Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bio Self-catering Units 98

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Bio Self-catering Units 98
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vic J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vic J

Lekker geslaap, maar ongemaklik gebly.

Ja, het OK gebly. Geen ys in yskas. Bedlamp werk nie. Badkamer is nie oumensvriendelik nie. Stortvloer is glad. Geen tafel om by te eet nie, behalwe 'n klein tafel in elke kamer.

Jackson M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackson M

Brilliant.

The setup is very nice, the kids enjoyed Netflix. The place is close to all necessities.

Chrysantus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrysantus D

Enjoyed my stay.

Everything advertised is as is, no surprises. Especially enjoyed the heated blanket in the cold Bloemfontein night. Double toilet is very practical. I would recommend Bio Self-catering Units.

Marti J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti J

Dit is 'n netjiese stylvolle eenheid.

Ek het vir die twee nagte baie rustige verblyf gehad, was netjies en skoon. Dankie.

Retha O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O

Uitstekend verblyf. Sal beslis weer daar bly.

Dit is 'n pragtige eenheid met netjies skoon kamers met gemaklike beddens. Die kombuisie was 'n welkome aanwins vir die maak van koppie koffie en ligte ontbyt.

Annelien S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S

Vriendelik, gerieflik, skoon en netjies.

Rustig en veilige ligging.

Liezel K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Baie dankie, ek beveel dit vir seker aan.

Netjiese skoon kamers en gerieflike badkamer en kombuis. Veilige parkering en vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het en meer.

Vaughn B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn B

Vir een aand, meer as voldoende.

Sien sterre.

Werner R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Baie tevrede met die verblyf.

Baie goeie diens en altyd beskikbaar op die foon rakende enige probleme wat mag opduik.

Zelda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Baie lekker.

Sal beslis weer gebruik maak vir oornag verblyf. Alles baie skoon en netjies! Braai plek baie gesellig, ongelukkig het dit gereën, so kon nie van swembad gebruik maak nie.

Denise S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Wonderful safe place to stay, neat and tidy!

The owner was available via WhatsApp and ensured we had all we needed. The space was big enough and we loved the secure, safe garden, especially as we were travelling with our dogs. Great internet connection.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waverley-weg 98, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMzxUltl7ivlouLAZN1zSVOeetIai5ZTEtvk1VUef1O3XYLNrXX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 98 Waverley Road Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.091114057253 26.242435160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang