Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Bird's Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Great stay.

Wonderful stay, very friendly and efficient host who made us feel quite at home.

Hein T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T

Baie goeie ervaring.

Baie lekker gebly. Netjies en vriendelike gas.

Nadia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Rustige plek om te rus en dis goed vir die siel.

Baie lekker gekuier. Lynette was baie behulpsaam en vriendelik.

Estelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Het 100% voldoen aan ons verwagtinge.

Was opsoek na basiese, veilige en netjiese verblyf. Het 100% voldoen aan ons verwagtinge.

Jenna R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna R

Fantastiese ontdekking wat nie die bank breek nie. Ons gaan beslis weer terug.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie is ongelooflik netjies en baie skoon. Die gasheer was ook baie behulpsaam met ons versoeke en het ekstra moeite gedoen om ons gemaklik te laat voel.

Lincoln W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln W

Baie lekker toegeruste plekkie met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Baie lekker gebly. Rustig geslaap.

Johnifer K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnifer K

Ons kon lekker ontspan.

Ons het lekker gekuier.

Rayniece J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayniece J

Dit was 'n plesier om daar te kuier. Dit is 'n baie rustige/lekker plekkie.

Ja, dit was regtig 'n plesier om vir die naweek by Bird's Nest te bly. Dit is 'n baie rustige/lekker intieme plekkie waar jy en jou geliefdes kan rus en tyd spandeer. Ek sal definitief weer van die plek gebruik maak! Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Madeleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Heerlik gekuier.

Baie warm ontvangs gekry. Netjies en goed ingerig.

Colin R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin R

More than adequate accommodation in a lovely setting.

Friendly arrival; comfortable, clean, bright and well-appointed with thoughtfulness for the visitor's needs. Lovely view and a very quiet location. Will certainly use it again and recommend it to others.

Chantel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Baie lekker.

Dink gaste met kinders hetsy klein of tieners, sal ander gaste irriteer. Meer geskik vir net volwassenes.

Carlin K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin K

Netjies met 'n lekker bed.

Baie gerieflik vir een aand se verblyf.

Petrus U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus U

Aangenaam.

Baie aangename ervaring.

Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Ons het lekker oornag.

Birds Nest is 'n goeie oornagopsie.

Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig op see vanaf balkon.

Vriendelike en behulpsame ontvangs is gewaardeer toe ons maklik verdwaal het omdat dit al sterk skemer was. Baie dankie.

Janet B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

Aangenaam verras en baie netjies.

Reaksie op bespreking was gou hulpvaardig. Ons het klein dingetjies raakgesien en waardeer bv. vars melk vir tee en koffie in die yskas. Sepies en waslappe in die badkamer. Heerlike beskuit. Alles was skoon en dit was die grootste bonus. Baie dankie!

Corné S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Wonderlike, rustige omgewing. Balkon met uitsig was my hoogtepunt.

Was heerkik om na 'n bedrywige oggend met 'n verjaarsdagviering by hierdie stil oase, Bird's Nest te kon kom afpak en net heerlik op my bed te lê met die amazing uitsig oor Stilbaai en omgewing.

Melissa G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Perfekte wegbreek.

Perfekte wegbreek. Mooiste uitsig. Dankie Lynette.

Liezel R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel R

Gasvrou is baie vriendelik en alles was perfek en in plek toe ons arriveer.

Baie mooi dorp, baie mooi omgewing en plekkie is pragtig. Het heerlik gekuier. Gaan weer so maak.

Warren W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren W

Baie lekker gebly.

Baai lekker en baie vriendelik.

Jana-mari V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana-mari V

Rustig en privaat.

Het so lekker ontspan, al het ons so kort daar gebly. ’n Baie aangename gasvrou.

Tol S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tol S

Tevrede met alles.

Baie aangename verblyf.

Arend V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arend V

By verre die beste.

Attention to detail superb.

Ronel H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H

Heerlike, skoon verblyf en gerieflik.

'n Baie aangename gasvrou! Bietjie ver van die strand. Alles in die kamer was gerieflik en skoon. Kombuis was tot ons beskikking.

Delmaine V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmaine V

Die plek was baie netjies.

Die plekkie was netjies en alles in gehad wat ons nodig gehad het.

Fransie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie W

Excellent.

It was like home away from home. Highly recommended.

Rika N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika N

Heerlik gekuier.

Goed ingerig en mense daar was baie vriendelik.

Petro R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Goeie gasvryheid.

Baie lekker gebly. Uiters soon en netjies. Sal weer soontoe gaan.

Christiaan L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Wat 'n lieflike plek om by te ontspan!

Die gasvrou is baie gaaf en alles is voortreflik! Alles is silwerskoon en ruik vars. Ons het heerlik ontspan! Ons sal almal aanraai om by Bird's Nest te gaan uitspan.

Ena C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena C

Voel soos eie huis.

Gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Waarde vir geld.

Retha V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Rustige, ontspanne atmosfeer en omgewing.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur Lynette. Is ook baie beïndruk deur die netheid en wyse waarop sy die eenhede bestuur. Geriewe is voldoende en als is heel gerieflik bymekaar. Ons was nie vir een oomblik ongemaklik of verontrief nie. Dankie Lynette! Ons het heerlik gebly en sal beslis weer van Bird's Nest gebruik maak.

Monika L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L

Baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou en goed beplande, netjiese akkommodasie.

Ons driedaagse verblyf was 'n plesier. Die kamer en die klein dek met braaigeriewe was wel baie warm in die namiddag ( 'n elektriese waaier is voorsien ). Ek het heerlik geslaap op die lekker ferm matras.

Gerhard V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V

Redelik.

Geen kommentaar. Sal nie weer daar tuisgaan nie.

Magda H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Sal definitief weer daar gaan bly.

Die eienaars was ongelooflik gasvry. Die kamer was netjies, skoon en ruim. Sal die verblyf aan enigeen aanbeveel.

Melanie E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Uiters skoon, netjies en veilig.

Baie vriendelik ontvang. Het tuis gevoel. Baie skoon met aandag aan detail. Awesome.

Lorraine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Ongelooflike gasvryheid.

Was baie goed ontvang, heerlike tuisgebakte beskuit.

Melissa G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Baie netjies.

Baie netjiese kamer en alles was net perfek. Uitsig mooi. Baie behulpsame en vriendelike mense. Sal definitief weer daar gaan bly.

Roelien V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Skoon volledige eenheid waarin jy kan ontspan.

Hierdie is 'n voorbeeld van hoe selfsorg bestuur moet word. Skoon, netjies en alles wat nodig is, dadelik tuis gevoel en vriendelike gasheer en gasvrou. Baie fyn detail. Puik.

Carol D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

A lovely situation and excellent facilities.

Lynette went out of her way to make us feel at home.The apartment was superb. The location was lovely and safe. Go and see the eels being fed every day except Sunday at 11 am. Ask Lynette for the amazing Fish place. All-in-all a lovely place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek en uitstekende geriewe.

Lynette het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die woonstel was fantasties. Die ligging was lieflik en veilig. Gaan kyk hoe word die palings gevoer behalwe op Sondae 11 uur. Vra vir Lynette oor die lieflike visplek. 'n Heerlike plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Gerieflike groot kamer met gerieflike groot badkamer.

Pragtige, ruim kamer en badkamer met stylvolle dekor en goeie aandag aan detail. Ons het baie tuis gevoel en is baie vriendelik ontvang. Die parkering is op die sypaadjie voor die huis, maar die eienaar het aangebied dat ons ons voertuig agter hekke kon parkeer. Ons het net daar oornag, so het nie van die selfsorgfasiliteite gebruik gemaak nie en kan nie hierop kommentaar lewer nie. Daar is volop voëls wat pragtig is om dop te hou en 'n rustigheid aan die plek gee. Ons sal weer daar oorbly as ons Stilbaai besoek.

Yvette T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette T

Gerieflik en skoon.

Die fasiliteit was baie netjies en skoon, die basiese geriewe is beskikbaar. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Sal dit beslis aanbeveel vir 1/2 mense. Pragtige omgewing. Ons het baie lekker gekuier.

James D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Gerieflike groot kamer in 'n stil omgewing.

'n Vriendelike en hulpvaardige gasvrou wat sorg vir 'n gerieflike en goed toegeruste kamer met aandag aan detail - selfs heerlike tuisgebakte beskuit in die kamer. Ek was effe onrustig oor ons motor wat voor die ingang geparkeer was, aangesien ons dit nie heeltemal afgelaai het nie, maar dit blyk 'n stil en veilige omgewing te wees. Die verblyf bied beslis waarde vir geld.

Douglas D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas D

Gasvry, skoon, netjies.

Eienaars baie hulpvaardig, weet hoe om 'n plek te bestuur, sal weer gaan kuier.

Alet K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K

Baie lekker plekkie om oor te bly, skoon en netjies en wonderlike gasvrou! Sal beslis weer wil tuisgaan!

Baie lekker verblyf, baie netjies en lieflike gasvrou! Sal beslis weer daar tuisgaan!

Jurie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie B

Goeie nagrus, ons het die verblyf geniet.

Verblyf goed. Netjiese kamer.

Roelof C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof C

Heel lekker baie skoon en netjies.

Ons het lekker gebly. Kamer baie skoon en netjies met allerlei spesiale ek straatjies. Ons was egter tog bekommerd oor die veiligheid van ons voertuig omdat dit buite geparkeer was. Alhoewel ons verseker is van die veiligheid is dit nogtans 'n risiko.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZTllZDIwLTJiZGMtNDA2NC1iOWFiLTJhZmY3YWEwYWJmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 10 Lourier Crescent Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382273749718 21.402654647827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang