Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Birds Nest

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenkamp-straat 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birds Nest is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Dit bied ontspanne en gerieflike verblyf aan reisigers wat die stad besoek of deurreis.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n ketel insluit, toegerus. Daar is 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Birds Nest is naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede in Bloemfontein. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie verwelkomende eenheid bied 'n gemaklike tuiste weg van die huis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sidney Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Steenkamp-straat 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Birds Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenkamp-straat 12, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb79ad1fc978bd0938fed277a7fdeada5d95488df7980fa291f12897bbd40ae2fc0b9558def3b81030548d3c1c0a3a25a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Steenkamp Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.156793873412 26.183707295832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456