Binnebos Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gizelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige natuur lewe.
Sindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Marizelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Beyond perfect, would seriously go every weekend if I had the time.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie, Marizelle Van Den Berg. Ons streef na net die beste.
Greg W - Jun 2024
Algehele gradering
Great!
Amanda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige wildsplaas atmosfeer.
Jonathan B - Sep 2023
Algehele gradering
Whether you're seeking a peaceful retreat, a romantic getaway, or an educational adventure into the Bush, Binnebos Guest House offers it all.
Lees meerHelga T - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens en verblyf was uitstekend.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Beste Helga
Baie, baie dankie vir julle mooi terugvoer aan ons dit was absoluut ons voorreg om julle by ons te kon ontvang en julle deel van ons Binnebos familie te kon maak. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan ontvang en sien uit om julle weer te kan sien
Binnebos groete
Jacques en Andre
Lourens V - Sep 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer terugkeer na Binnebos.
Itumeleng M - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Gustav V - Nov 2023
Algehele gradering
Vantas ma gories lekker.
Susan P - Apr 2023
Algehele gradering
Was eintlik my kinders wat gaan kuier het. Hulle het dit vreeslik geniet.
Jacques B - Jan 2023
Algehele gradering
One very special trip.
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Geagte Michelle
Die voorreg was absoluut ons sin om jou by ons te kon ontvang en die leuse gestand te doen dat kliente inkom maar as vriende ons verlaat .Ons weet dat ons julle spoedig weer by ons gaan verwelkom en julle verblyf in n ongelooflike ervaring gaan omskep
Baie dankie vir julle vriendelikheid en ondersteuning
Binnebos groete
jacques en Andre
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Lynette K - Nov 2022
Algehele gradering
We had a really nice experience. It was safe, clean, friendly staff and very welcoming.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Baie baie dankie, Lynette. Ons was regtig bevoorreg om julle by ons Binnebos familie te kon verwelkom. Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.
Binnebos groete,
Jacques en Andre
Floyd Sibusiso S - Okt 2022
Algehele gradering
Very welcoming people and friendly.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Good morning Floyd
Thank you so much for your honest review, it was so nice to welcome you and your co workers at Binnebos. You are always welcome here as part of our Binnebos family.
Binnebos greetings
Jacques and Andre
Michiel V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige fasiliteite met goeie diens. Het dit baie geniet.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Geagte Michiel
Weereens baie dankie vir julle lekker kuier by ons, dit was 'n voorreg vir ons om julle te kon ontmoet en julle deel te kon maak van ons Binnebos familie. Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer vir 'n lekker Bosveld kuier
Binnebos groete
Jacques en Ander
Marlene R - Aug 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Goeie more Marlene
Wat n lekker ondervinding was dit nie om vir julle hier by ons te kon ontvang het nie .Julle het ons motto gestand gedoen waar kliente arriveer en as vriende verlaat. Ons hoop om julle gou weer by ons te kan ontvang.
Binnebos groete
Jacques en Andre
Sam T - Aug 2022
Algehele gradering
Magnificent, relaxing.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Good day Sam
Thank you so mush for your great review. We were honoured to have you and your lovely wife here and we hope to see you in the future again
Binne bos greetings
Jacques vd Merwe
San O - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Marlize O - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Veliswa M - Des 2022
Algehele gradering
It was fantastic. Wouldn't mind to go back again.
Alida P - Okt 2022
Algehele gradering
Hemelse kalmte!
Wendy J - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice place.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Geagte Wendy
Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Wil dit graag onder u aandag bring dat ons wel skoonmakers op bystand het indien enige gas van 'n skoonmaakdiens wil gebruik maak, is die fassiliteit beskikbaar.
Binne bos-groete
Nicole B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Binnebos Gasteplaas se terugvoer
Geagte Nicole, dit was heerlik om jou man en jou skoonma hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om julle spoedig weer hier by ons binnebos familie te kan verwelkom. Binnebos groete, Jacques en Andre.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang