Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsview Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birdsview Guesthouse is in Potchefstroom geleë en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is naby restaurante en die sakekern van Potchefstroom, wat dit die ideale keuse vir korttermyn-verblyf vir trougroepe, asook langtermyn-verblyf vir professionele persone en studente van skole en universiteite maak.

Die gastehuis beskik oor 12 kamers wat elk slaapplek aan 2, 3 of 4 gaste bied. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, slegs 'n dubbelbed óf slegs 2 enkelbeddens. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n knus kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi, veilige parkeerplek, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lynnette V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Ons het die oorbly absoluut geniet. Die feit dat daar 'n klimraam was en ook genoeg plek vir ons jongste om lekker rond te hardloop, wa...
Sien meer
Jan 2025
Annika P
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis 'n rustige en veilige plek om te wees as mens klein kinders het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was so rustig en mooi! Die speelrame en ...
Sien meer
Des 2024
Alexander V
Saam met lewensmaat
5.0
Very satisfied with our stay. Everything was perfect! What an amazing stay! The atmosphere was peaceful and rejuvenating, exactly what ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ziana W
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie rustig. Ons het dit geniet.
Jan 2024
Alida G
Saam met vriende
4.8
Baie mooi rustige gastehuis met 'n lieflike swembad. Baie lekker gebly. Birdsview is aan die buitewyke van Potch geleë en dus is dit lekker rustig en ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Birdsview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b32e25162ff51cb9d4ec5dc45d6b2795b50c282dab1d362593b7cb62aea31122550f4da3cd5d32e72035a173573a4ae6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Plot 546 Vyfhoek 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702574985632 27.123469537173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang