Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Barrydale

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birdsong Barrydale is in die hartjie van Barrydale geleë en bied selfsorgverblyf in 'n helder en smaakvol versierde eenheid wat op die eienaar se eiendom geleë is met sy eie ingang en privaat tuin.

Dié verblyf het 'n kapasiteit van 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n spieëltafel. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Gaste het hul eie kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre beskuit, vrugte, melk en hout word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ook gedurende die somermaande die buiteswembad tussen sonop en sononder gebruik.

Birdsong is gerieflik sentraal en naby restaurante, staproetes, kwekery en fietsroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Birdsong Barrydale
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birdsong Barrydale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98317652b746cf9ee1934fedb084532adc16bee45ad4c379b167a197241caf34c845c25d17e2f55a97f80fb57de3fdd13734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Milner Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905217599401 20.728096119656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang