Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Plek

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Biki Plek is in Kimberley en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die lughawe, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede, waarvan elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, toebroodjierooster, en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle eenhede het lugversorging, 'n platskerm-TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die swembad en dek met ontspanningstoele is tot alle gaste se beskikking. Elke eenheid het 'n eie ingang en gaste ontvang 'n afstandbeheer en sleutel met aankoms.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rolandi O
Saam met lewensmaat
5.0
Biki plek is baie lekker. Biki plek was baie lekker gewees! Die kamer was pragtig opgestel en selfs mooier as die foto's. Die swembadjie was baie lekk...
Sien meer
Jan 2025
Reinhart R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie mooi. Kamer baie gemaklik en skoon. Splash pool was lewensredder na lang rit. Positiewe kritiek: plaas asb. seep en shampoo in die s...
Sien meer
Jan 2025
Anke A
5.0
Baie lekker. Baie ordentlik en veilig.
Des 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en lekker gewoon! Baie lekker gewoon. Dankbaar vir die swembad!
Des 2024
Byron B
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Ja, dit was baie heerlik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Solomonstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Biki Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee8b1a03094ccb8b06ca3298d1b85fd7392ce4b65ca3c89e6047b722526732deb2f0c8e210f99a67556791bddba0c13e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 3 Solomon Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.752309942057 24.778764612658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang