Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marlieze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 101 resensies vir Bird Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Desray R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desray R

Enjoyable and relaxed.

Our stay was enjoyable. The room was comfortable, and extra blankets were available.

Frances R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances R

Was baie lekker. Goeie plek om te rus voor die laaste skof huistoe.

Ja baie lekker. Ons het nie eetgerei gehad nie, maar die gasvrou het tot ons redding gekom en borde, messe en vurke verskaf. Baie dankie.

Christiaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Heerlik gebly, dankie vir skoon en netjiese geriewe.

Ek het heerlik gebly, die kamer is baie netjies en skoon, die bed is gemaklik. Ek sal net graag 'n bietjie ekstra koffie wil hê, want ouens soos ek drink meer as net een beker.

Anna J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J

Vir oornag, is dit gerieflik.

Vorige kuiergaste se lekkergoed papiere gekry toe my kind in die bed klim. Badkamer is klein, maar vir een nag se oorslaap was dit gerieflik genoeg.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Flip K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Ons was op pad Weskus toe. Na 8 ure was dit baie lekker om net te gaan rus. Op t.

Baie lekker plek vir 'n moeë reisiger.

Trudie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D

Baie aangenaam.

Netjies en skoon. Sou net 'n stort in die badkamer in plaas van 'n bad verkies het, verder geen klagtes.

Cornelus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelus V

Skoon en stil.

Geen probleme, gerieflik en heeltemal voldoende vir my doel!

Vicki F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki F

Voldoende vir die doel wat ons gesoek het.

Dit dien die doel van oornag verblyf vir halfpad na jou bestemming.

Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Kamers was heerlik en ruim genoeg vir elkeen in ons groep van 7 mense.

Vir oornag is dit heel gaaf. Daar is regtig niks waaroor ons kon kla nie. Dankie julle!

Christiaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Baie lekker gebly.

Skoon en netjiese plek, troeteldier-vriendelik, sal weer daar oornag.

Jacques A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques A

Alles het goed gewerk en was skoon. Was perfek om net te oornag.

Ek sal weer daar oornag as ek weer daar verby gaan.

Carolyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn W

Convenient and Clean.

Accommodation is as it looks in the pictures - Deluxe Family Room - and it was comfortable and clean. Martin was easy to contact and friendly. It was quiet, despite a few other guests in other rooms. There were no chairs or table at our room but we found some chairs outside that we could sit on. There is minimal cutlery and crockery, but plenty of places to eat at in town. There were enough coffee cups and glasses for four. Wi-Fi works well.

Louisa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V

Die deur in die badkamer sluit nie goed nie, en maak groot lawaai wanneer dit oop en toe gemaak word wat baie steurend gedurende die nag is. Dit sal ook waaredeer word indien daar koffie/tee met aankoms is en ook met vertrek.

Sien sterre.

Pierre F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Baie onpersoonlik.

Min persoonlike kontak van eienaar.

Charlotte M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotte M

Orraait.

Hulle adverteer as B&B, maar is nie een nie.

Jacques P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Waarde vir geld en baie rustig geslaap.

Naby alle winkels in stad.

Susan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan S

Slapelose nag omdat 2 ander gaste mense onthaal het en heelnag gedrink, vloek en skel het. Beddegoed is vol stukkende plekke en voos van ouderdom. Beslis nie 'n geskikte plek vir pensionarisse of mense wat 'n nagrus wil geniet nie.

Beslis die slegste oornagplek wat ek al gesien het. Foto's is beslis misleidend.

Susan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Perfek vir rolstoel.

Die gasvrou was vriendelik. Ons kon ons klein hondjie saam vat. Die plek is goed ingerig vir 'n rolstoel. Het nou al 2 keer hier oornag. Sal dit vir almal aanbeveel.

Petro A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro A

Net een nag oorgeslaap. Enigste probleem was te min toilet papier vir twee mense, 'n kwart rolletjie. Het maar gaan koop vir ingeval.

Plekkie baie netjies, net jammer geen stort in badkamer nie. Nogal 'n probleem as 'n mens ouer word. Maar andersins het ons heerlik gebly.

Luan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luan S

Lekker!

Beslis 'n lekker stop op pad terug Johannesburg toe gewees!

Henning M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning M

Goeie waarde vir geld.

Skoon en alles in kamer volgens advertensie. Hoewel baie gemiddelde akkommodasie, was alles in goeie werkende toestand met skoon linne en handdoeke.

Toni N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Toni N

Stay was okay.

No mirror in bathroom (to shave). Most DStv channels did not work. Did not have hot water (cold shower). Baby roaches in kettle.

Fran M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fran M

Oraait, foto's misleidend.

Kamers binne is netjies, maar buite nie so netjies nie. Foto's en informasie misleidend. Het spesifiek die plek gekies omdat daar 'n swembad is. Geen swembad ─ dis toegegooi. Buite-area agter nie netjies nie. Mense ook nie juis vriendelik nie.

Neville H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Neville H

Daar was rerig niks binne in die kamer kussing is pap gekraakte koffiebekers net een teelepel, niks cutlery nie, ketel wat 20min vat net om water te kook.

Dit was Baie onaangenaam om daar te slaap.

Gerhard F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Ideaal vir 'n pit stop.

Ons het by Bird Guest House gestop op reis na Springbok. Die kamer was baie netjies en het van alles beskik wat ons nodig gehad het.

Awie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie V

Lekker, netjiese verblyf.

Dit is 'n baie netjiese plek en die personeel is baie vriendelik. Ek sou eerder 'n stort in plaas van 'n bad verkies het. Die slaapvertrek het ook nie 'n spieël nie.

Maria P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Very comfortable.

Very clean and comfortable. Would definitely recommend this guesthouse and will use in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik.

Baie skoon en gerieflik. Sal definitief die gastehuis aanbeveel en in die toekoms gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

James H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Uitstekend. Voldoen aan alle vereistes.

Baie goed ontvang deur Marie en haar man. Vriendelike egpaar. Kamer volledig toegerus. Word sterk aanbeveel.

Glenn K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn K

Clean comfortable rooms with secure parking and adequate braai facility.

Great overnight stay.

Stefanie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie K

Mooi netjies en skoon.

Mooi netjies en skoon! Het alles wat mens nodig het vir 'n aand of twee se slaap.

Tiana K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana K

Netjies, skoon, gerieflik en veilig!

Baie dankie, ons het twee keer by julle oorgebly op pad Weskus toe. Alles was perfek, al wat gekort het, was 'n toiletborsel en dalk 'n wasbak om skottelgoed in te was. Met klein kinders het dit nogal gekort. Die swembad was 'n welkom afleiding en afkoel na die lang pad, en baie baie dankie dat julle ons op altwee geleenthede toegelaat het om vroeër in te boek na die lang pad!

Jaco S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

'n Heerlike rus na 'n lang pad.

Dis 'n heerlike kamer, toegerus met al die nodige. Ons kon braai. Lekker DStv-kanale en lugreëling!

Daleen V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen V

Dit is die spreekwoordelike huis weg van die huis.

Baie vriendelike hulpvaardige gasheer. Die plek is netjies en skoon en ek sal dit sonder om te skroom aanbeveel.

Steph M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steph M

Kamer baie gerieflik en skoon.

Ons het oorgeslaap op pad na Namibië. Ons het voertuig probleme gehad en redelik laat by die gastehuis opgedaag. Die eienaar was baie vriendelik en het vir ons kom oopsluit. Die kamer was baie gerieflik en ons het 'n goeie nagrus geniet. Sal beslis weer daar bly.

Jako R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jako R

Netjies en skoon.

Netjies verblyf en vriendelike span.

Wendy W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Accommodation which requires more attention.

Bed linen needs to be replaced and we had no water in our bathroom in the morning.

Johann V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V

Skoon basiese verblyf.

Skoon, geen fieterjasies, basiese oornag, slaap en stort verblyf. Ideaal vir motorfietsreis-oornag.

Lize B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lize B

Gemiddeld.

Kamer was netjies en skoon, maar die veiligheid is swak. Swembad en terrein kort aandag.

Fransa Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa Z

Netjies en baie funksioneel.

Die kamer en badkamer is baie netjies en skoon. Die lugversorger is 'n pluspunt, veral wanneer die land deur 'n hittegolf geteister was. Die swembad bring ook welkome verligting teen die moordende son. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die dorpie het waterbeperkings, maar ons was so dankbaar dat Bird Guesthouse voorsiening gemaak het vir water sodat ons nie 'n tekort gehad het nie. Ons sal weer daar oorbly wanneer ons weer in die area is.

Martin V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Goed geleë en nie moeilik om te vind nie. Kamers is mooi skoon en hele erf en parkeerplekke ook skoon.

Marlize D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Baie skoon en rustige omgewing.

Die area is gerieflik vir klein kindertjies. Buite is dit netjies, asook veilige omheining vir motors. Daar is ook basiese geriewe vir koffie en ook 'n mikrogolfoond om kos vinnig warm te maak. Die kamer is ook smaakvol gemeubileer.

Blair M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blair M

Very comfortable and convenient.

We found Bird Guest House to be an extremely convenient, clean, safe and secure place to stay.

Mike H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H

Lekker rustig.

Lekker oornagplekkie, vriendelike mense, geen klagtes.

Martin V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Kalm en rustige atmosfeer om uit te rus na 'n werksdag.

Maklike besprekings vir die beskikbaarheid en betaling van kamers. Baie skoon en netjies met gemaklike slaap en wasgeriewe. Veilige parkering en vinnige aflewerings van kosbestellings.

Daleen S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S

Netjiese verblyf teen sakpasprys.

Die buiteligte skyn saans deur die gordyne en verlig die kamer wat steurend is. Sal gaaf wees indien die gordyne van so aard is dat dit die lig van buite kan uitdoof.

Estelle Rubow R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle Rubow R

Uiters swak!

Uiters swak, behoort nie aangebied te word nie, besig met verbeterings, maar ons is in 'n kamer ingeprop wat regtig nie verhuur behoort te word nie. Krane wil afval, tafel wil omval, regtig swak!

Carol T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T

Had a very comfortable 1 night stopover.

Having take-away menus in the rooms was a great help. Most comfortable and clean rooms.

Marinda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Baie gerieflik.

Kan gerus daaraan dink om aandete of ontbyt in te bring.

Elise R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise R

Baie lekker oornagplek vir deurreis vanaf Springbok na Pretoria, werklik baie tevrede.

Ek sal eienaar aanbeveel om die volgende ook in kamer te sit: 'n Boksie langlewe melk in yskas i.p.v. Cremora, Nescafe poeierkoffie ook saam met die Ricoffy poeierkoffie en beskuit, sodat mens met aankoms en dan weer volgende oggend met vertrek 'n stukkie saam met die koffie kan geniet. Dalk 'n kleinbordjie met 'n mes en vurk ook? Ons het gesnyde brood en botter met kaas gehad. Die wegneemetes se brosjures is 'n pluspunt maar 'n waarskuwing behoort daarby aangeheg te word van die grypdiewe wat in daardie omgewing opereer. Dalk ook 'n waarskuwing teen die vulstasies in Market straat naby die "taxi rank" en watter omgewing minder gevaarlik is.

Tredoux B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tredoux B

Mooi netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Sien die sterre.

Sophia C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia C

Baie lekker gebly.

Rustig met 'n heerlike swembad vir die warm weer. Kamer goed toegerus.

Rentia D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D

Skoon en veilig, maar besige straat.

Krag was af, maar bestuurder het gou kragopwekker aangesit. Baie behulpsaam gewees. Vriendelike diens.

Betsie N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie N

Baie goeie waarde vir geld.

Kan miskien meer permanente afskorting opsit tussen kamer en badkamer.

Louis B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Ons het lekker gebly en kon lekker rus.

Soos hierbo. Ons het die verblyf geniet.

Ann-louise M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-louise M

Was vir ons 'n goeie oorslaap.

Was vir ons 'n lekker oorslaap voor ons weer die pad ingevaar het. Baie netjies en vriendelike diens.

Carina M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina M

Dit was baie lekker.

Ons was baie vriendelik ontvang en die plek is netjies. Ek dink die aircon in die familiekamer kan dalk gediens word, maar verder was alles honderd persent.

Stefan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Gerieflike en rium verblyf.

Al die basiese benodighede is daar, goeie oornagfasiliteit teen billike tarief. Die swembad was goeie lafenis, maar dit kort aandag.

Suzan B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan B

Baie aangenaam.

Ons het 9 uur die aand daar aangekom en is baie vriendelik ontvang. Daar is net een ding wat ek baie graag onder julle aandag wil bring. Daar was geen spieël om my hare by te blaas nie. Julle kan gerus 'n spieël by die elektriese prop sit wat dit baie makliker sal maak. Nogal snaaks - my man moes my help om my hare te blaas. Eerste keer in 30 jaar.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rietha M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rietha M

Sentraal geleë in stil straat en netjies ingerig.

Ons het goeie kliëntediens ontvang en die kamer was skoon en goed ingerig. Die gastehuis is in 'n stil straat geleë. Die enigste klagte is dat ons nie warm water gehad het nie en dus koud moes stort.

Petro D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro D

Ekonomiese oornagplekkie.

Snoesig warm geslaap in die winter koue. Die water was ook heerlik warm. Skoon en veilig.

Sandra A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A

Dit is 'n baie lekker plek om te slaap.

Baie dankie vir u gasvryheid. Het dit baie geniet om daar te oornag.

Willem S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Was baie gawe ondervinding gewees.

Die kamer was baie klein gewees en daar was nie plek in die kamer gewees vir 'n stoel of twee nie. Gevolglik moet jou oornaggoed so op die vloer uitgepak word wat effe ongemaklik is. Ek, as van die ouer garde, sukkel al om my skoene aan te trek en siende dat daar nie 'n stoel is nie, moet ek op die bed sit en dit is eintlik te hoog. Die asbesverwarmers is eintlik niks werd nie en 'n behoorlike verwarmer sou die kamer lekker warm gemaak het. Verder was alles baie netjies en skoon. Lekker geslaap, maar baie koud gekry met opstaantyd!

Lindi G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi G

Baie netjies en gasvry.

Heerlike verblyf. Baie netjies

Koos S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Wonderlike vriendelike mense wat jou altyd baie tuis laat voel. Ek hou van die atmosfeer.

'n Huislike atmosfeer wat my altyd laat voel "ek het nou tuis gekom". Baie dankie Hennie, jy is 'n ster!

Mike N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike N

Hennie Groenewald is 'n uitstekende gasheer en persoon.

Hennie se huis mag, wel, soort van oud wees, maar dit voel soos tuis. Ek het 'n lig op sy hek gebreek en hy het beveel dat ek daarvan vergeet! Ek en hy is albei bankpensionarisse, so ons het lang stories geruil. Hy is baie vriendelik.

Lee S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee S

Nice safe stay. Friendly and helpful.

Had requested single beds but this request was never met. Too late to change rooms and beds with the result a double bed had to be shared.

Bird Guesthouse se terugvoer

I sincerely apologise for not giving you the single beds as requested, this was an over site on my side as I did not read the request properly.
Regards,
Bird Guest Lodge

Bird Guesthouse
Richard C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Baie tuis gevoel.

Mense wat van die stad af ry na dorpies soos dié, arriveer soms baie laat. Ons het laat aangekom, maar steeds welkom gevoel. Die krag was af in die area maar Bird Guest Lodge was toegerus met die nodige lig en die beddens was toegerus soos ek my eie bed verkies. Baie dankie vir die verblyf.

A M E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
A M E

Netjies en skoon.

Sal graag 'n tafeltjie en spieël in die leefarea wou hê!

Adriaan M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan M

Netjies en knus.

Ons het baie lekker gebly by Bird Guest Lodge. Ek en my vrou het net 'n plek nodig gehad om te slaap tussen Upington en Pretoria. Bird was 'n goeie keuse, ons kon lekker ontspan daar en het goed geslaap. As mens (soos ons) net 'n plek vir slaap soek is dit perfek.

Ella S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ella S

Sal nie weer daar bespreek nie.

Geen warm water. Krag was af toe ons vroeg die oggend wou ry. Toilet binne die kamer was nie lekker nie.

Daleen K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Baie lekker, het welkom gevoel.

Ons is baie vriendelik ontvang en kon enige tyd vra as as ons iets nodig het. Dis natuurlik 'n bonus dat ons hondjie daar welkom was en dat dit veilig omhein sodat sy kon rondloop en met die eienaar se hondjie speel. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly as ons in Vryburg moet wees. In hierdie geval was dit lekker naby aan die hospitaal asook 'n Pick & Pay. Die eienaars is baie gasvry.

Pieter E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Alles was netjies en gerieflik.

Ek het vooraf gereël dat ek laat in die aand by die bestemming sal wees. Ek is nogsteeds vriendelik ontvang en alles in die kamer was netjies met skoon geriewe. Dis 'n ideale oornagfasilitiet op pad na die Noord-Kaap of Namibia. Parkering is ook veilig en nie nodig om alles uit die voertuig te pak nie.

Harry & Amanda G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harry & Amanda G

All good.

No problems. I can recommend it.

Fj (kobus) D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fj (kobus) D

'n Bietjie beknop.

Die kamer was 'n bietjie beknop vir alles wat ons wou inbring en die feit dat die badkamer/toilet opset nie afgeskei van die slaapgedeelte was nie (net 'n gordyn as skeiding) het gepla.

Carin J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin J

Alles was in orde en netjies en skoon.

Dit sou net gerieflik wees vir gaste wat van ver kom as hulle 'n kaartmasjien aanhou.

Johan N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N

Maksimum 2-ster, maar darem skoon.

Deel van woonhuis, nie privaat en professioneel beplan nie, woonhuis wat deur pensionarisse aangepas is. Kamer wat ons gehad het was klein met toilet en stort als in dieselfde vertrek, agter gordyn minder as een meter van die bed af.

Matthys B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Matthys B

Nie heeltemal tevrede nie.

Die badkamer kan dalk doen met 'n houtafskorting. Geen privaatheid. Nie tevrede met die hoeveelheid tee en koffie nie. Die TV kort aandag.

Steve V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve V

'n Vriendelike gasheer.

Dit was basies, maar net wat nodig was.

Johan K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Goeie oornag verblyf.

Kamer was netjies. Die wasbak is ongemaklik klein. Ontvangs was vriendelik.

Vivian D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vivian D

Gerieflik, maar gemiddeld.

Die badkamer en toilet word van die slaapkamer geskei met net gordyne en is dus nie privaat genoeg.

Intronette S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Intronette S

An oasis after a very warm day

Hospitality here is great, will stay again.

Jacques V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie vriendelike, goeie diens!

Ons het baie lekker gebly. Dis lekker om vriendelike, behulpsame mense te hê wat na jou behoeftes omsien en wat uit hulle pad gaan om ons tuis te laat voel!

Karolien E - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien E

Aangename en skoon akkommodasie.

Die kamer was skoon en smaakvol.

Pierre J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Fantasties, lekker en ontspannend. Awesome!

Ons, Pierre, Mari, Corrie en Danie wil net dankie sê vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Dit was lekker om by julle oor te slaap. Nogmaals baie dankie.

George Lebotsa&anna Strauss L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Lebotsa&anna Strauss L

Hospitality was great thanks

I will definitely stick with TravelGround agency! Bird Guest Lodge was warm and comfortable.

Eddie G - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie G

Baie dankie dit was werklik aangenaam!!!

Baie dankie Hennie!! Ons verblyf by julle was `n fees!! Jammer ons moes die volgende oggend so vroeg vertrek - sou graag nog wou kuier!!

Jan B - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Recommendable Lodge.

Management friendly and helpful. Rooms/facilities clean and centralised. Close to all surrounding facilities, restaurants etc.

Christine W - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine W

Aangename verblyf

Was baie vriendelik ontvang, en die oom het uit sy pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak vernaam met 'n bakkie en wa vol kokerbome wat ± 3 meter hoog was en hy vinnig 'n plan beraam het sodat ons nie die bome beskadig nie (tot een van sy bome se takke afgesaag om dit vir ons makliker te maak!)en in drade kon vasry nie. Kan die gastehuis met 'n ope, blye hart aan enige een aanbeveel.

Rickey H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rickey H

Geen weelde, maar dit bied waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Adam G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adam G

Privaat kamer met ingeboude badkamer en privaat buitearea.

Baie gasvrye ontvangs geniet. Die verblyf is in 'n veilige area - ook die voertuie is agter veiligheidshekke.

Terry H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Terry H

Okay stay - no frills - the breakfast provided is a voucher to take to Wimpy

Okay stay - however, when I asked where the breakfast was the following morning (since they are listed as B&B), I was handed a voucher for one of three choices of Wimpy's cheapest breakfast offers. I would not have stayed here if I had known this before booking. The closest Wimpy is inside a Spar Mall, which is not easy to find, as well as being inconvenient to have to travel to a mall before I could eat. I will probably look elsewhere in Vryburg in the future.

Alexis O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alexis O

Het welkom gevoel!

Na 'n lang reis was dit ontspannend!

Maria Johanna L - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Johanna L

Baie goed.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs. Ook vir baie skoon en netjiese slaapplek. Baie dankie dat u puik diens lewer. Ons sal baie beslis weer daar kom oornag, dit was so lekker om net rustig en sonder bekommernis te kon slaap met die wete dat ons voertuig en ons veilig is daar. Nogmaals baie dankie Hennie en Margaret.

Jan H - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan H

Good

I had a great stay at Bird Guest Lodge, but honestly think it could be cheaper for just an overnight stay. Thank you for everything.

Thapelo Z - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo Z

We had a wonderful stay

We will definitely check in again at Bird Guest Lodge soon, and we wish them the best year of 2012. Thank you for a great stay!

Dave B - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B

Excellent!

Hennie was an excellent host, thanks for your hospitality.

Marlene P - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Hennie and Margaret is just wonderful people to deal with. Really enjoyed our stay

Will recommend to all our friends and family!

Pieta C - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta C

The only lodge I could find in Vryburg with wheelchair accessible facilities - affordable!

Highly recommended for wheelchair users. Owners very helpfull and friendly.

User R - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
User R

For a single night, quick in and out it was perfect.

The area at first glance seemed a bit strange, until I got to the actual Lodge - where everything was perfect. The room I stayed in was spacious and in an open plan layout, with the bath, toilet and shower in the same room. There was no real privacy other than curtains. For me this was not a problem, but if I had a girlfriend or a friend sharing with me, it could have been awkward ... would definitely recommend.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenzie-straat 50, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNmM1MDgxLTBlZGUtNDcxOS1hMDcyLWM3ZGRiNWFmYmRjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 50 McKenzie Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.953710067316 24.724452495575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang