Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird's Haven Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Abraham Willem Adriaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Uitsonderlike, onvergeetlike kuier, beslis die held werd. Dit is 'n pragtige wegbreekplek met 'n onvergeetlike uitsig op die see. Die goeie beheer van sekuriteit gee jou gemoedsrus. Die natuur was onbeskryflik mooi, geen woorde kan dit beskryf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Die akkommodasie was skoon en netjies. Well done Pam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Bird's Haven Beach House
Thank you for the nice review, Boeta. It means a lot to me. I hope to host you again soon, Bly gesond! Pam.

Cindy J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantastiese rus vir die siel. Ons het ons tyd by Bird's Haven Beach House vreeslik geniet. Plek was baie netjies en skoon en is ten volle toegerus om 'n heerlike gemaklike vakansie te kon hê. Die sonsondergange is pragtig vanaf die stoep. Sal beslils weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Bird's Haven Beach House
Hi Cindy, thank you so much for your lovely review. I really appreciate it. I hope to see you again at Jakkalsfontein but in the meantime take care of yourselves. Kind regards, Pam.

Sidney E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Fantasties! Mooi, beeldskone see-uitsigte. Perfekte wegbreek. Versteekte juweel, natuur op jou stoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Bird's Haven Beach House
Good afternoon Sidney and apologies for not responding in Afrikaans, my written use of the language are no longer what it was! I am so pleased that you enjoyed your stay and got the most out of the beautiful, unique surroundings. It is indeed the Hidden Jewel of the West Coast and only an hour's drive from Cape Town. Its special beauty never fails to astound me. I hope that I will have the pleasure of hosting you again in the future. Take care and look after yourselves. Kind regards, Pam

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oystercatcher 82, Jakkalsfontein Privaat Natuurreservaat, Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA073cb62aeedaaadee5a6251ee28c9e6be3fdedec1b70aacc7f8f55030ddcf4a1776f6fbf44a30c5a328bd9e22552a4debf81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 82 Oystercatcher Jakkalsfontein Private Nature Reserve 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.414309 18.241394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang