Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikkurim Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Bikkurim Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corrie C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Lekker.

Baie netjies en smaakvol.

Colleen J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J

As above.

Bikklurim Inn was a very pleasant stay. Communication was good. Facilities were in good condition and sufficient. Will definitely use again.

Humphrey M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey M

Therapeutic.

I really enjoyed it. I will definitely choose it again.

Eileen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Very pleasant.

My husband and I had a very pleasant stay at the inn. I will highly recommend Bikkurim Inn to anyone looking for a peaceful and beautiful stay. What you see on the website is what you get.

Robyn O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn O

Clean, quiet, comfortable.

Clean, quiet, comfortable and in a good area. Highly recommend.

Johannes Z E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Z E

Enjoyable!

Super nice! Will do it twice or even more.

Anniek P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anniek P

Was baie aangenaam om daar te oornag oppad Wildtuin toe. En goed geleë.

Ons verblyf was heerlik! Die eienaar het ons vriendelik welkom ontvang. Die akkommodasie is baie stylvol gemeubileerd en daar kom niks kort nie.

Andre K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Kan Bikkurim Inn sterk aanbeveel.

Goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon.

Teriza O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teriza O

Fantasties.

Dit was stil en rustig en niks en niemand het gepla nie. Die ligging is ook perfek naby eetplekkies en jy kan ook veilig uitry na die grotte of net winkels toe gaan. Dit was ook nie ver uit jou pad nie. Kon laat lê en daar was niks lawaai nie. Stilte was so lekker. Jy het gekry wat jy gesien het.

Nico P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Vriendelike skoon en veilige verblyf.

Vriendelike diens. Baie mooi en stil omgewing. Sal definitief die Bikkurim Inn aanbeveel.

Hennie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Goed.

Ja, dankie. Ek wil net kleiner vensters hê vir vars lug.

Clifford D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford D

Incredible.

Incredible stay. Ian is super cool. Thank you for the hospitality.

Luana B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luana B

Awesome beautiful kon nie vir better bra nie!

Dit was so skoon netjies, wonderlike matras op die bed. Baie tuisgevoel.

Maarten J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten J

Een nag met twee dae vertoef in Nelspruit vir 'n gholftoernooi.

Stylvolle kamer met baie spasie en gerief.

Mcarthur W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcarthur W

Meer as voldoende.

Baie netjiese en toegeruste kamer. Fantastiese mense.

Mancoba M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mancoba M

I enjoyed my stay. And there is so much privacy.

I loved the place and I will visit again soon.

Dalene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Goed toegerus en uitstekende diens.

Ian en sy span is uiters professioneel en gasvry.

Andries B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Waarde vir geld en baie skoon en netjies, sal verseker aanbeveel.

Sal definitief Bikkurim aanbeveel. Vriendelike diens en kamers is skoon en netjies. Sal verseker weer tuisgaan by Bikkurim.

Les S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les S

Very pleasant. Will go again.

The owner went the extra mile to accommodate us with a braai that he especially bought for us which we requested not knowing that for that unit there was no braai facility. The only criticism we may have is the lack of an eating table inside. There is a table outside with a cover but if it rains this would not be adequate.

Selene G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene G

Dit was Wonderlik.

Die plekkie is ongelooflik mooi en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Bikkurim Inn se terugvoer

Hi Selene.
Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete

Bikkurim Inn
Phillip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Puik.

Puik ontvangs. Geen moeite is te veel nie. Ongelooflike mooi uitsig en baie goed geleë. Alle reëlings 100% in plek en akkommodasie van hoë gehalte. Baie goeie waarde vir geld. Naby baie goeie restaurante.

Bikkurim Inn se terugvoer

Hi Duifie.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop julle kom kuier sommer vinnig weer!
Groete

Bikkurim Inn
Odette D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Baie netjies, skoon en veilig!

Baie netjies, skoon en veilig. Baie mooi plek met 'n pragtige ligging.

Maarten J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten J

Naweek van gholf in Nelspruit.

Kwaliteit geriewe en toerusting. Ian was die perfekte gasheer en die weer was uitstekend.

Lunette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lunette S

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eienaar was so vriendelik gewees. Die plek was netjies en skoon. Sein was bietjie van 'n probleem, maar daar is gratis wifi wat opgemaak het vir dit. Als wat jy benodig is in die kamer.

Karien K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Nelspruit se krag was af maar eienaars het uit hul pad uit gegaan om als so gerieflik as moontlik vir ons te maak. Baie dankie.

Bikkurim Inn se terugvoer

Hi Karien. Dit was lekker om julle te ontmoet. Jammer oor die krag wat af was. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Bikkurim Inn
Andre W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Pragtige kamer, moderne geriewe.

Beslis die moeite werd! Sal dit aanbeveel! Billike prys! Baie dankie.

Bikkurim Inn se terugvoer

Baie dankie Andre.
Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete,

Bikkurim Inn
Karina P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina P

Very accommodating, true to descriptions and pictures.

Located in a safe and peaceful area. There was open communication at all times. It's clean and cozy, we enjoyed the fact that we had access to Netflix, YouTube etc. to wind down after an eventful day.

Corrie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Baie netjies en luuks.

Aangename verrassing vir die prys. Goeie ligging met mooi natuur om jou. Mooi moderne uitleg binne met al die geriewe.

Danie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie gerieflik en stil.

Die gasheer, Ian is baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer is baie goed toegerus. Dit het alles wat 'n mens nodig het. Dit is in 'n stil omgewing, maar tog naby restaurante en inkopiesentrums. Kan verseker Bikkurim Inn aanbeveel.

Michelle J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Baie mooi skoon en netjies.

Ek en my dogter het heerlik geslaap. Kamer is ruim en baie mooi. Was so vriendelik ontvang en dadelik gebel toe ons iets baie waardevol daar vergeet het. Sal beslis weer daar gaan bly en dit vir almal aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 9, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f8234015d09b8ad64eb93ac31d1ef63eb25f1c056af2bfd6a66e182bec463a346c73771c36b141a03f2f58671d022c713f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 9 Wentelbaan Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.5041378 30.9989016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang