Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birchwood A & B @ Clarens

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birchwood A & B @ Clarens is in Clarens in die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooiberg-bergreekse geleë.

Akkommodasie word in 2 moderne tweeslaapkamereenhede met slaapplek vir 4 gaste elk gebied. Al die slaapkamers het beddens wat in 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n houtkaggel in elke sitkamer en is ideaal vir die koue Clarens-winters. Daar is ook 'n enkelmotorafdak per eenheid. Elke kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Roelien J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Baie gerieflik en pragtig!
Aug 2024
Grobbelaar V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende uitsig, goeie ligging, pragtige huis, gasvrou was fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly by Birchwood B - skoon, netjies en vriendelike...
Sien meer
Jul 2024
Gwennie L
Saam met vriende
5.0
Die blyplek sal ek weer bespreek. Dit was soos huis! Warm en tuis.
Mrt 2024
Dieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Ideal location, being close to town and safe in the estate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Doreen D
Saam met lewensmaat
5.0
The best. The place is peaceful, clean and the host is friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Birchwood A & B @ Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKA3hDjisaqHgyhIZR7mpkHpXmciZFN2XCHMgF5VSyDT1IiCOLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 R712 251 Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512872656344 28.433571327195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang