Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bio Self-catering Units 30

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Bio Self-catering Units 30
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tania M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Ons was warm.

Baie lekker gebly. Hulle voorsien hitte in die winter wat great was.

Semakaleng M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semakaleng M

Great.

Very comfortable and safe.

Semakaleng M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semakaleng M

Beautiful, welcoming and safe.

The owners were very welcoming. They made my stay pleasant. They assisted me with transportation to my training venue and back all week. They are just wonderful. I highly recommend!

Jp (hansie) V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jp (hansie) V

Absoluut mors van geld en tyd.

Pateties! Ek het die Joy&Mignon eenheid op 4 Maart 2023 bespreek en betaal. Met aankoms op 27 Maart 2023 om 19:00 is ek meegedeel dat daar ander gaste in die eenheid is en ek is na 'n ander eiendom geneem waar verwag is dat ek in 'n tiepe minderwaardige buitekamer moet bly. Die eienaar moes vir my alternatiewe verblyf verkry en daarvoor betaal.

Hestè N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestè N

Veilig en gerieflik.

Veilig, gerieflik en die ligging was perfek vir my behoefte. Baie dankie aan die vriendelike gasheer.

Chrisna K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K

Aangenaam.

Baie goeie waarde vir geld. Netjies en veilig. Die kombuisie is goed toegerus en die kamer is ruim en skoon met gratis WiFi. Stil omgewing met 2 vriendelike hondjies wat kom groet het. Die kat het sommer kom kuier. Slegs 'n voorstel: 'n Lugreëling vir die warm somerdae. Regtig 'n aangename verblyf. Sal die plek beslis aanbeveel.

Maggie O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O

Skoon en goed toegerus.

Gastehuis het vriendelike bestuur en is skoon en veilig.

Bio Self-catering Units 30 se terugvoer

Maggie, thank you for honest review.
Regards,
Pieter

Bio Self-catering Units 30
Lezette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S

Uitstekend.

Verblyf is netjies, skoon. Vriendelike diens. Ligging is perfek. Ons voertuie en toerusting was veilig. Sal definitief die gastehuis aanbeveel en ons sal definitief weer daar bly wanneer ons in Bloemfontein is.

Bio Self-catering Units 30 se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom terug enige tyd. Groete, Pieter.

Bio Self-catering Units 30
Candice Kim V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Kim V

Peaceful surrounding. Friendly owners.

Had an amazing stay at Bio Self-catering, it was beautiful and quiet. The owners were friendly and helpful. Thank you for your warm welcome and a wonderful stay.

Owen W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen W

Very comfortable and pleasant stay.

Pieter was very friendly and accommodating, the unit was clean with ample space with a warm feel to the unit. Easy to access in and out with carport parking.

Ansie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Privaat en netjies.

Vriendelik verwelkom deur gasvrye eienaars met veilige onderdak parkering. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Pieter het nie geskroom om my te akkomodeer om my toerusting en gereedskap in veilige bewaring te hou nie. Sal vir seker weer daar oornag!

Johan O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie gerieflik en netjies.

Pieter het met die intrapslag moeite gedoen om seker te maak ons behoeftes word aangespreek. Die kamer is ruim, netjies en volledig toegerus. Ons sal beslis terugkeer.

Bio Self-catering Units 30 se terugvoer

Beste Johan, dankie vir die review.
Groete,
Pieter

Bio Self-catering Units 30
Dion S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion S

Eienaars baie vriendelik. Dis netjies en skoon en ons het heerlik gebly.

Die ligging was baie goed - vier minute van waar ons oral wou wees. Beveel Bio Self-catering aan. Eienaars vriendelik.

Larissia C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larissia C

Gerieflik.

Vreeslik gerieflik vir gesin van 4 vir 'n nag.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waverleyweg 30A, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cC4Fbmj40EZeMwSpvsVAzdOBxXDcJtqykwZjmHviJdeXSqdR2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 30A Waverley Road Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.091139839512 26.242456618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang