Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Bush

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tanya I
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Very glad to have stayed at Birch Bush. Felt very safe. Very comfortable and clean room with all the necessities. Conveniently close to restaurants and shops, just a few minutes' drive. A few minutes' walk from the schools. All the rooms opened up into a communal courtyard, where you could sit and chat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2019

Baie bevredigend. Lekker en aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riamarie
Birch Bush
Dear Ronel, Thank you very much for the review. Please feel welcome to visit us again! Regards, Frans Marx Birch Bush B&B

Loraine B
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Modern, netjies en gerieflik. Vriendelike personeel en 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riamarie
Birch Bush
Baie dankie vir die terugvoering. Groete, Riamarie.

Marise F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Fantasties. Skool, gerieflik en definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riamarie
Birch Bush
Baie dankie Marise, vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit, en julle kan gerus enige tyd weer kom oornag. Groete Frans Marx

Michael V
Kort verblyf
4.6
Mei 2018

Naby aan my eie huis. Dit was baie lekker om daar te kon bly, al die winkels is binne 2 kilometer van die plek af, ongelukkig was die WiFi nie beskikbaar nie maar anders as dit was dit rerig privaat en kon myself ten volle geniet sonder enige lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riamarie
Birch Bush
Goeiedag Michael: Baie dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die Wi-Fi. Ons kan ongelukkig nie dit oral insatleer nie omdat ons perseël so groot is. Wees verseker dat julle baie welkom is om weer te kom oornag. Frans

Christo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2018

Goed. Een negatief is die parkering vir jou motor is baie klein.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Riamarie
Birch Bush
Baie dankie vir jou terugvoering,Christo. Ongelukkig was ons baie beperk weens die bou regulasies. Ons ondervind ook dat dit negatief is veral as daar groter voertuie moet parkeer en dit is vol geboek. Ek vra omverskoning as dit vir julle ongerieflik was. Baie dankie, Frans Marx.

Dirk U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Dit is lekker om in 'n huis te bly met al die geriewe. Uitstekende gasvryheid, gerieflike kamers, badkamers, kombuis, sitkamer en eetkamer. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riamarie
Birch Bush
Baie dankie Dirk vir die positiewe terugvoer.Dit was vir ons n voorreg om julle te kon huisves.Wees verseker dat julle baie welkom is vir nog n kuier. Frans Marx.

Elsbeth T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Gerieflike oornagverblyf Gerieflik, vriendelike diens, netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riamarie
Birch Bush
Thank you Elsbeth. We really hope to see you soon. Kind regards, Anel

Lizette R
1 nag
5.0
Nov 2017

Netjies en veilig. Ek het 'n baie vriendelike ontvangs gehad. Lekker geslaap en uitgerus vir die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

Fantasties. Sal definitief aanbeveel. Daar word in alle behoeftes voorsien, van warm elektriese komberse tot ondervloerse verhitting. Kamer was van die skoonste waar ons nog tuisgegaan het! Ontvangs was warm en vriendelik. Dankie ook vir 'n heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riamarie
Birch Bush
Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoering, en ons sal julle graag weer ontvang hier by ons. Seënwense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 25, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde7ef23196cebb47a3396467b7b57a5164f6084883e76a99fcb10a79cee6cda27a969aad65fb6398a9819bf6971028d6681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 25 Plein Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.241611689156 28.318599164486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang