Birds Nest
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-keeromstraat 38, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Birds Nest bied knus oornagverblyf in 'n kamer in die eienaar se hoofhuis in 'n doodloopstraat in Astonbaai, Jeffreysbaai. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf op die Tuinroete.
Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, braaipan, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Verder het die eenheid ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die skuifdeur lei na 'n houtdek. Gastehet ook toegang tot die lowerryke tuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kitta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cormorant-keeromstraat 38, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Birds Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-keeromstraat 38, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap