Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini's en Martini's

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mandy A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

10/10 vir bikini's en martini's. Pragtige huis met alles tot ons beskikking en alles wat ons nodig sou hê. Die gasheer was vriendelik en baie tegemoetkomend. Ons het baie lekker gebly en sal beslis hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Bikini's en Martini's
Baie dankie Mandy, dit was baie lekker om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Daniel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Mooi huisie by die see. Wonderlike huis met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly. Jammer dit was so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Bikini's en Martini's
Dankie Daniel, dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet. Tot weersiens.

Yasmine K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Friendly hostess. We had a lovely, comfortable stay. The establishment has everything you need to have a comfortable stay. The hostess was friendly and very accommodating. Will definately book this place again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Bikini's en Martini's
Thank you so much, Yasmine. It was a pleasure hosting you guys. Hope to see you soon.

Salome S
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Gerieflik, lekker onthaal area met swembad. Eenheid is goed toegerus en het 'n alarm, wasmasjien en tuimeldroër sowel as 'n "inverter" tydens beurtkrag. Waaiers in al die kamers sou aanbeveel word. Daar is slegs 1 badkamer met 'n toilet wat bietjie ongerieflik is as daar 'n groot groep bly. Tydens uitklok was die skoonmaker reeds 8 uur by die huis, alhoewel uitklok eers 10 uur is. Dit was bietjie ongerieflik. Algeheel het ons lekker gebly en die swembad was baie lekker om in af te koel as die strand te besig is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantasties en gerieflik. Vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Bikini's en Martini's
Thank you Gene. It was great hosting you guys. I hope we will see you soon.

Telisha B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Had a amazing weekend. Peaceful, safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Bikini's en Martini's
We are glad to hear that you enjoyed the weekend. You were great guests. You left the house so clean and neat. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 34, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a1a0b81efc077cbce686d2e41ac9333852c78a3a8097ceeeb13d87e398e3fe2765ff18533312bf770b2a9370f321893d952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 34 1st Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.732156475756 18.436996984656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang