Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Birdsong Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tiaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Birdsong Accomodation bied 'n onvergeetlike ervaring in die Drakensberge.

Birdsong is selfs meer asemrowend as op die foto's. Die ligging, ruim spasie en praguitsig wat birdsong bied het verseker bygedra tot een van die beste jaarlikse vriende-vakansies ooit. Die hoofhuis is lekker ruim en het genoeg plek gehad vir almal om op hulle eie te ontspan en hulle bene te strek, maar ook lekker saam te kuier. Die kleiner Bird's Nest is 'n splinternuwe, kleiner eenheid wat vir een paartjie besonderse akkomodasie verskaf het. Die kuier-deck is net die beste! Dis 'n gesellige area met 'n besonderse uitsig. Charles, die eienaar, het uit sy pad uit gegaan om seker te maak als verloop goed. Hy is fantasties.

Andre O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Peaceful, safe, convenient house and friendly host.

An amazing location, perfect for groups with great spaces to spend together or quiet time when needed. The Grotto trail entrance is only 100m away - do not miss that hike!

Birdsong Accommodation se terugvoer

Thank you Andre, hope to see you again one day soon.
Regards,
Charles.

Birdsong Accommodation
Nobuhle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M

Great stay indeed.

Birdsong is the place to be. Wow guys, the house is clean, neat, and beautiful. Friendly staff, we love you guys. And Charles, he's the best. We are definitely going to come back soon. We had a great stay. Everything we needed inside the house was available. Thank you guys.

Birdsong Accommodation se terugvoer

Thank you Nobuhle, we look forward to welcoming you back!

Birdsong Accommodation
Marielienne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marielienne J

A lovely location and great house.

Excellent and very good location. The monkeys are a menace and one cannot leave windows/doors open.

Hildegard M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard M

Beautiful clean house, breathtaking view.

Thank you very much for having us at #10 Birdsong Cottage. We enjoyed every minute of our stay. A beautiful clean house, everything in the house that we could possibly need. The cleaning lady is a lovely friendly person. The view is absolutely gorgeous!

Sue S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Fabulous accommodation in a great location. We'll definitely be back!

Friendly, efficient host. It was great to have the units serviced daily too. This accommodation, together with Birdsong no 10, met all our needs for a very large family gathering.

Ian F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F

So lekker en beter as gehoop het dit sal wees.

Pragtige uitsig, skoon geriewe goeie diens.

Marie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

I can highly recommend this house. We absolutely loved our stay.

Only stayed 2 nights, wish it was more. Thoroughly enjoyed it.

Birdsong Accommodation se terugvoer

Thank you so much, it was a pleasure having you stay with us. I trust that we will see you again. Kind Regards. Charles

Birdsong Accommodation
Elaine P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P

Dit was 'n heerlike ervaring.

Die omgewing is pragtig. Die huis is heeltemal toegerus met alles wat jy nodig mag hê. Baie mooi en netjies afgerond. Die daaglikse skoonmaakdiens was 'n bonus. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing. Ek sal die plek hoog aanbeveel en verseker weer daar wil oorbly.

Birdsong Accommodation se terugvoer

Thank you Elaine. I am looking forward to seeing you again soon. Best regards, Charles.

Birdsong Accommodation
Marja V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marja V

Ons het heerlik gebly.

Gerieflike huis in pragtige omgewing.

Birdsong Accommodation se terugvoer

Thank you Marja, I look forward to welcoming you back one day.

Birdsong Accommodation
Kevin D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin D

Awesome place and area.

Will definitely go back to visit.

Birdsong Accommodation se terugvoer

Thank you Kevin, I trust that we will see you soon. Best regards, Charles.

Birdsong Accommodation
Juta Q - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juta Q

Als was in plek en die mooiste uitsig en stilte.

Sal definitief wil teruggaan. Alles daar was net wonderlik. Kombuis het al die nodige toerusting gehad en die plek was skoon en gerieflik.

Rozaan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan M

Wat 'n wonderlike naweek! Charles was meer as behulpsaam. Alles was perfek.

Charles het ons ontmoet en alles mooi gewys en verduidelik. Hy het tot sover gegaan om ons te help met my dogter. Sy moes 'n taak ingee voor 5 die volgende oggend. Hy het reëlings getref met die bestuurder van die Drakensberg Sun vir haar om daar te gaan werk. Die naam Birdsong kon nie beter gekies wees nie. Die voëlgesang was ongelooflik!

Francois V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit is ongelooflik mooi en baie gerieflike akkommodasie.

Ons het 'n baie lekker naweek in die berge gehad. Die verblyf is baie gerieflik en baie mooi geleë in die berge.

Taryn E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn E

Beautiful location, friendly staff, well equipped home.

The owner and his cleaning staff are very friendly. The unit is well equipped. The deck is an excellent place to visit with family and friends.

Dries C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries C

Mooi verby.

Puik area, pragtige staproetes, absoluut fantasties.

Luke V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke V

Perfect location.

Lovely stay in a quiet, beautiful location, will definitely be coming back!

Louis S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis S

Goeie privaat verblyf.

Uitsig baie nice. Het net gevind dat van die meubels en linne in die huis was bietjie "run down". Huis in die binnekant het 'n nuwe laag verf nodig. Matte in kamers kort ook 'n goeie was. Ligging is baie goed. Eienaar en "cleaning lady" baie vriendelik en behulpsaam.

Samantha S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

The cottage was clean and the location was nice and quiet.

We had a lovely stay at Birdsong Cottage No.10. We wanted to stay longer, it is a good place to relax and enjoy the view. Rosie the lady that cleaned was very nice. We will be coming back soon.

Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Beautiful location with well-appointed accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay at Birdsong Cottage 10. The housekeepers, Janet and Portia were a great help. We can recommend Birdsong Cottage 10 as ideal for a visit to the Berg, but the steep inclines in the garden could hamper families with small children. Unfortunately we have tourists that still feed the vervet monkeys/baboons and they became a nuisance and potentially dangerous as they did no show any fear for children.

Magda R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda R

Quiet and peaceful breakaway.

It is a lovely house in the mountains with peace and quiet to enjoy. There were a few items missing in the house like a table cloth, ice trays and cloths. Other than that the place is nicely equipped and a lovely clean house. All in all, we had a great stay. Thanks.

Jani S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani S

Rus vir jou siel!

Baie goed toegerus. Sal aanbeveel vir almal. Ek sal die plekkie enige dag weer gaan besoek.

Hanno V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V

Privaat. Beeldskone natuur.

Pas getroud het ek en my vrou hier ingestap en sy was dadelik nog meer lief vir my! Die fotos kan nie die rustigheid, privaatheid en natuurskoon vasvang nie! Die moderne afwerkings binne en 'n skottelgoedwasser was die kersie op die koek. Kom hierheen as jy wil wegbreek, privaat en alleen, en die natuur en sterre wil geniet!

Lerina O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina O

Dit was 'n rustige tyd met asemrowende natuurskoon om jou.

Mens voel sommer tuis met die intrapslag.

Carine R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine R

Ons gesin het in Birdsong tuisgegaan vir 'n week en dit was onvergeetlik.

Dit was die gerieflikste selfsorgverblyf wat ek tot op hede ervaar het. Van die SMEG oond, alle kombuistoerusting wat jou hart beheer tot die goeie kwaliteit bedlinne. Die uitsig was droomagtig. Berge reg rondom met ongelooflike sonsopkoms. Fantastiese verblyf. Kon vir niks meer gevra het nie. Charles Preece was 'n uitmuntende gasheer wat verseker het ons verblyf verloop foutloos!

Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Uitstekend! Kalmte, rustigheid en vrede.

'n Wonderlike bestemming om weer perspektief op die lewe te kry. Opset en diens van uitstaande gehalte te alle tye van personeel en Charles die bestuurder.

Maureen P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen P

Cottage was very good in some respects but weak in others.

Very cold and damp weekend and as a result bath towels were damp throughout stay and no replacements offered. Kitchen could be better equipped. No sharp knives available. Three bedrooms and only two heaters. I would only recommend cottage for summer. But otherwise we had a reasonable weekend.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 10, Bergview, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18f0eaaa6a7b37deee4f0a42f6786a7f28a303c9632f6d0a83b7592e4349a9184a07ff5a88f10e300374a7476270d2ea2b00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 10 Poplar Drive Bergview 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011415 29.420065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang