Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds of Paradise B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Fantasties! Wens alle plekke wat hulself uitgee as B&B was soos hierdie plekkie. Jocelyn is 'n ongelooflike gasvrou. Ons is vooraf gekontak en gevra of die mans aandete wil hê na 'n lang dag se visvang. Hulle sou te vroeg soggens vertrek om ontbyt te nuttig en sy het daarom vir hulle baie lekker "boat packs" gegee. Daar is selfs ekstra kragpunte voorsien om die bote se batterye saans te herlaai. Die kamer is uiters netjies en skoon, ruim en baie smaakvol en gerieflik. Ons sal nooit weer iewers anders bly as ons in die omgewing is nie. Baie dankie Jocelyn, dit was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Uitstekende diens! Soveel moeite word gedoen om jou tuis te laat voel. Die beste in ‘n lang tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irna P
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Puik diens en uitstekende toegeruste eenheid. 5-ster. Jodline is 'n spesiale persoon en 'n baie aangename, vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly en sal weer hier tuisgaan. Die ontbyt is puik! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delise
Birds of Paradise B&B
Baie dankie John en Irna.

Brok N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Boven elke verwachting. De ontvangst was uiterst vtiendelijk,de kamer prima de tuin schitterend en het ontbijt overvloedig. De service super. Helaas hielden de vogels zich gedeeltelijk schuil al zagen we de loerie wel. Zeer aan te bevelen adres.prijs kwaliteit super.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bafana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2014

Tranquil, relaxing and refreshing! Pity that we had to leave early. Next time, we'll try and come early to enjoy the place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2011

A lovely place to stay for birding and for being so close to the Dlinza Forest Very upmarket with extremely good self-catering accommodation and wonderful comfortable bed!!! Antoinette was an excellent hostess and organised everything for us. The gardens and pool were a delight to be part of. We will certainly recommend Birds of Paradise to our friends

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ulundi-straat 45, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e7eae4d522b00adf779a8cc01bc76030387f553650f21674b47716d5dfb2f405c357d0f0831fe5f3a3ec05ed018748db5eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 45 Ulundi Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.88315 31.460155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang