The Birdhouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Corrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Willem O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontbyt was heerlik.
Doena S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Brad H - Des 2023
Algehele gradering
Too short.
Willie E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sonja J - Jan 2022
Algehele gradering
Birdhouse.
Chris H - Des 2021
Algehele gradering
Vinnige diens.
Judy B - Nov 2021
Algehele gradering
Die personeel is baie vriendelik en puik diens. Ontbyt was heerlik en was dadelik bedien.
Charles C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustg en netjies.
Trevor S - Okt 2021
Algehele gradering
Very enjoyable.
Joanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Short break.
The Birdhouse se terugvoer
Good morning,
I am really happy that you enjoyed your stay.
Have a fantastic week and we hope to see you back with us soon.
Regards
Mariette
Matimba Eugene M - Sep 2020
Algehele gradering
My partner and I really enjoyed our stay at Birdhouse.
Marcus Cicero R - Nov 2020
Algehele gradering
3 night stay.
Cornelius M - Des 2020
Algehele gradering
Het al beter gehad.
Nicoline B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Chris V - Aug 2019
Algehele gradering
Puik verblyf!
Mark M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Kobus F - Des 2019
Algehele gradering
Plek is netjies, vriendelike werkers.
Veronica V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gewees, sal vir seker weer daar gaan bly.
The Birdhouse se terugvoer
Goeiemore Veronica,
Ek is vreeslik bly julle het lekker gekuier.
Jammer ek het julle nie gesien nie, maar definitief volgende keer.
Groete
Christian F - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
The Birdhouse se terugvoer
Baie dankie Christian,
Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Sterkte met die herstel na Ironman.
Groete, Mariette
Mfuno M - Jan 2018
Algehele gradering
Try Birdhouse out you won't regret it!
The Birdhouse se terugvoer
Thank you for staying with us.
We hope to see you back in the future.
Travel safe.
Regards,
Mariette
Sherene H - Des 2018
Algehele gradering
Well maintained guesthouse with friendly and helpful staff.
The Birdhouse se terugvoer
Thank you Sherene,
Always good to receive positive feedback. We hope to welcome you back in the future.
Regards,
Mariette van der Vyver
Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Boerpot wengevoel.
The Birdhouse se terugvoer
Baie dankie Johan,
Ons hoop om jou terug te verwelkom.
Groete,
Mariette
Lilani S - Jan 2017
Algehele gradering
Ek het net een nag oorgeslaap, maar die ontvangs was vriendelik en baie netjies.
Wynand I - Jan 2017
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend!
Loretta H - Jan 2017
Algehele gradering
Sparse but clean.
Angie L - Feb 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld. Prys baie duur
The Birdhouse se terugvoer
We just want to rectify that we are a 4-star and not a 5-star Guesthouse as indicated by the guest. Nowhere do we advertise that we are a 5-star Guesthouse. We also display big in all our rooms that the rooms are "NON SMOKING" rooms which the guest ignored and we had to take off all the curtains to be washed in order to get the smoke smell out. He also booked a standard room @ R 700.00 per couple per night which includes breakfast and not a luxury room. We also provide him with a air cooler on request for a fan.
Erna L - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige mooi omgewing.
Joseph N - Des 2016
Algehele gradering
Eenvoudige basic kamers in achterbouw.
Daan O - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kort afstand vanaf alle geriewe.
Vernon H - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Hansie R - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ek sal dit aanbeveel vir ander mense.
Annerine C - Des 2016
Algehele gradering
Vinnige heerlike wegbreek.
Johan H - Apr 2016
Algehele gradering
The staff was very friednly and our rooms very neat.
Carl V - Jul 2016
Algehele gradering
Teleurgesteld met 'n netjiese en mooi plekkie ver van die stad af.
The Birdhouse se terugvoer
Jammer om te hoor van die handdoeke. Daar is staf 24 uur aan diens, ek is seker dat as dit onder haar aandag gebring is sy dadelik sou aandag gee.
Gert S - Apr 2016
Algehele gradering
Nie baie waffers nie.
Tiaan J - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Donna D - Des 2016
Algehele gradering
Very poor facilities in rooms, linen and towels were in a terrible state.
Banele Sibusiso M - Jan 2015
Algehele gradering
Just lovely
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Toekie W - Des 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerRozanne V - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 de Laan 3, Oos-Londen, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang