Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsview Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Lynnette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustig. Ons het die oorbly absoluut geniet. Die feit dat daar 'n klimraam was en ook genoeg plek vir ons jongste om lekker rond te hardloop, was 'n pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beslis 'n rustige en veilige plek om te wees as mens klein kinders het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was so rustig en mooi! Die speelrame en swembad sorg vir ure se genot van die kleinspan. Die tuin lyk soos 'n die van 'n sprokie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very satisfied with our stay. Everything was perfect! What an amazing stay! The atmosphere was peaceful and rejuvenating, exactly what we were looking for. The rooms were tidy and comfortable with a unique charm, with everything we needed. We enjoyed the braai area a lot and they even provided us with all the necessary braai utensils. The host was very friendly and attentive, ensuring we had a pleasant stay. Will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie mooi rustige gastehuis met 'n lieflike swembad. Baie lekker gebly. Birdsview is aan die buitewyke van Potch geleë en dus is dit lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Baie rustig. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarese F
1 nag
4.8
Des 2024

Alles is soos wat dit op die foto's lyk. Die plek self is baie rustig. Ek het baie lekker gebly! Mense was vriendelik. Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lirene B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Was baie lekker. Het lekker gebly. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rogerio H
1 nag
4.2
Des 2024

No TV. No TV was available to watch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vincent M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Dit was 'n baie mooi plek, maar die waterprobleme het dit onaangenaam gemaak. Nee. Daar was geen water beskikbaar na 12 in ons kamer. Die waterdruk was ook die hele tyd baie swak en mens kon amper glad nie stort nie. Die toilet wou nie altyd spoel nie a.g.v. die min water wat beskikbaar was. Die badkamer wasbak het ook minimaal gewerk en kon glad nie gebruik word nie, a.g.v. die swak waterdruk. Beslis nie die prys werd vir ons nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Brenda
Birdsview Guesthouse
Hallo Vincent. Dit is jammer dat jy ons nie persoonlik bewus gemaak het hiervan nie. Soms doen die water versagter 'n "reboot" na middernag. Jammer vir jou ongerief. Indien ons geweet het, kon ons iets daaraan doen of vergoed daarvoor. Beste groete Brenda

Marietjie B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2024

Dit was nie wat ons verwag het nie. Ons het nie die kamer wat ons bespreek het gekry nie. Dit het darem 'n dubbelbed gehad maar was beslis vir een gas. Net een stel handdoeke, koffie, ens. Sy het wel later die aand vir ons nog handdoeke, ens gebring.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Brenda
Birdsview Guesthouse
Beste Marietjie Ons vra opreg om verskoning. Daar was 'n mediese noodgeval. My man het gevolglik 2 kamernommers omgeruil. Jammer vir julle ongerief. Vriendelike groete Brenda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b32e25162ff51cb9d4ec5dc45d6b2795b50c282dab1d362593b7cb62aea31122550f4da3cd5d32e72035a173573a4ae6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Plot 546 Vyfhoek 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702574985632 27.123469537173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang