Jun 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Biki Plek se terugvoer
We highly appreciate your positive feedback and hope to see you again real soon!
Mahomed K - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable for an overnight stay.
Biki Plek se terugvoer
Dear Mahomed, we always appreciate it when a guest takes some time to sit down and write a review. Thank you for your time!
Dean J - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing and comfortable stay in beautiful garden & room.
Biki Plek se terugvoer
Thank you so much for such a lovely review, Dean Jones. We would love to have you back - this time, hopefully, for an extra night to do all the exploring you missed out on!
Ronnie V - Apr 2024
Algehele gradering
A place to revisit.
Biki Plek se terugvoer
Dear Ronnie, we enjoyed having you at Biki Plek. A big thank you for the positive feedback!
Guy D - Mrt 2024
Algehele gradering
An ideal stop over centrally located and well suited to quick and easy travel.
Biki Plek se terugvoer
Dear Guy, thank you for such a pleasant review. Looking forward to your next visit.
Manie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie hiervoor, Manie! Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.
Anel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies skoon en stil area.
Biki Plek se terugvoer
Beste Anel
Waardeer jou resensie. Kimberley het nog baie om te bied - kom kuier gerus gou weer!
Amelia V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjiese ruim skoon plek.
Biki Plek se terugvoer
Beste Amelia, ons waardeer die mooi opsomming wat jy van Biki Plek gemaak het. Kom kuier sommer gou weer!
Reinette C - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, Reinette, ons kyk uit na jou volgende besoek!
Thomas Meades C - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename oorslaap naby plekke van belang en skoon, netjies, vriendelikheid.
Biki Plek se terugvoer
Dankie, Jeanine... En dit was verseker ook vir ons aangenaam om julle te ontvang. Groetnis tot volgende keer!
Albrecht T - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en privaat.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer jou resensie, Albrecht.
PS - Dit is presies die vier woorde wat vir ons belangrik is!
Nicky S - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely be back.
Biki Plek se terugvoer
Dear Nicky, it was a pleasure having such delightful guests as you. You are always welcome at Biki Plek!
Gerrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Biki Plek se terugvoer
Thank you for your visit, Gerrie. We really enjoyed having you!
Renate K - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning place that adds a personal touch. Very clean, neat and quiet.
Biki Plek se terugvoer
We enjoyed having you, Renate. And it is always lovely to receive positive feedback. Thank you!
Mia V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, skoon, lekker bed.
Biki Plek se terugvoer
Ons het altyd waardering vir gaste wat moeite doen om vir ons 'n resensie te skryf. Baie dankie!
Bertie T - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netheid met alles wat nodig is.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word opreg waardeer. Tot volgende keer.
Mpho M - Feb 2024
Algehele gradering
Very romantic.
Biki Plek se terugvoer
Thank you for visiting us!
Marius J - Sep 2024
Algehele gradering
Veras. Baie gerieflik.
Jan N - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed ingerig en goeie waarde vir geld.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer julle besoek aan Biki Plek. Kom kuier gerus weer wanneer julle deur Kimberley ry!
Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Pynlik netjies voldoen aan al mens se verwagtinge.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons sien mekaar weer binnekort. Seënwense vanaf BikiPlek.
Colleen A - Nov 2023
Algehele gradering
Very comfortable in a beautiful, safe, secure setting.
Biki Plek se terugvoer
It was a pleasure having you, Colleen! Thank you so much for the kind review; we highly appreciate it.
Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon.
Biki Plek se terugvoer
Groot waardering vir jou resensie, baie dankie!
Shaakir A - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice.
Biki Plek se terugvoer
Many thanks for your visit and kind rating.
Johan N - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasies baie skoon. Baie stil. Goeie gasvryheid.
Biki Plek se terugvoer
Groot waardering vir jul resensie, Johan. Natuurlik is julle welkom om weer te kom kuier. Ons sien daarna uit.
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en veilig in 'n stil area. Ons is vriendelik ontvang en het die kuier baie geniet.
Biki Plek se terugvoer
Beste Paul en Adeline, dit is altyd lekker om 'n sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie daarvoor!
Susan D - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag plekkie.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Groot waardering vir jul mooi resensie!
Veronica K - Mei 2023
Algehele gradering
This is the nicest accomodation we have stayed in in SA.
Biki Plek se terugvoer
Our greatest gratitude for your kind review. All the best from Kimberley till we meet again.
Marius N - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en baie netjies, baie dankie. Sal weer daar oorslaap.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Ons waardeer jul resensie.
Jan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, dit was goed om jou weer hier te ontvang.
Lize W - Jan 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, pragtige plek.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie aan julle. Kom maak gerus weer 'n draai as julle deur Kimberley ry.
Pieter D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Biki Plek se terugvoer
Nogmaals baie dankie vir jou besoek en positiewe terugvoering.
Bertie T - Des 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese oornag geriewe met alles wat jy nodig het.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, Bertie! Ons wag vir jou volgende besoek.
Waylene B - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Biki Plek se terugvoer
Julle is gewaardeerde gaste van ons en ons geniet jul besoeke. Baie dankie vir die resensie.
Elma D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang. Rustige oornagplekkie.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie dat julle Biki Plek besoek het, ons waardeer jul ondersteuning!
Dawid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering. Sien uit na jou volgende besoek.
Sandra C - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, alles wat nodig is.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir julle inloer. Groete vanuit Kimberley.
Brenda S - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly hosts and really felt safe.
Biki Plek se terugvoer
Thank you for choosing us every time. Yes, no water-shedding and no load-shedding either. Definitely a bonus.
Christo P - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, veilig.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek!
Naomi S - Des 2023
Algehele gradering
Vreedsaam.
Biki Plek se terugvoer
Dankie vir jou besoek, Naomi.
Teboho K - Jul 2023
Algehele gradering
Was most good.
Biki Plek se terugvoer
Good day, our apologies if your water wasn't in order. Unfortunately, it is impossible to fix a problem if you are not aware of it. Kindly remember that there are always managers on the premises who tend to these kinds of problems the moment you report them. Hope you have a better experience next time.
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Biki Plek se terugvoer
Groot waardering. Baie dankie.
Francois B - Des 2022
Algehele gradering
Hartlik verwelkom en veilig.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie. Ons het dit geniet om julle hier te ontvang en sien uit na julle volgende kuier.
Dean F - Nov 2022
Algehele gradering
Clean, safe and quiet.
Biki Plek se terugvoer
Thank you so much, Dean.
Always a pleasure having you.
Ronell C - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier en die wonderlike resensie! Ons sien julle hopelik weer binnekort.
Harmen P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie dat jy by ons oorgestop het. Sien hopelik gou weer.
Ons waardeer jou resensie.
Danelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Dankie vir 'n vriendelike verwelkoming en goeie diens.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer jou resensie. Moenie by ons verbyry as jy weer in die omgewing is nie - sal jou graag wil ontmoet!
Dave D - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely, welcoming hosts with good advice for our trip.
Biki Plek se terugvoer
Many thanks for your review. We really enjoyed sharing our mutual interest with you.
Doreen A - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike, privaat eenheid.
Biki Plek se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jou te ontvang, Doreen. Ons wag vir jou volgende kuier!
Deon B - Jul 2022
Algehele gradering
'n Aangename verassing, 5-ster is die enigste manier om die plekkie te beskryf!
Biki Plek se terugvoer
Dis vir ons baie lekker as ons gaste hul verblyf by Biki Plek geniet. Kom kuier gerus weer.
Rob B - Jul 2022
Algehele gradering
Quiet and relaxed.
Biki Plek se terugvoer
Many thanks, exactly what we aim for.
Lize-mari G - Jul 2022
Algehele gradering
Kamer was netjies en ek is vriendelik ontvang.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer jul positiewe terugvoer, baie dankie.
Bennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Puik waarde.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.
Danelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol.
Biki Plek se terugvoer
Dis vir ons lekker as ons gaste dit by ons geniet. Jy is meer as welkom om ons weer te besoek.
Suset D - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, privaat, goed toegerus, vriendelike ontvangs.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul gunstige resensie. Groot waardering vanaf ons kant!
Dean F - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig en netjies.
Biki Plek se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te ontvang. Baie dankie vir jul positiewe gradering - ons waardeer!
Elbie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou.
Biki Plek se terugvoer
Van ons kant af baie dankie dat jy by ons oorgeslaap het. Kom stop gerus volgende keer weer by Biki Plek!
Ruan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ek kon eers baie later daar aankom as wat ek beplan het en Gert was baie vriendelik en het moeite gedoen om my laat te ontvang. Sal verseker Biki Plek aanbeveel.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien jou binnekort weer.
Zanel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Oulike mense, lekker verblyf!
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie. Ons geniet dit as julle by ons kom kuier! Groetnis tot volgende keer.
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik. Netjies. Skoon. Gerieflik.
Biki Plek se terugvoer
Die tak is geknip - julle kan sommer gou weer kom kuier!
Annalise B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike woorde. Ons geniet dit as ons gaste terugkom!
Sharon V - Feb 2022
Algehele gradering
Wow! Wow ! Excellent and pleasant !
Lees meerBiki Plek se terugvoer
Dear Sharon,
It was a privilege and pleasure to have met such a vibrant couple, ready and willing to explore what Kimberley could offer.
We enjoyed having you at our place and we are already looking forward to your next visit.
All the best from Biki Plek.
Keamogetse L - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect.
Biki Plek se terugvoer
Thank you so much. Hopefully we will see you again soon and then you can definitely stay longer!
Egbert V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklik.
Biki Plek se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontvang!
Andries D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek asook die moeite om terugvoer te gee.
Groete tot volgende keer.
Hanlea V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer en perfek vir ons sportnaweek.
Biki Plek se terugvoer
Was lekker om jou te ontmoet. Baie welkom om weer te kom kuier!
Adele V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer jul resensie, baie dankie.
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie dat jy van ons gebruik gemaak het. Groete tot volgende keer.
Margie C - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek, dalk net te klein vir langer.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie.
Die eenheid waarin julle gebly het, word tans opgegradeer na 'n groter eenheid.
Kom kuier geus weer en bly 'n bietjie langer oor in groter gerief.
Tanya M - Apr 2022
Algehele gradering
Goed.
Biki Plek se terugvoer
Dankie vir jul besoek.
Ankie D - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, behulpsame gasheer en -vrou!
Biki Plek se terugvoer
Ons is bly julle vakansie het veilig verloop. Kom kuier gerus weer.
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek. Groete tot volgende keer.
Sandra M - Des 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, ons het baie lekker geslaap.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie! Groete tot volgende keer.
Andries D - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie! Beste wense vir 2022!
Carlo S - Des 2021
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Biki Plek se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier asb weer.
Ronel A - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek na 'n lang dag op die pad.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir hierdie. Hoop jy maak sommer gou weer 'n draai by Biki Plek.
Luzelle G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
Biki Plek se terugvoer
Groot waardering vir jul positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer as jul in Kimberley is.
Jan N - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras, puik.
Biki Plek se terugvoer
Dit was 'n plesier om kontak te hou, het amper gevoel asof ons saam toer.
Baie dankie vir jul lekker terugvoer.
Philip O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en baie veilig.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie. Nou weet jul waar om oor te bly op die lang pad.
Doreen A - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige, knus kothuisie
Biki Plek se terugvoer
Baie, baie dankie dat jy tyd afgestaan het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit regtig en hoop ons sien jou weer binnekort.
Gert & Madi
Biki Plek
Christo D - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut perfek in alle opsigte!
Biki Plek se terugvoer
Beste Christo
Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit maak ons harte lekker warm as ons weet ons gaste het hulle tyd by ons geniet!
Gert&Madi@BikiPlek
Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Biki baie lekker!
Biki Plek se terugvoer
Dankie. Ja-nee, Kimberley het vir maande elke dag wind van vroeg tot laat gehad, die stofduiwels was maar besig. Gelukkig het dit uitgeloop op goeie reën.
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, Jan. Ongelukkig waai die wind ons plek elke dag vol stof, maar ons sien uit na die reën wat kom.
Groetnis
Ruth P - Jul 2021
Algehele gradering
Snoesig en 'n heerlike plek. Als wat nodig is vir 'n gemaklike kuier.
Biki Plek se terugvoer
Ons waardeer dit so, baie dankie.
Brenda S - Jun 2021
Algehele gradering
Felt very secure and the place was neat as a pin. Received a warm welcome.
Biki Plek se terugvoer
Highly appreciated.
Gerhard S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ontspannend.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, ons het dit geniet om jul hier te ontvang!
Vanelee V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n gerieflike, lekker rustige kuier.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.
Hennie S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Biki Plek se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te ontmoet!
Frans L - Mrt 2021
Algehele gradering
Nuut, skoon en gawe mense.
Biki Plek se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie - ons waardeer die terugvoer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomonstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang