Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdwood Boutique Estate

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Desmond R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie, baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie ruim kamer. Die kamer was baie ruim en die kliëntediens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo O
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Die kamer was ruim en netjies, baie goeie ligging. Die diens was uitstekend en die bed en meubels was baie gemaklik. My enigste klagte is dat die WiFi opvangs was swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie goed geleë, netjies en skoon. Goed vir net oornag. Stil, ten spyte van die ligging. Keurig maar bietjie verwaarloos. Die selfsorg-eenheid se toerusting is nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne S
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Rustig en vredevol. Ek het my verblyf baie geniet. My kamer was ruim en gemaklik. Ontbyt was heerlik, en die mees aangename verrassing was Busi. Wat 'n lieflike persoon. Ek sal vir seker weer hier kan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annalie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Uitstekend! Birdwood het ons regtig verras! Dis 'n pragtige plek, ruim en smaakvol. Ons het net 'n oornagplek gesoek, toe kry ons 'n juweel en was spyt ons kon nie langer bly nie. Santie het ons persoonlik ontvang en afgesien, na 'n lekker geselsie. Die enigste probleem is die ligging. Arcadia was altyd 'n spogwoonbuurt, maar dit is nie meer nie. Daar is wel sekuriteit met 'n wag 24 uur op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Janet B
1 nag
3.8
Mrt 2023

Nice but no privacy. We booked a self-catering unit with no pots and pans. There is aircon but no remotes. We have to ask for the W-iFi password.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanri L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Heerlik, skoon, rustig. Birdwood was presies wat ons nodig gehad het om te oornag. Die pragtige tuin skep 'n rustigheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arcadia-straat 976, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd335d8080ee41d32f5ca86682ec474ccc4a562c5e75bd41bff78c279e96f2395c0ac0144b505319820f89257dd3b5b609c7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 976 Arcadia Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.748018544826 28.229196550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang