Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birkhall Estates Homestead

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D149 Lynton-plaas, Birkhall Estates, Oribikloof, 4243, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Birkhall Estates Homestead bied 'n rustige wegbreek in 'n afgesonderde plaasopstal in die hartjie van die Oribikloof. Die plaasopstal word deur 'n natuurreservaat en ongerepte doringveld omring en spog met 'n asemrowende uitsig en 'n rits wildspesies.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n bad.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Buite is daar 'n houtdek met 'n rivier-uitsig, 'n groot tuin waar die kinders kan speel en 'n swembad. Die unieke ligging gee gaste toegang tot skouspelagtige staproetes en kunsvlieghengel-geleenthede. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is. ook beskikbaar.

Birkhall Estates Homestead is net 15 minute se ry vanaf die hoofweg en bied 'n rustige omgewing, ver vanaf die alledaagse gedruis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • D149 Lynton-plaas, Birkhall Estates, Oribikloof, 4243, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Suidkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D149 Lynton-plaas, Birkhall Estates, Oribikloof, 4243, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1007ea16294e7c1a4893334d9769d24eeb31c58436a804d3ac670008612a78a3586e7b4df8d79a5c718101eaaaad32d67fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense D149 Lynton Farm Birkhall Estates 4243 KwaZulu-Natal 021 201 8901 08:00-19:00 10:00 -30.629193184736 30.247845981706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang