Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Tree Cottage

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christolaan 20, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birch Tree B&B is 'n huislike B&B in Olivedale in Randburg wat skoon en gasvrye verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers bied.

Ons gastehuis het 4 gemaklike slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid wat slaapplek vi 8 gaste het. Die slaapkamers is almal privaat en het en suite-badkamers. Geriewe sluit 'n elektroniese kluis, platskerm-TV, DStv, Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek van die straat af, 'n gemeenskaplike leefarea, 'n patio en 'n swembad vir al die gaste in. Daar is gratis WiFi. Toere en vervoer kan op versoek gereël word.

Birch Tree Cottage is loopafstand van Olivedale Kliniek en net 'n paar minute van die Ticketpro Dome, Northgate Inkopiesentrum, Fourways Mall, Randburg, Kya Sands, Northriding, Northlands Deco Park, en Monte Casino, Sokkerstad, Sandton City, Strijdom Park, die leeupark, Maropeng en nog meer besienswaardighede af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Lashwarita M
Saam met vriende
5.0
Awesome plek en staff! Flippen lekker gebly. Awesome staff vriendelik, behulpsaam en die lekkerste ontbyt. Sal definitief weer daar bly.
Aug 2024
Elizma H
Gesin met tieners
5.0
Birch Tree het ons baie vriendelik verwelkom en ons meer as welkom laat voel. Ons is baie tevrede met Birch Tree se puik diens!
Jul 2024
Alet M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang en personeel het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Jul 2024
Eugene B
5.0
Baie veilig en vriendelik. Dit was 'n baie spesiale plek en die omgewing was veilig. Die span was absoluut wonderlik en vriendelik. Groot waardering v...
Sien meer
Mei 2024
Louisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, rustig, hulpvaardig. Goeie ontbyt. Baie vriendelik en hulpvaardige bestuurder.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Christolaan 20, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
  • Gaste dink Birch Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christolaan 20, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGI2NzI5LTYwNDAtNGNjMi1iN2U4LWU3N2E1MDg4Zjk1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 20 Christo Avenue Olivedale 2158 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.053170859151 27.975908070803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang