Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdwood Boutique Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Birdwood Boutique Estate
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Desmond R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R

Baie lekker.

Baie, baie lekker. Dankie.

Rencia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Baie ruim kamer.

Die kamer was baie ruim en die kliëntediens was uitstekend.

Waldo O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo O

Die kamer was ruim en netjies, baie goeie ligging.

Die diens was uitstekend en die bed en meubels was baie gemaklik. My enigste klagte is dat die WiFi opvangs was swak.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jacob W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob W

Baie goed geleë, netjies en skoon. Goed vir net oornag.

Stil, ten spyte van die ligging. Keurig maar bietjie verwaarloos. Die selfsorg-eenheid se toerusting is nie goed nie.

Suzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S

Rustig en vredevol.

Ek het my verblyf baie geniet. My kamer was ruim en gemaklik. Ontbyt was heerlik, en die mees aangename verrassing was Busi. Wat 'n lieflike persoon. Ek sal vir seker weer hier kan bly.

Annalie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie S

Uitstekend!

Birdwood het ons regtig verras! Dis 'n pragtige plek, ruim en smaakvol. Ons het net 'n oornagplek gesoek, toe kry ons 'n juweel en was spyt ons kon nie langer bly nie. Santie het ons persoonlik ontvang en afgesien, na 'n lekker geselsie. Die enigste probleem is die ligging. Arcadia was altyd 'n spogwoonbuurt, maar dit is nie meer nie. Daar is wel sekuriteit met 'n wag 24 uur op die perseel.

Janet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janet B

Nice but no privacy.

We booked a self-catering unit with no pots and pans. There is aircon but no remotes. We have to ask for the W-iFi password.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hanri L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri L

Heerlik, skoon, rustig.

Birdwood was presies wat ons nodig gehad het om te oornag. Die pragtige tuin skep 'n rustigheid.

Arrie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Arrie B

Ons wou omdraai, maar het reeds die volle bedrag betaal.

Die plek lyk glad nie soos die foto’s nie! Die webblad moet dringend opgradeer word, want die plek is vervalle.

Birdwood Boutique Estate se terugvoer

Hi Arrie, ons is jammer om te hoor dat jy hierdie indruk van ons gastehuis gekry het.
Ons het wel baie kliente wat net goeie goed oor ons te se het.
Ons kan nie amal tevrede stel nie.

Birdwood Boutique Estate
Juanine K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanine K

Uitstekend!

Dierbare mense en plek is so mooi en netjies.

N.j.meyer M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
N.j.meyer M

Baie veilig en fantastiese gasvrou.

Was baie vriendelik ontvang en dit is 'n fantastiese ou huis met uitstekende dekor en meubels.

Daniel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Netjies en skoon.

Mens kan rustig daar ontspan en ontsnap vanaf die stad se gewoel.

Wilna K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilna K

Ongemaklik en teleurstellend.

Dit is glad nie 'n 5-ster-akkommodasie nie. Eerste indruk was om om te draai. Die onderhoud word nie gedoen nie. Krane is los en die badkamers is gemuf! Beddegoed en handdoeke is oud en afgeleef. Matras uiters swak toestand. Baie stof, onaangename ondervinding. Niks lyk soos op foto nie. Ontvangs was redelik vriendelik en is eintlik hartseer dat 'n dame van 82 nog kans sien om in die bedryf te werk. Sy was baie tegemoetkomend gewees. Om R810 per nag te betaal sal ek niemand aanbeveel om daar te slaap nie. Ons het nie veilig gevoel nie. Selfs in die area voel mens nie veilig nie, maar dit is die geval in baie plekke in Suid-Afrika.

Birdwood Boutique Estate se terugvoer

Hi Wilna,

Ons is baie jammer dat jy so n slegte ondervinding gehad het.
Ons kan ongelukkig nie amal gelukkig maak nie en het baie gaste wat net goeie ervarings by ons gehad het.
Ons sal wel bietjie ondersoek doen in die kamer waarin jy gebly sodat geen gas so n ervaring met ons sal he nie.

Dankie.

Birdwood Boutique Estate
Natasha S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Huislik.

Vriendelike omgee eienaars. Pragtige tuine en wooneenheid is baie ruim en netjies.

Paula B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

Wonderlik.

Netjies, rustig en vriendelike, behulpsame personeel.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arcadia-straat 976, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd335d8080ee41d32f5ca86682ec474ccc4a562c5e75bd41bff78c279e96f2395c0ac0144b505319820f89257dd3b5b609c7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 976 Arcadia Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.748018544826 28.229196550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang