Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bio Self-catering Units 98

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Vic J
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Lekker geslaap, maar ongemaklik gebly. Ja, het OK gebly. Geen ys in yskas. Bedlamp werk nie. Badkamer is nie oumensvriendelik nie. Stortvloer is glad. Geen tafel om by te eet nie, behalwe 'n klein tafel in elke kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jackson M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Brilliant. The setup is very nice, the kids enjoyed Netflix. The place is close to all necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrysantus D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mei 2023

Enjoyed my stay. Everything advertised is as is, no surprises. Especially enjoyed the heated blanket in the cold Bloemfontein night. Double toilet is very practical. I would recommend Bio Self-catering Units.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marti J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2021

Dit is 'n netjiese stylvolle eenheid. Ek het vir die twee nagte baie rustige verblyf gehad, was netjies en skoon. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Uitstekend verblyf. Sal beslis weer daar bly. Dit is 'n pragtige eenheid met netjies skoon kamers met gemaklike beddens. Die kombuisie was 'n welkome aanwins vir die maak van koppie koffie en ligte ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Vriendelik, gerieflik, skoon en netjies. Rustig en veilige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn B
1 nag
5.0
Feb 2020

Vir een aand, meer as voldoende. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Baie netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Baie dankie, ek beveel dit vir seker aan. Netjiese skoon kamers en gerieflike badkamer en kombuis. Veilige parkering en vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie tevrede met die verblyf. Baie goeie diens en altyd beskikbaar op die foon rakende enige probleme wat mag opduik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie lekker. Sal beslis weer gebruik maak vir oornag verblyf. Alles baie skoon en netjies! Braai plek baie gesellig, ongelukkig het dit gereën, so kon nie van swembad gebruik maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waverley-weg 98, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMzxUltl7ivlouLAZN1zSVOeetIai5ZTEtvk1VUef1O3XYLNrXX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 98 Waverley Road Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.091114057253 26.242435160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang