Bikini Bottom
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Nov 2024 tot 7 Des 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkiewietstraat 9, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bikini Bottom is 'n asemrowende vakansiehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Jacobsbaai bied. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand geleë en dien as die ideale bestemming vir 'n gesin wat ontsnap uit die woema van die stadslewe.
Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer maak direk na die patio oop en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer is albei ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n privaat ingang en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond. Daar is 'n TV in al die slaapkamers geïnstalleer.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n ingeboude braai-area.
Die leefarea maak oop op 'n patio met ingeboude braaigeriewe, 'n buite-eettafel en sonstoele waar gaste langs die verhitte swembad kan ontspan. Op kouer aande kan gaste in die houtvuur-bubbelbad ontspan. Die huis spog ook met 'n tweede vermaakarea op die dak met draagbare braaigeriewe en oorgenoeg sitplek.
Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strandkiewietstraat 9, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Bikini Bottom het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkiewietstraat 9, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang