Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birnamwood Country Escape

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Birnamwood Country Escape
Netheid
4.1/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrea P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Stunning escape to the countryside.

We booked accommodation for the Midmar Mile weekend far in advance knowing that it books up quickly. This was our first time staying on Kate and Brett's farm, and it was so delightful! Even better for us animal lovers, the adorable dogs, horses, cows and sheep were a major bonus, not to mention Ryan Gosling. Thank you so much for your wonderful hospitality! Spacious accommodation, well-equipped kitchen and unexpectedly beautiful surroundings.

Lionel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S

Great, will return!

Amazing, thanks. Everything was great!

Adele N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N

Baie rustige atmosfeer. Netjies en gemaklik.

Plaasgevoel. Word met plaasgeluide wakker. Baie netjiese plek en gasvrou was baie gaaf en behulpsaam.

Henrita V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henrita V

Goeie potensiaal, maar sou aandag aan klein goedjies soos beddegoed en handdoeke.

Beddegoed het hondevoetspore op en die lakens en handdoek was geskeur. Yskoue water.

Zelda J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J

We experienced a lovely two days. The accommodation was vey comfortable. Everyrhing we needed was available and extra.

The farm atmosphere at this wonderful cottage is a plus. The hostess, her family and her dogs were welcoming and friendly. Extra touches like the Nespresso machine and rusks added to a feeling of home from home. Wood was supplied and a weber is on hand for braaing on the covered verandah. It is close to Pmb and the Meander and highly recommended as value for money.

Margaret B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Geniet die "country" gevoel en ontspan.

Ons het die gemak van die plek geniet, maar dit was baie frustrerend om daar uit te kom. Die gasvrou was ook baie verbaas om ons daar te sien, maar sy het uit haar pad gegaan om ons nogtans welkom te laat voel. Birnamwood Country Escape is beslis nie die regte naam nie, ons kon glad nie plek vind nie, tot die gasvrou ons gehelp het. Dit is onder Dumsinani Estate. As die webtuiste en die kliënt dinge kan uitsorteer om die gaste se aankoms te vergemaklik, dan is dit beslis 'n goeie plek om oor te slaap.

Eric N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric N

Hassle free and comfortable.

Friendly hosts and the accommodation has everything that is needed.

Mike C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Pleasant and relaxing.

Very nice farm atmosphere.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BSW 10, Birnamwood-weg, Merrivale Heights, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3490161b9c8c3f135e6d7a9a4bfc33f9c984cb1cfc9bd2861d99fbdee494dd4d5cdc6df5f8f696257e02eb94bb19eca53c54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 BSW 10, Birnamwood Rd District Drive 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536484782325 30.239234812311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang