Bird's Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay.
Hein T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Nadia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plek om te rus en dis goed vir die siel.
Estelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Het 100% voldoen aan ons verwagtinge.
Jenna R - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese ontdekking wat nie die bank breek nie. Ons gaan beslis weer terug.
Lincoln W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker toegeruste plekkie met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Johnifer K - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon lekker ontspan.
Rayniece J - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te kuier. Dit is 'n baie rustige/lekker plekkie.
Madeleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Colin R - Jan 2023
Algehele gradering
More than adequate accommodation in a lovely setting.
Chantel B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Carlin K - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies met 'n lekker bed.
Petrus U - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het lekker oornag.
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig op see vanaf balkon.
Janet B - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras en baie netjies.
Corné S - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike, rustige omgewing. Balkon met uitsig was my hoogtepunt.
Melissa G - Sep 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Liezel R - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvrou is baie vriendelik en alles was perfek en in plek toe ons arriveer.
Warren W - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jana-mari V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Tol S - Apr 2021
Algehele gradering
Tevrede met alles.
Arend V - Des 2021
Algehele gradering
By verre die beste.
Ronel H - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike, skoon verblyf en gerieflik.
Delmaine V - Feb 2020
Algehele gradering
Die plek was baie netjies.
Fransie W - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Rika N - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Petro R - Des 2020
Algehele gradering
Goeie gasvryheid.
Christiaan L - Aug 2019
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek om by te ontspan!
Ena C - Mrt 2019
Algehele gradering
Voel soos eie huis.
Retha V - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer en omgewing.
Monika L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou en goed beplande, netjiese akkommodasie.
Gerhard V - Jan 2019
Algehele gradering
Redelik.
Magda H - Des 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer daar gaan bly.
Melanie E - Jun 2018
Algehele gradering
Uiters skoon, netjies en veilig.
Lorraine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Melissa G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Roelien V - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon volledige eenheid waarin jy kan ontspan.
Carol D - Jul 2018
Algehele gradering
A lovely situation and excellent facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek en uitstekende geriewe.
Lynette het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die woonstel was fantasties. Die ligging was lieflik en veilig. Gaan kyk hoe word die palings gevoer behalwe op Sondae 11 uur. Vra vir Lynette oor die lieflike visplek. 'n Heerlike plek om te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike groot kamer met gerieflike groot badkamer.
Lees meerYvette T - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
James D - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflike groot kamer in 'n stil omgewing.
Douglas D - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies.
Alet K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om oor te bly, skoon en netjies en wonderlike gasvrou! Sal beslis weer wil tuisgaan!
Jurie B - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie nagrus, ons het die verblyf geniet.
Roelof C - Apr 2016
Algehele gradering
Heel lekker baie skoon en netjies.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang