Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird's Nest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elaine E
1 nag
5.0
Okt 2024

Net die regte plekkie om jou siel weer te vind! Bird's Nest is 'n pragtige plekkie waar mens baie lank staar na die oulike boustyl en uitsonderlike binnehuisversiering. Om die kersie op die koek te sit, is die wonderlikste gashere. Hulle het uit hulle pad gegaan om my gemaklik en tuis te laat voel. Dit is ideaal vir pasiënte wat Steve Biko Hospitaal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtta F
Kort verblyf
4.6
Nov 2021

'n Tuiste met hartlike gasvryheid. By Bird's Nest voel mens dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Schalk & Barbara
Bird's Nest
Dankie Mariëtta.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schalk & Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542377f14dbee7ab8b9d89ffdb2d898a276f7484255e120fb0144c3f2546d3f8705918940772beff83cc010dc1a3274add7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 112 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729671227029 28.212541303075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang