Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Tree Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Birch Tree Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lashwarita M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lashwarita M

Awesome plek en staff!

Flippen lekker gebly. Awesome staff vriendelik, behulpsaam en die lekkerste ontbyt. Sal definitief weer daar bly.

Elizma H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H

Birch Tree het ons baie vriendelik verwelkom en ons meer as welkom laat voel.

Ons is baie tevrede met Birch Tree se puik diens!

Alet M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang en personeel het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Eugene B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Baie veilig en vriendelik.

Dit was 'n baie spesiale plek en die omgewing was veilig. Die span was absoluut wonderlik en vriendelik. Groot waardering vir die tyd wat daar gebly is.

Michelle P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P

Will use the Birch Tree B&B again.

Service was good, friendly staff.

Louisa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Netjies, rustig, hulpvaardig. Goeie ontbyt.

Baie vriendelik en hulpvaardige bestuurder.

Peter B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Excellent. Friendly and awesome breakfasts.

Why are you forcing me to sat something here. This should be optional.

Haretsamayengtravela K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haretsamayengtravela K

This is a lovely place I always book at.

The place is clean and close to the shopping centre.

Jacques P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Waarde vir geld.

Veilig gebly en baie rustig. Uitstekende dienslewering.

Morne K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K

Perfek vir 4 of 5 mense.

Ons het heerlik gebly. Volgende keer sal dit vir 'n paar nagte wees.

Willie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Baie vriendelik onthaal.

Alle geriewe wat benodig was, was beskikbaar soos WiFi, TV en koffiemaakgeriewe.

Haretsamayengtravela K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haretsamayengtravela K

Great.

Me and friends love the place.

Geralize R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geralize R

Definitief my tuiste as ons weer Johannesburg besoek.

My hele gesinnetjie het dit baie geniet.

Haretsamayengtravela K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haretsamayengtravela K

The place was so close and we really had fun.

We really enjoyed the stay.

Jacques P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Sal beslis weer hier oornag.

Waarde vir geld, veilig en gemaklike bed. Vriendelike diens.

Louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtige plek, baie gawe personeel.

Birch Tree is die gastehuis om by te bly.

Linda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M

Good accommodation for our needs.

Staff were super friendly and helpful. Room was comfortable clean and neat, but with heavy curtains and our room near the trees, I found it dark. Furniture a bit dated but acceptable. Pool was lovely. Breakfast great value for money. We were the only occupants at the time. As bedrooms are close together, the noise factor may be a bit challenging when all the rooms are full. Could also be problematic in summer as all rooms overlook the pool area.

Heila M V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heila M V

Gerieflik en ontspanne.

Personeel baie vriendelik en meer as hulpvaardig. Hul reageer dadelik op 'n versoek. Die selfsorgkothuis se vertrekke ruim met 'n lieflike badkamer en toegeruste kombuis. Baie dankie, ons kan beslis Birch Tree B&B aanbeveel.

Natasja E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja E

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons is vreeslik vriendelik ontvang en het papierwerk binne 'n japtrap voltooi. Gedurende die kosmaak proses het die oond se gas onklaar geraak en is die bottel sommer vinnig geruil. Dankie Birch Tree vir julle gasvryheid. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Wicus B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus B

Netjies maar bestuur kan beter.

Ons blyplek was baie mooi en skoon. Dagbesoekers word wel toegelaat wat meen dat jy laataand uit die bed gejaag word om jou motor te skuif as mense wil uit, volgens my nie 'n goeie idee nie, veral nie as jy 'n vroee oggend beplan het nie.

Nkosinathi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosinathi M

It was perfect.

Speed of service good.

Anel B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Ek was baie goed ontvang, diens is fantasties.

Uitstekende diens. Wonderlike mense.

Nkosinathi M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosinathi M

Birch Tree B&B Cottage welcomed us and treated us well.

Customer service is good.

John W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W

Baie vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel.

Die enigste kritiek wat ek kan lewer, is dat die gastehuis nie 'n opsigtelike naambord het nie. Die straatnommers volg nie opmekaar nie, sodat ek nogal gesoek het om die gastehuis te vind. Die ontbyt was goed voorberei en keurig voorgesit. Die behulpsaamheid van die dame wat my ontvang het, was vriendelik en goed.

Nkosinathi M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosinathi M

It was an excellent trip.

My wife and I enjoyed our stay at Birch Tree Cottages. The self-catering room we received was beautiful. Good customer service and speed of service. They welcome us with smiles and we didn't feel neglected. We will definitely come back again.

Vanessa H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa H

Was nice.

Please provide covered parking for cars area small in front to the reception.

Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sunette M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M

Was heerlik.

Alles was netjies en in orde. Het daar gebly tydens die geboorte van ons kleinkind. Ons het heerlik gebly.

Paul B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Vriendelike, gasvrye atmosfeer.

Ons moes 'n vertoning by Monte Casino bywoon en het besluit om iewers oor te slaap. Ons was laat en het geirriteerd by Birch Tree B&B aangekom. Die dame het ons so vriendelik ontvang dat ons sommer dadelik kalmer gevoel het. Sy het ons in die familiekamer geplaas waar ons oorspronklik slegs in 'n dubbelkamer sou bly. Die plek is baie netjies en ruim en daar is alles wat mens nodig het. Die plek se tuin is ook baie mooi. Toe ons terugkom van die vertoning af het ek lekker geswem en daarna het ek en my vrou 'n night cap buite geniet. Saterdagoggend het ons 'n heerlike ontbyt geniet alhoewel daar load shedding was het hulle dit so gerieflik moontlik vir ons gemaak. Al die dames wat daar werk is baie vriendelik en almal het glimlagte op hulle gesigte. Die prys is baie billik en ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Thumbs up to all the lady's working there!

Birch Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Paul. Was 'n plesier om julle daar te hê.

Birch Tree Cottage
Ntokozo L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo L

My stay at the B&B was wonderful, the place is at a secure location and the staff is very friendly.

The rooms are neat and very spacious.

Carina S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Verskriklik mooi en netjies!

Al wat dit kort is dakwaaiers in die kamers. Ons het in die woonstel gebly. Baie mooi, netjies en afgesonder.

Erik S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Oase in die stad.

Dit het perfek aan ons behoeftes voldoen. Naby alles. Netjies gevestigde tuin en kristalhelder skoon swembad vir lafenis. Ontbyt uit die boonste rakke.

Birch Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Erik. Hoop om jou binnekort weer te sien.

Birch Tree Cottage
Nicoline P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline P

Baie geniet.

Naby aan sentrums, maar rustige area.

Erica V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Waarde vir geld en baie goeie diens, vriendelik en behulpsaam.

Ons is baie hartlik verwelkom. Werkers baie behulpsaam met 'n mooi gesindheid. Diens puik. Kamer baie skoon en gerieflik. Esther het regtig die extra myl geloop vir ons. Ontbyt was baie smaaklik en gerieflik en die verblyf is baie goed geleë gewees vir ons werksverpligtinge by die expo daar naby.

Pieter R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Was baie goed gewees, skoon en netjies en die ete was ook baie lekker gewees, sal beslis weer gebruik maak van die B&B.

Baie netjies en skoon en veilig.

Herman R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Rustig, skoon en baie aangenaam.

Vriendelike diens gekry. Esther was baie behulpsaam as ons iets nodig gehad het.

Francois K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Baie aangenaam.

Baie lekker en sommer naby die stadion.

Nadia V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Beyond amazing.

Clean, felt like home. Staff was amazing. Amazing experience.

Janice J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice J

Awesome experience.

It was a good located accommodation for what we needed. The hospitality was simply amazing and even though we were late for breakfast, the hostess still accommodated us.

Danielle A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle A

Dit was fantasties en Esther en die ander mense aan diens het ons regtig welkom en tuis laat voel.

Birch Tree Cottage se selfsorg-eenheid is pragtig en baie gerieflik ingerig. Die personeel was vriendelik, warm en baie behulpsaam. Die fasiliteite is goed versorg en dit was 'n plesier om daar tuis te gaan. Ontbyt was ook goed voorberei en baie bekostigbaar. Ek sal Birch Tree Cottage enige tyd voorstel.

Mirinda B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B

Comfortable for bed and breakfast.

I attended the FBI Chef School course for the week and Birch Tree Cottage is literally up the road. Classes ended very late every night and it was easy to get home that late.

Jadia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadia B

Vriendelike personeel, ruim kamers en lieflike tuine!

Birch Tree beskik oor vriendelike personeel wat heerlike ontbyt voorsit! Die tuin is pragtig en die kamers ruim. Parkering is bietjie knap vir bakkies, maar almal kon op die perseel parkeer. Beslis 'n goeie keuse vir akkommodasie! Veral die cottage is pragtig toegerus met baie leefspasie vir groot groepe wat saam reis!

Magda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Gasvry.

Die mense was baie gasvry en vriendelik. Ons het nie die omgewing geskenkies en hul het uit hul pad gegaan om vir ons kos van ons keuse te bestel. Die ekstra bed was vir die kinders opgemaak. Als was netjies en ons ontbyt was heerlik en die moeite werd. As ek weer daai kant toe moet gaan sal ek vir seker weer daar bespreek.

Marida S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marida S

Vriendelike, gerieflike verblyf naby die hospitaal.

Esther en haar span was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflik en netjies. Baie naby aan Olivedale Hospitaal, wat dit besonder gerieflik gemaak het met besoektye (geen verkeersprobleme om daar te kom).

Vanessa B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B

Waarde vir geld.

Ons was tevrede met ons verblyf - netjies en skoon met goeie kliëntediens.

Pieter G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G

Dit was wel geleë en naby aan ons venue gewees, vriendelik en baie netjies.

Die kamer was baie beknop, het eintlik meer verwag as wat ons ontvang het, op die foto's vertoon die kamers groter en tussen bome ens. Ek wil graag 'n voorstel maak dat die staff die gang ligte afskakel, dit het deur die gleuwe van die die deur geskyn dat ons moes iets praktiseer met die handdoeke en kombers wat daar was om die lig te verhoed om deur te skyn want dit is baie helder. Dit help veel daar is hierdie weelderige dik gordyne in die kamer voor die venster om die lig van buite te blok maar jy het lig wat helder inskyn by die geslote kamer deur.

Mirinda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mirinda B

Ideally situated close to Olivedale Mediclinic. The only issue is that when the guest house is fully booked the parking is not so great.

The guesthouse is very close to where I did my evening classes but this week the guest house was fully booked. When I got home around 23:00 every night I was just able to park inside the premises. But I had to get up very early one morning to move my car as I parked someone in who had to go to Olivedale Mediclinic. The guest house is lovely, it is just the parking that is an issue when fully booked. Staff is very friendly and helpful.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marthie K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Marthie K

Tidy. Very helpful and friendly staff.

Very clean. Staff is friendly and helped with big smiles even when booked in late. Very safe, the cottage is very private. Had everything we needed. Worth the money! Will surely use them again.

Charles W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W

A beautiful refuge to come to after spending hours at the hospital.

Esther, the hostess, was very helpful in every situation, whether I needed transportation or help with the internet, she was always available and with a joyful spirit.

Charnique K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnique K

Lovely room, awesome hospitality. Will come again.

Breakfast was really nice.

Briony D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Briony D

Peaceful.

The customer service was fantastic and the booking process simple. No hassles or stresses and the staff on site were extremely helpful Well located to get to places in Joburg whilst being out of the hustle and bustle.

Conrad B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad B

Dit was baie netjies gewees.

Het baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker gewees.

Elsje V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V

Netjies en gerieflik.

Netjies, skoon en gerieflik.

Nelrize G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelrize G

Fantasties en hoogs aanbeveelbaar.

Warm gasvryheid, hulle selfsorgeenheid is uit die boonste rakke, lekker kos, wat jy sien op internet is wat jy kry en almal is vriendelik en behulpsaam... ek slaap verseker weer daar.. dis 'n "Lekker slaap"!

Hendrik B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Gerieflik, skoon en vriendelik.

Personeel is vriendelik en gasvry. Skoon netjiese akkommodasie teen bekostigbare prys.

Juan-pierre V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre V

Birch Tree was 'n baie lekker blyplek om oor te slaap.

En die diens was puik en so ook die kamers! Sal definitief weer daar oorbly!

Tshegofatso M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshegofatso M

Wonderful, wonderful.

Lovely decor, friendly staff and really close to the Dome. I'd stay there forever if I could.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christolaan 20, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGI2NzI5LTYwNDAtNGNjMi1iN2U4LWU3N2E1MDg4Zjk1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 20 Christo Avenue Olivedale 2158 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.053170859151 27.975908070803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang