Bikkurim Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corrie C - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Colleen J - Aug 2024
Algehele gradering
As above.
Humphrey M - Aug 2024
Algehele gradering
Therapeutic.
Eileen B - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Robyn O - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, quiet, comfortable.
Johannes Z E - Jun 2024
Algehele gradering
Enjoyable!
Anniek P - Jun 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam om daar te oornag oppad Wildtuin toe. En goed geleë.
Andre K - Jun 2024
Algehele gradering
Kan Bikkurim Inn sterk aanbeveel.
Teriza O - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Nico P - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike skoon en veilige verblyf.
Hennie S - Jul 2024
Algehele gradering
Goed.
Clifford D - Nov 2023
Algehele gradering
Incredible.
Luana B - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome beautiful kon nie vir better bra nie!
Maarten J - Sep 2023
Algehele gradering
Een nag met twee dae vertoef in Nelspruit vir 'n gholftoernooi.
Mcarthur W - Jul 2023
Algehele gradering
Meer as voldoende.
Mancoba M - Jun 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay. And there is so much privacy.
Dalene D - Mei 2023
Algehele gradering
Goed toegerus en uitstekende diens.
Andries B - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie skoon en netjies, sal verseker aanbeveel.
Les S - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant. Will go again.
Selene G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was Wonderlik.
Bikkurim Inn se terugvoer
Hi Selene.
Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete
Phillip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik.
Bikkurim Inn se terugvoer
Hi Duifie.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop julle kom kuier sommer vinnig weer!
Groete
Odette D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig!
Maarten J - Sep 2023
Algehele gradering
Naweek van gholf in Nelspruit.
Lunette S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Karien K - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Bikkurim Inn se terugvoer
Hi Karien. Dit was lekker om julle te ontmoet. Jammer oor die krag wat af was. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Andre W - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer, moderne geriewe.
Bikkurim Inn se terugvoer
Baie dankie Andre.
Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete,
Karina P - Sep 2022
Algehele gradering
Very accommodating, true to descriptions and pictures.
Corrie C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en luuks.
Danie B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil.
Michelle J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wentelbaanstraat 9, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang